×
Indus

Die Indus (Sanskrit: सिन्धु; Oerdoe: دریائے سندھ, Darya-e Sindh; Hindi: सिन्धु नदी, Sindhu Nadi; Sindhi: سنڌو Sindhu; Panjabi: سندھ Sindh; Persies: Nilau "blou water" en Ab-e-sind "water van Sindh"; Arabies: نهر السند, Al-Sind; Tibettaans: སེང་གེ།་གཙང་པོ; Chinees: 森格藏布/狮泉河/印度河; Grieks: Ινδός Indós; Turks: Indus Nehri) is 'n groot suid-vloeiende rivier in Asië. Dié rivier, met 'n lengte van 3 200 km (2 000 myl), is die langste rivier in Suid-Asië en mond in die Arabiese See uit. Saam met vier ander riviere kenmerk die Indus die streek Punjab, "die land van vyf riviere".

Indus
Die Indus naby Skardu, Indië
Die stroomgebied van die Indus
Oorsprong Sênggêkanbab, naby die berg Kailash in die Trans-Himalaja, Tibet (Volksrepubliek China)
Monding naby Sindh, Pakistan, in die Arabiese See
Indiese Oseaan
Stroomgebied Volksrepubliek China, Indië en Pakistan
Lengte 3 200 km (2 000 myl)
Oorspronghoogte 5 300 m (17 389 voet)
Mondinghoogte 0 m (0 voet)
Gemiddelde afloop 6 600 m³/s (230 000 vt³/s)
Stroomgebiedopp. 1 165 000 km² (450 000 myl²)
Kaart van die Indus-bekken in Asië
Nasa-Satellietbeeld van die Indus

Die Indus ontstaan deur die saamvloei van die Sênggê Zangbo met verdere spruite in die Trans-Himalaja in die Chinese outonome gewes Tibet, naby die berg Kailash. Aansluitend vloei dié rivier in 'n noordwestelike rigting deur die omstrede en outonome Noord-Indiese deelstaat Jammu en Kasjmir en verder deur Pakistan. In die noorde van dié land maak die Indus 'n boog in 'n suidwestelike rigting en vloei deur die provinsies Punjab en Sindh. Hier bereik dié rivier die stad Hyderabad, die grootste stad aan dié rivier. Verder suid mond die Indus net suidoos van Karatsji in die Arabiese See uit.

Die Indus is die belangrikste rivier in Pakistan en word as lewenslyn van dié land beskou. Die rivier is veral bekend vir die antieke Indusvalleibeskawing en as oostelike grenslyn van Alexander die Grote se groot ryk. Na die Indus is die Indiese subkontinent, Indië en die Pakistanse provinsie Sindh genoem.

Inhoud

  • Saamvloei van Indus en Zanskar in Jammu en Kasjmir, Indië

  • Die Indus naby Leh, Indië

  • Die Indus soos vanaf die Karakoram-grootpad in Pakistan gesien

  • Ou brug oor die Indus in Pakistan

  1. (in Engels). Encyclopædia Britannica. 3 Augustus 2019. vanaf die oorspronklike op 7 Mei 2020.

Publikasie datum: Augustus 31, 2021

indus, sanskrit, oerdoe, دریائے, سندھ, darya, sindh, hindi, नद, sindhu, nadi, sindhi, سنڌو, sindhu, panjabi, سندھ, sindh, persies, nilau, blou, water, sind, water, sindh, arabies, نهر, السند, sind, tibettaans, གཙང, chinees, 森格藏布, 狮泉河, 印度河, grieks, Ινδός, indós. Die Indus Sanskrit स न ध Oerdoe دریائے سندھ Darya e Sindh Hindi स न ध नद Sindhu Nadi Sindhi سنڌو Sindhu Panjabi سندھ Sindh Persies Nilau blou water en Ab e sind water van Sindh Arabies نهر السند Al Sind Tibettaans ས ང ག གཙང པ Chinees 森格藏布 狮泉河 印度河 Grieks Indos Indos Turks Indus Nehri is n groot suid vloeiende rivier in Asie Die rivier met n lengte van 3 200 km 2 000 myl is die langste rivier in Suid Asie en mond in die Arabiese See uit 1 Saam met vier ander riviere kenmerk die Indus die streek Punjab die land van vyf riviere IndusDie Indus naby Skardu IndieDie stroomgebied van die IndusOorsprong Senggekanbab naby die berg Kailash in die Trans Himalaja Tibet Volksrepubliek China Monding naby Sindh Pakistan in die Arabiese See Indiese OseaanStroomgebied Volksrepubliek China Indie en PakistanLengte 3 200 km 2 000 myl Oorspronghoogte 5 300 m 17 389 voet Mondinghoogte 0 m 0 voet Gemiddelde afloop 6 600 m s 230 000 vt s Stroomgebiedopp 1 165 000 km 450 000 myl Kaart van die Indus bekken in Asie Nasa Satellietbeeld van die Indus Die Indus ontstaan deur die saamvloei van die Sengge Zangbo met verdere spruite in die Trans Himalaja in die Chinese outonome gewes Tibet naby die berg Kailash Aansluitend vloei die rivier in n noordwestelike rigting deur die omstrede en outonome Noord Indiese deelstaat Jammu en Kasjmir en verder deur Pakistan In die noorde van die land maak die Indus n boog in n suidwestelike rigting en vloei deur die provinsies Punjab en Sindh Hier bereik die rivier die stad Hyderabad die grootste stad aan die rivier Verder suid mond die Indus net suidoos van Karatsji in die Arabiese See uit Die Indus is die belangrikste rivier in Pakistan en word as lewenslyn van die land beskou Die rivier is veral bekend vir die antieke Indusvalleibeskawing en as oostelike grenslyn van Alexander die Grote se groot ryk Na die Indus is die Indiese subkontinent Indie en die Pakistanse provinsie Sindh genoem Inhoud 1 Sien ook 2 Fotogalery 3 Verwysings 4 Eksterne skakelsSien ook WysigRavi SutlejFotogalery Wysig Saamvloei van Indus en Zanskar in Jammu en Kasjmir Indie Die Indus naby Leh Indie Die Indus soos vanaf die Karakoram grootpad in Pakistan gesien Ou brug oor die Indus in PakistanVerwysings Wysig Indus River in Engels Encyclopaedia Britannica 3 Augustus 2019 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 Mei 2020 Eksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Indus Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Indus amp ol,