×
Ioniserende straling
Hierdie artikel bevat nie ’n bronnelys nie, wat beteken dat die inhoud nie geverifieer kan word nie.
Enige bevraagtekende inligting mag dus ook mettertyd verwyder word. Help Wikipedia deur betroubare bronne tot die artikel by te voeg.

Ioniserende straling is 'n tipe energie wat deur radioaktiewe atome afgegee word. Ioniserende straling bevat genoeg energie om atome te ioniseer, dit wil sê, dit het genoeg energie om elektrone te verwyder uit die atome in die materiale wat dit binnedring. Ioniserende straling se vermoë om te ioniseer maak dit potensieel skadelik vir lewe. Ionisasie veroorsaak dat chemiese bindings opbreek. Wanneer chemiese bindings opbreek, kan ander nuwe verbindings vorm. Sekere nuwe chemiese stowwe wat op hierdie manier gevorm word, kan skadelik wees. Ioniserende straling kan die menslike liggaam dus in gevaar stel deurdat dit chemiese bindings in die liggaam kan verander. Ioniserende straling is egter moeilik om op te spoor omdat dit nie deur mense gevoel, geruik, geproe, gesien of gehoor kan word nie. Die vernaamste tipes ioniserende straling is alfadeeltjies, betadeeltjies, gammastrale, snelneutrone en X-strale.

Alfastraling (α) word deur 'n vel papier geabsorbeer, betastraling (β) deur 'n metaalplaat en gammastraling (γ) deur 'n dik betonmuur.
Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.

Publikasie datum: Augustus 09, 2021

ioniserende, straling, hierdie, artikel, bevat, bronnelys, beteken, inhoud, geverifieer, word, enige, bevraagtekende, inligting, mettertyd, verwyder, word, help, wikipedia, deur, betroubare, bronne, artikel, voeg, tipe, energie, deur, radioaktiewe, atome, afge. Hierdie artikel bevat nie n bronnelys nie wat beteken dat die inhoud nie geverifieer kan word nie Enige bevraagtekende inligting mag dus ook mettertyd verwyder word Help Wikipedia deur betroubare bronne tot die artikel by te voeg Ioniserende straling is n tipe energie wat deur radioaktiewe atome afgegee word Ioniserende straling bevat genoeg energie om atome te ioniseer dit wil se dit het genoeg energie om elektrone te verwyder uit die atome in die materiale wat dit binnedring Ioniserende straling se vermoe om te ioniseer maak dit potensieel skadelik vir lewe Ionisasie veroorsaak dat chemiese bindings opbreek Wanneer chemiese bindings opbreek kan ander nuwe verbindings vorm Sekere nuwe chemiese stowwe wat op hierdie manier gevorm word kan skadelik wees Ioniserende straling kan die menslike liggaam dus in gevaar stel deurdat dit chemiese bindings in die liggaam kan verander Ioniserende straling is egter moeilik om op te spoor omdat dit nie deur mense gevoel geruik geproe gesien of gehoor kan word nie Die vernaamste tipes ioniserende straling is alfadeeltjies betadeeltjies gammastrale snelneutrone en X strale Alfastraling a word deur n vel papier geabsorbeer betastraling b deur n metaalplaat en gammastraling g deur n dik betonmuur Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Ioniserende straling amp ol,