×
Indra

Indra (Sanskrit: इन्द्र of इंद्र Indra, Tamil: இந்திரன், Maleis: Indera, Thai: พระอินทร์ Phra-Intra, Japannees: Taisjakoeten) is die god van Oorlog en Weer asook die Koning van die gode of Dêwas en Heer van Hemel of Svargaloka in Hindoeïsme. Vir die eerste keer as 'n god van oorlog en soldate (Ksjatrija) genoem in die heilige Hindoegeskrif, die Righ-weda, het hy vervolgens die opperwese geword. Indra is beklee met 'n heldhaftige en byna vermetele en amoreuse karakter. Hy het altyd belangrik gebly in Indiese mitologie, van Wediese tot Poeraniese tye, selfs toe sy reputasie en rol later in Hindoeïsme begin taan het met die opkoms van die Trimoerti. Hy is agter steeds aktief in die Pali-kanon, waar hy aangespreek word as Sakka (van die Sanskrit Śakra). In Iran het Indra in die Zoroastriese godsdiens 'n aartsdemoon geword.

Indra

Indradeva (tussen 1670 en 1680)
Devanagari इन्द्र of इंद्र
Tamilskrif இந்திரன்
Affiliasie Dêwa
Woonplek Amarāwati in Svargha
Wapen Wadjra
Metgesel Satji/Indrāṇi
Rydier Airawata
  1. Presidential Address W. H. D. Rouse Folklore, Vol. 18, Nr. 1 (Maart 1907), pp. 12-23: "Koning van die gode is Sakka, of Indra"
Hierdie artikel omtrent 'n Hindoeïstiese onderwerp is 'n saadjie. Jy kan Wikipedia help deur dit uit te brei.

Publikasie datum: Augustus 23, 2021

indra, sanskrit, इन, tamil, இந, ரன, maleis, indera, thai, พระอ, นทร, phra, intra, japannees, taisjakoeten, oorlog, weer, asook, koning, gode, dêwas, heer, hemel, svargaloka, hindoeïsme, eerste, keer, oorlog, soldate, ksjatrija, genoem, heilige, hindoegeskrif, . Indra Sanskrit इन द र of इ द र Indra Tamil இந த ரன Maleis Indera Thai phraxinthr Phra Intra Japannees Taisjakoeten is die god van Oorlog en Weer asook die Koning van die gode of Dewas en Heer van Hemel of Svargaloka in Hindoeisme Vir die eerste keer as n god van oorlog en soldate Ksjatrija genoem in die heilige Hindoegeskrif die Righ weda het hy vervolgens die opperwese geword Indra is beklee met n heldhaftige en byna vermetele en amoreuse karakter Hy het altyd belangrik gebly in Indiese mitologie van Wediese tot Poeraniese tye selfs toe sy reputasie en rol later in Hindoeisme begin taan het met die opkoms van die Trimoerti Hy is agter steeds aktief in die Pali kanon waar hy aangespreek word as Sakka van die Sanskrit Sakra 1 In Iran het Indra in die Zoroastriese godsdiens n aartsdemoon geword IndraIndradeva tussen 1670 en 1680 Devanagari इन द र of इ द रTamilskrif இந த ரன Affiliasie DewaWoonplek Amarawati in SvarghaWapen WadjraMetgesel Satji IndraṇiRydier AirawataVerwysings Wysig Presidential Address W H D Rouse Folklore Vol 18 Nr 1 Maart 1907 pp 12 23 Koning van die gode is Sakka of Indra Hierdie artikel omtrent n Hindoeistiese onderwerp is n saadjie Jy kan Wikipedia help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Indra amp ol,