×
Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur

Die Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur en Natuurlike Hulpbronne (IUBN) is 'n internasionale organisasie wat hom toewy aan die bewaring van natuurlike hulpbronne.

Dit is in 1948 gestig, en die hoofkwartier is in die Meer van Genève-gebied in Gland, Switserland. Die IUBN verteenwoordig 83 state, 108 regeringsorganisasies, 766 nie-regeringsorganisasies en 81 internasionale organisasies en betrek byna 10 000 kenners en wetenskaplikes van lande dwarsoor die wêreld.

As deel van die IUBN se sleutelprodukte en -dienste is die volgende lyste geskep en word dit voortdurend onderhou en gemonitor:

  1. URL besoek op 1 Mei 2008
Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.

Publikasie datum: Desember 11, 2021

internasionale, unie, bewaring, natuur, natuurlike, hulpbronne, iubn, internasionale, organisasie, toewy, bewaring, natuurlike, hulpbronne, bewaringstatusrisiko, sterfuitgestorweuitgestorwe, uitgestorwe, natuurbedreigkritiek, bedreig, bedreig, kwesbaarlaer, ri. Die Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur en Natuurlike Hulpbronne IUBN is n internasionale organisasie wat hom toewy aan die bewaring van natuurlike hulpbronne BewaringstatusRisiko om uit sterfUitgestorweUitgestorwe Uitgestorwe in die natuurBedreigKritiek bedreig Bedreig KwesbaarLaer risikoByna bedreig VeiligSien ookInternasionale bewaringsunie IUBN rooilys Dit is in 1948 gestig en die hoofkwartier is in die Meer van Geneve gebied in Gland Switserland Die IUBN verteenwoordig 83 state 108 regeringsorganisasies 766 nie regeringsorganisasies en 81 internasionale organisasies en betrek byna 10 000 kenners en wetenskaplikes van lande dwarsoor die wereld 1 Sleutelprodukte en bydraes WysigAs deel van die IUBN se sleutelprodukte en dienste is die volgende lyste geskep en word dit voortdurend onderhou en gemonitor die IUBN kategoriee vir beskermdegebiedsbestuur die IUBN rooilys van bedreigde spesiesVerwysings Wysig Die IUBN webtuiste URL besoek op 1 Mei 2008 Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur amp ol,