×
Indiese kalender

Die Indiese Nasionale Kalender (ook die Saka-kalender genoem) is die amptelike kalender van die staat van Indië. Hierdie kalender word naas die Gregoriaanse kalender gebruik. Die Saka-kalender moet nie met die Hindoekalender verwar word nie.

Inhoud

Die Saka-jaar het dus, net soos die Gregoriaanse kalender, 365 of 366 dae. Jare word getel vanaf die Gregoriaanse jaar 78. In die jaar verslaan koning Gautamiputra Satakarni van die Satavahana ryk sy teenstaanders, wat gesien word as 'n belangrike gebeurtenis in die Indiese geskiedenis. Deur die getal "78" by die Saka-jaar te voeg, kom mens dus by die Gregoriaanse jaartal uit. Wat merkwaardig is, is dat die maande van die Indiese kalender nagenoeg saamval (somtyds één dag verskil) met die periodes van die sterrebeelde van die sogenaamde Westerse astrologie.

Die Saka-kalender is in 1957 ingevoer.

Publikasie datum: September 03, 2021

indiese, kalender, indiese, nasionale, kalender, saka, kalender, genoem, amptelike, kalender, staat, indië, hierdie, kalender, word, naas, gregoriaanse, kalender, gebruik, saka, kalender, moet, hindoekalender, verwar, word, inhoud, jaarindeling, agtergrond, si. Die Indiese Nasionale Kalender ook die Saka kalender genoem is die amptelike kalender van die staat van Indie Hierdie kalender word naas die Gregoriaanse kalender gebruik Die Saka kalender moet nie met die Hindoekalender verwar word nie Inhoud 1 Jaarindeling 2 Agtergrond 3 Sien ook 4 VerwysingsJaarindeling WysigMaand Lengte dae Gregoriaanse datum1 Chaitra 30 31 22 Maart2 Vaishakha 31 21 April3 Jyaishtha 31 22 Mei4 Ashadha 31 22 Junie5 Sravana 31 23 Julie6 Bhadrapada 31 23 Augustus7 Ashwina 30 23 September8 Kartika 30 23 Oktober9 Margashirsha Agrahayana 30 22 November10 Pausa 30 22 Desember11 Magha 30 21 Januarie12 Phalguna 30 20 Februarie Die Saka jaar het dus net soos die Gregoriaanse kalender 365 of 366 dae Jare word getel vanaf die Gregoriaanse jaar 78 In die jaar verslaan koning Gautamiputra Satakarni van die Satavahana ryk sy teenstaanders wat gesien word as n belangrike gebeurtenis in die Indiese geskiedenis Deur die getal 78 by die Saka jaar te voeg kom mens dus by die Gregoriaanse jaartal uit Wat merkwaardig is is dat die maande van die Indiese kalender nagenoeg saamval somtyds een dag verskil met die periodes van die sterrebeelde van die sogenaamde Westerse astrologie Agtergrond WysigDie Saka kalender is in 1957 ingevoer Sien ook WysigGregoriaanse kalender HindoekalenderVerwysings WysigCalendars and their History by L E Doggett Geargiveer 1 April 2004 op Wayback Machine Indian Calendars by Leow Choon Lian pdf 1 22mb Positional astronomy in IndieOntsluit van https af wikipedia org w index php title Indiese kalender amp ol,