×
Internasionale eendagwedstryd

'n Internasionale eendagwedstryd (Engels: One Day International, afgekort ODI of EDI) is 'n tipe krieketwedstryd waar twee internasionale spanne op een dag 'n beperkte aantal boulbeurte speel (gewoonlik 50 elk). Die Krieketwêreldbeker word onder andere in hierdie formaat gespeel. In Afrikaans word die afkorting EDI gebruik om na internasionale eendagwedstryde te verwys.

'n Internasionale eendagwedstryd tussen Australië en Indië in Melbourne
'n Wit krieketbal, gebruik vir verkorte krieketvorme soos EDIs, T20 en wedstryde wat snags onder spreiligte gespeel word

Internasionale eendagwedstryde is in die laat twintigste eeu ontwikkel. Die eerste EDI is op 5 Januarie 1971 tussen Australië en Engeland op die Melbourne-krieketveld beslis. Nadat die eerste drie dae uitgereën het, het wedstrydbeamptes besluit om die toets af te las en eerder 'n eendagwedstryd van 40 agt-bal boulbeurte te speel. Australië wen die wedstryd met 5 paaltjies.

Op die oomblik het 20 lande EDI-status en kan daarom aan EDI-wedstryde deelneem. Dit sluit al die lande wat toetskrieket speel in, sowel as lande wat tydelike EDI-status van die Internasionale Krieketraad ontvang het. Die doel van tydelike status is om opkomende krieketlande die geleentheid te gun om teen die toplande mee te ding.

Inhoud

Lande met permanente EDI-status

Lidlande van die Internasionale Krieketraad (IKR) volgens status:

Volle lidlande met toetsstatus (12)

Geassosieerde lede met EDI-status (8)

Geassosieerde lede (86)

Voormalige of opgeskorte lede (8)

Nielede (23)

Die twaalf lande met permanente EDI-status is (hul eerste EDI-wedstryd in hakkies):

  1. Australië (sedert 5 Januarie 1971)
  2. Engeland (sedert 5 Januarie 1971)
  3. Nieu-Seeland (sedert 11 Februarie 1973)
  4. Pakistan (sedert 11 Februarie 1973)
  5. Wes-Indië (sedert 5 September 1973)
  6. Indië (sedert 13 Julie 1974)
  7. Sri Lanka (sedert 13 Februarie 1982)
  8. Suid-Afrika (sedert 10 November 1991)
  9. Zimbabwe (sedert 25 Oktober 1992)
  10. Bangladesj (sedert 10 Oktober 1997)
  11. Afghanistan (sedert 5 Desember 2017)
  12. Ierland (sedert 5 Desember 2017)

Lande met 'n tydelike EDI-status

Die ag lande met 'n tydelike EDI-status is:

  • Skotland (sedert 27 Junie 2006, tot en met Krieketwêreldbeker-kwalifikasie 2022)
  • Verenigde Arabiese Emirate (sedert 1 Februarie 2014, tot en met Krieketwêreldbeker-kwalifikasie 2022)
  • Nepal (sedert 1 Augustus 2018, tot en met Krieketwêreldbeker-kwalifikasie 2022)
  • Nederland (sedert 1 Augustus 2018, tot en met Krieketwêreldbeker-kwalifikasie 2022)
  • Namibië (sedert 27 April 2019, tot en met Krieketwêreldbeker-kwalifikasie 2022)
  • Oman (sedert 27 April 2019, tot en met Krieketwêreldbeker-kwalifikasie 2022)
  • Papoea-Nieu-Guinee (sedert 27 April 2019, tot en met Krieketwêreldbeker-kwalifikasie 2022)
  • Verenigde State (sedert 27 April 2019, tot en met Krieketwêreldbeker-kwalifikasie 2022)

Bevorder

  • Ierland (vanaf 13 Junie 2006 tot 21 Mei 2017)
  • Afghanistan (vanaf 19 April 2009 tot 14 Junie 2017)

Gerelegeer

  • Kenia (vanaf 10 Oktober 1997 tot 30 Januarie 2014)
  • Kanada (vanaf 16 Mei 2006 tot 28 Januarie 2014)
  • Bermuda (vanaf 17 Mei 2006 tot 8 April 2009)
  • Hongkong (vanaf 1 Mei 2014 tot 17 Maart 2018)

Lande met 'n voormalige EDI-status

Lande kan hulle EDI-status verloor deur swak prestasies by die Wêreldbeker vir B-lande of deur 'n besluit van die IKR. Daar is ook lande wat tydelike EDI-status verkry het om aan 'n bepaalde toernooi deel te neem.

  • Kenia (van 10 Oktober 1997 tot 30 Januarie 2014)
  • Kanada (van 16 Mei 2006 tot 28 Januarie 2014)
  • Bermuda (van 17 Mei 2006 tot 8 April 2009)
  • Ierland (van 13 Junie 2006 tot einde 2017)
  • Nederland (van 4 Julie 2006 tot 28 Januarie 2014)
  • Afghanistan (van 19 April 2009 tot tot einde 2017)
  • Hongkong (sedert 1 Mei 2014, tot en met Krieketwêreldbeker-kwalifikasie 2022)

Spesiale EDI-status

Soms kan die EDI-status deur die IKR ook vir spesiale geleenthede soos krieketwêreldbekers of kontinentale bekers toegeken word.

Publikasie datum: September 03, 2021

internasionale, eendagwedstryd, engels, international, afgekort, tipe, krieketwedstryd, waar, twee, internasionale, spanne, beperkte, aantal, boulbeurte, speel, gewoonlik, krieketwêreldbeker, word, onder, andere, hierdie, formaat, gespeel, afrikaans, word, afk. n Internasionale eendagwedstryd Engels One Day International afgekort ODI of EDI is n tipe krieketwedstryd waar twee internasionale spanne op een dag n beperkte aantal boulbeurte speel gewoonlik 50 elk Die Krieketwereldbeker word onder andere in hierdie formaat gespeel In Afrikaans word die afkorting EDI gebruik om na internasionale eendagwedstryde te verwys n Internasionale eendagwedstryd tussen Australie en Indie in Melbourne n Wit krieketbal gebruik vir verkorte krieketvorme soos EDIs T20 en wedstryde wat snags onder spreiligte gespeel word Internasionale eendagwedstryde is in die laat twintigste eeu ontwikkel Die eerste EDI is op 5 Januarie 1971 tussen Australie en Engeland op die Melbourne krieketveld beslis Nadat die eerste drie dae uitgereen het het wedstrydbeamptes besluit om die toets af te las en eerder n eendagwedstryd van 40 agt bal boulbeurte te speel Australie wen die wedstryd met 5 paaltjies Op die oomblik het 20 lande EDI status en kan daarom aan EDI wedstryde deelneem Dit sluit al die lande wat toetskrieket speel in sowel as lande wat tydelike EDI status van die Internasionale Krieketraad ontvang het Die doel van tydelike status is om opkomende krieketlande die geleentheid te gun om teen die toplande mee te ding Inhoud 1 Spanne met EDI status 1 1 Lande met permanente EDI status 1 2 Lande met n tydelike EDI status 1 2 1 Bevorder 1 2 2 Gerelegeer 1 3 Lande met n voormalige EDI status 1 4 Spesiale EDI statusSpanne met EDI status WysigLande met permanente EDI status Wysig Lidlande van die Internasionale Krieketraad IKR volgens status Volle lidlande met toetsstatus 12 Geassosieerde lede met EDI status 8 Geassosieerde lede 86 Voormalige of opgeskorte lede 8 Nielede 23 Die twaalf lande met permanente EDI status is hul eerste EDI wedstryd in hakkies Australie sedert 5 Januarie 1971 Engeland sedert 5 Januarie 1971 Nieu Seeland sedert 11 Februarie 1973 Pakistan sedert 11 Februarie 1973 Wes Indie sedert 5 September 1973 Indie sedert 13 Julie 1974 Sri Lanka sedert 13 Februarie 1982 Suid Afrika sedert 10 November 1991 Zimbabwe sedert 25 Oktober 1992 Bangladesj sedert 10 Oktober 1997 Afghanistan sedert 5 Desember 2017 Ierland sedert 5 Desember 2017 Lande met n tydelike EDI status Wysig Die ag lande met n tydelike EDI status is Skotland sedert 27 Junie 2006 tot en met Krieketwereldbeker kwalifikasie 2022 Verenigde Arabiese Emirate sedert 1 Februarie 2014 tot en met Krieketwereldbeker kwalifikasie 2022 Nepal sedert 1 Augustus 2018 tot en met Krieketwereldbeker kwalifikasie 2022 Nederland sedert 1 Augustus 2018 tot en met Krieketwereldbeker kwalifikasie 2022 Namibie sedert 27 April 2019 tot en met Krieketwereldbeker kwalifikasie 2022 Oman sedert 27 April 2019 tot en met Krieketwereldbeker kwalifikasie 2022 Papoea Nieu Guinee sedert 27 April 2019 tot en met Krieketwereldbeker kwalifikasie 2022 Verenigde State sedert 27 April 2019 tot en met Krieketwereldbeker kwalifikasie 2022 Bevorder Wysig Ierland vanaf 13 Junie 2006 tot 21 Mei 2017 Afghanistan vanaf 19 April 2009 tot 14 Junie 2017 Gerelegeer Wysig Kenia vanaf 10 Oktober 1997 tot 30 Januarie 2014 Kanada vanaf 16 Mei 2006 tot 28 Januarie 2014 Bermuda vanaf 17 Mei 2006 tot 8 April 2009 Hongkong vanaf 1 Mei 2014 tot 17 Maart 2018 Lande met n voormalige EDI status Wysig Lande kan hulle EDI status verloor deur swak prestasies by die Wereldbeker vir B lande of deur n besluit van die IKR Daar is ook lande wat tydelike EDI status verkry het om aan n bepaalde toernooi deel te neem Kenia van 10 Oktober 1997 tot 30 Januarie 2014 Kanada van 16 Mei 2006 tot 28 Januarie 2014 Bermuda van 17 Mei 2006 tot 8 April 2009 Ierland van 13 Junie 2006 tot einde 2017 Nederland van 4 Julie 2006 tot 28 Januarie 2014 Afghanistan van 19 April 2009 tot tot einde 2017 Hongkong sedert 1 Mei 2014 tot en met Krieketwereldbeker kwalifikasie 2022 Spesiale EDI status Wysig Soms kan die EDI status deur die IKR ook vir spesiale geleenthede soos krieketwereldbekers of kontinentale bekers toegeken word Oos Afrika Krieketwereldbeker 1975 Sri Lanka Krieketwereldbeker 1975 Krieketwereldbeker 1979 Kanada Krieketwereldbeker 1979 Krieketwereldbeker 2003 Zimbabwe Krieketwereldbeker 1983 Krieketwereldbeker 1987 Krieketwereldbeker 1992 Bangladesj Asiebeker 1986 Asiebeker 1988 Australasiebeker 1990 Asiebeker 1990 Asiebeker 1995 Asiebeker 1997 Verenigde Arabiese Emirate Australasiebeker 1994 Krieketwereldbeker 1996 Asiebeker 2004 Asiebeker 2008 Kenia Krieketwereldbeker 1996 Sameerbeker 1996 Nederland Krieketwereldbeker 1996 Krieketwereldbeker 2003 Skotland Krieketwereldbeker 1999 Namibie Krieketwereldbeker 2003 Hongkong Asiebeker 2004 Asiebeker 2008 Asiebeker 2018 Verenigde State IKR Kampioentrofee 2004 Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Internasionale eendagwedstryd amp ol,