fbpx
Wikipedia

Infrastruktuur

Infrastruktuur verwys na die fasiliteite wat moderne menslike lewe ondersteun. Dit sluit in: paaie, spoorlyne, brûe, behuising, skole, hospitale, fabrieke, winkelsentrums, elektrisiteit, water, ensovoorts. Meeste infrastruktuur word deur regerings gebou met die belasting wat hulle invorder.

Lugfoto van die San Francisco Internasionale Lughawe en sy infrastruktuur.

Daar is 'n verband tussen die infrastruktuur van 'n land, die vlak van oorbevolking, en die lewenstandaard van die mense wat daarin woon. As die bevolking verdubbel, moet die infrastruktuur ook minstens verdubbel word. Arm lande kan gewoonlik nie voldoende infrastruktuur vir hulle bevolking oprig nie, wat lei tot 'n lae lewenstandaard in sulke lande.

Die vernietiging of verwoesting van infrastruktuur word as sabotasie gesien.

Infrastruktuur
infrastruktuur, verwys, fasiliteite, moderne, menslike, lewe, ondersteun, sluit, paaie, spoorlyne, brûe, behuising, skole, hospitale, fabrieke, winkelsentrums, elektrisiteit, water, ensovoorts, meeste, infrastruktuur, word, deur, regerings, gebou, belasting, h. Infrastruktuur verwys na die fasiliteite wat moderne menslike lewe ondersteun Dit sluit in paaie spoorlyne brue behuising skole hospitale fabrieke winkelsentrums elektrisiteit water ensovoorts Meeste infrastruktuur word deur regerings gebou met die belasting wat hulle invorder Lugfoto van die San Francisco Internasionale Lughawe en sy infrastruktuur Daar is n verband tussen die infrastruktuur van n land die vlak van oorbevolking en die lewenstandaard van die mense wat daarin woon As die bevolking verdubbel moet die infrastruktuur ook minstens verdubbel word Arm lande kan gewoonlik nie voldoende infrastruktuur vir hulle bevolking oprig nie wat lei tot n lae lewenstandaard in sulke lande Die vernietiging of verwoesting van infrastruktuur word as sabotasie gesien Wikimedia Commons bevat media in verband met Infrastructure Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Infrastruktuur amp oldid 1882310,