fbpx Ioon
Wikipedia

Ioon

'n Ioon is 'n atoom of 'n groep saamgehegte atome wat een of meer elektrone verloor of bygekry het, wat veroorsaak dat hulle 'n positiewe of negatiewe lading kry. 'n Ioon wat slegs uit een enkele atoom bestaan word 'n monatomiese ioon genoem. 'n Negatiewe ioon, wat meer elektrone in die elektronskil het as wat dit protone in die atomiese nukleus het, word 'n anioon genoem (omdat dit tot anodes aangetrokke is). 'n Positiefgelaaide ioon, wat minder elektrone as protone besit, word 'n katioon genoem (omdat dit tot katodes aangetrokke is). 'n Poliatomiese anioon wat suurstof bevat word soms 'n oksi-anioon genoem.

'n Eletrostatiese potensiaalkaart van die nitraatioon. (NO3).

Anione en katioene

'n Anioon, van die Griekse woord ἄνω, wat "op" beteken, is 'n ioon met meer elektrone as protone, wat dit 'n netto negatiewe lading gee (aangesien elektrone negatief gelaai is en protone positief gelaai is).

'n Katioon, van die Griekse woord κάτω, wat "af" beteken, is 'n ioon met minder elektrone as protone, wat dit 'n positiewe lading gee.

Daar is addisionele name wat gebruik word vir ione met veelvuldige ladings. Byvoorbeeld, 'n ioon met 'n -2 lading staan ​​bekend as 'n dianioon en 'n ioon met 'n +2 lading staan ​​bekend as 'n dikatioon. 'n Zwitterioon is 'n neutrale molekule met positiewe en negatiewe ladings op verskillende plekke binne dieseflde molekule.

Katione en anione word gemeet deur hul ioniese radius en hulle verskil in relatiewe grootte: "Katione is klein, meestal minder as 10−10 m in radius. Die meeste anione is groot en daaruit blyk dit dat die grootste deel van die ruimte van 'n kristal word deur die anioon beset en dat die katioene in die ruimtes tussen hulle pas."

Die terme anioon en katioon (vir ione wat tydens elektrolise onderskeidelik na die anode en katode beweeg) is in 1834 deur Michael Faraday bekendgestel.

  1. (in Engels). oxfordreference.com. 2013.
  2. (in Engels). colorado.edu. 21 November 2013.
  3. (in Engels). oxfordreference.com. 2013.
  4. Haywick, Douglas W. (2007). (PDF) (in Engels). usouthal.edu.
  5. (in Engels). purdue.edu. 21 November 2013.
  6. Press, Frank; Siever, Raymond (1986). Earth (in Engels) (14th uitg.). New York: W. H. Freeman and Company. p. 63. ISBN 0-7167-1743-3. OCLC .
  7. James, Frank A. J. L., red. (1991). (in Engels). p. 183. ISBN 9780863412493.
  8. . UK: BBC.
Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.

Ioon
ioon, atoom, groep, saamgehegte, atome, meer, elektrone, verloor, bygekry, veroorsaak, hulle, positiewe, negatiewe, lading, slegs, enkele, atoom, bestaan, word, monatomiese, ioon, genoem, negatiewe, ioon, meer, elektrone, elektronskil, protone, atomiese, nukle. n Ioon is n atoom of n groep saamgehegte atome wat een of meer elektrone verloor of bygekry het wat veroorsaak dat hulle n positiewe of negatiewe lading kry n Ioon wat slegs uit een enkele atoom bestaan word n monatomiese ioon genoem n Negatiewe ioon wat meer elektrone in die elektronskil het as wat dit protone in die atomiese nukleus het word n anioon genoem omdat dit tot anodes aangetrokke is n Positiefgelaaide ioon wat minder elektrone as protone besit word n katioon genoem omdat dit tot katodes aangetrokke is n Poliatomiese anioon wat suurstof bevat word soms n oksi anioon genoem n Eletrostatiese potensiaalkaart van die nitraatioon NO3 Anione en katioene Wysig n Anioon van die Griekse woord ἄnw wat op beteken 1 is n ioon met meer elektrone as protone wat dit n netto negatiewe lading gee aangesien elektrone negatief gelaai is en protone positief gelaai is 2 n Katioon van die Griekse woord katw wat af beteken 3 is n ioon met minder elektrone as protone wat dit n positiewe lading gee 4 Daar is addisionele name wat gebruik word vir ione met veelvuldige ladings Byvoorbeeld n ioon met n 2 lading staan bekend as n dianioon en n ioon met n 2 lading staan bekend as n dikatioon n Zwitterioon is n neutrale molekule met positiewe en negatiewe ladings op verskillende plekke binne dieseflde molekule 5 Katione en anione word gemeet deur hul ioniese radius en hulle verskil in relatiewe grootte Katione is klein meestal minder as 10 10 m in radius Die meeste anione is groot en daaruit blyk dit dat die grootste deel van die ruimte van n kristal word deur die anioon beset en dat die katioene in die ruimtes tussen hulle pas 6 Die terme anioon en katioon vir ione wat tydens elektrolise onderskeidelik na die anode en katode beweeg is in 1834 deur Michael Faraday bekendgestel 7 8 Sien ook WysigLys van anioneVerwysings Wysig Oxford Reference OVERVIEW anion in Engels oxfordreference com 2013 Atoms and Elements Isotopes and Ions in Engels colorado edu 21 November 2013 Oxford Reference OVERVIEW cation in Engels oxfordreference com 2013 Haywick Douglas W 2007 Elemental Chemistry PDF in Engels usouthal edu Amino Acids in Engels purdue edu 21 November 2013 Press Frank Siever Raymond 1986 Earth in Engels 14th uitg New York W H Freeman and Company p 63 ISBN 0 7167 1743 3 OCLC 12556840 James Frank A J L red 1991 The Correspondence of Michael Faraday Vol 2 1832 1840 in Engels p 183 ISBN 9780863412493 Michael Faraday 1791 1867 UK BBC Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Ioon amp ol,