×
Indiese Oseaan

Die Indiese Oseaan is die derde grootste water-massa in die wêreld en bevat ongeveer 20% van die aarde se totale water. Dit word in die noorde begrens deur Suid-Asië (die Indiese subkontinent); aan die weste deur die Arabiese Skiereiland en Afrika; aan die ooste deur die Maleise Skiereiland, die Soenda-eilande, en Australië; en aan die suide deur die Suidelike Oseaan. Dit word van die Atlantiese Oseaan geskei deur die 20° oosterlengtelyn wat strek vanaf Kaap Agulhas, en deur die Stille Oseaan deur die 147° oosterlengtelyn.

Die Indiese Oseaan

Die noordegrens van die Indiese Oseaan is ongeveer 30° Noord in die Persiese Golf. Die oseaan is amper 10 000 km (6 200 myl) breed by die suidepunte van Afrika en Australië; met 'n oppervlakte van 73 556 000 km² (28 400 000 myl²), insluitende die Rooisee en die Persiese Golf.

Die oseaan se volume word geskat op 292 131 000 km³ (70 086 000 myl³). Klein eilande is verspreid geleë op die kontinentale rande. Eilandnasies in hierdie oseaan is Madagaskar, die wêreld se vierde grootste eiland; die Comore-eilande; Seychelle; Maledive; Mauritius; en Sri Lanka. Indonesië grens aan die oseaan.

Inhoud

Die eksklusiewe ekonomiese sone in die Atlantiese en Indiese Oseane

Marginale seë, golwe, baaie en seestrate van die Indiese Oseaan sluit in:

Die lande (gebiede in kursief) met 'n kuslyn aan die Indiese Oseaan (insluitende die Rooisee en die Persiese Golf) is:

Afrika

Asië

Australasië

Suidelike Indiese Oseaan

  1. 8 November 2006 op Wayback Machine. International Hydrographic Organization Special Publication No. 23, 1953.

Publikasie datum: September 03, 2021

indiese, oseaan, derde, grootste, water, massa, wêreld, bevat, ongeveer, aarde, totale, water, word, noorde, begrens, deur, suid, asië, indiese, subkontinent, weste, deur, arabiese, skiereiland, afrika, ooste, deur, maleise, skiereiland, soenda, eilande, austr. Die Indiese Oseaan is die derde grootste water massa in die wereld en bevat ongeveer 20 van die aarde se totale water Dit word in die noorde begrens deur Suid Asie die Indiese subkontinent aan die weste deur die Arabiese Skiereiland en Afrika aan die ooste deur die Maleise Skiereiland die Soenda eilande en Australie en aan die suide deur die Suidelike Oseaan Dit word van die Atlantiese Oseaan geskei deur die 20 oosterlengtelyn wat strek vanaf Kaap Agulhas 1 en deur die Stille Oseaan deur die 147 oosterlengtelyn Die Indiese Oseaan Die Aarde se vyf OseaneAtlantiese Oseaan Arktiese Oseaan Indiese Oseaan Stille Oseaan Suidelike Oseaan Die noordegrens van die Indiese Oseaan is ongeveer 30 Noord in die Persiese Golf Die oseaan is amper 10 000 km 6 200 myl breed by die suidepunte van Afrika en Australie met n oppervlakte van 73 556 000 km 28 400 000 myl insluitende die Rooisee en die Persiese Golf Die oseaan se volume word geskat op 292 131 000 km 70 086 000 myl Klein eilande is verspreid gelee op die kontinentale rande Eilandnasies in hierdie oseaan is Madagaskar die wereld se vierde grootste eiland die Comore eilande Seychelle Maledive Mauritius en Sri Lanka Indonesie grens aan die oseaan Inhoud 1 Marginale see 2 Aangrensende lande en gebiede 2 1 Afrika 2 2 Asie 2 3 Australasie 2 4 Suidelike Indiese Oseaan 3 Sien ook 4 Verwysings 5 Eksterne skakelsMarginale see Wysig Die eksklusiewe ekonomiese sone in die Atlantiese en Indiese Oseane Marginale see golwe baaie en seestrate van die Indiese Oseaan sluit in Arabiese See Persiese Golf Rooisee Golf van Oman Golf van Aden Straat van Bab el Mandeb wat die Arbiese See verbind Golf van Kutch Golf van Khambat Palk straat wat die Arabiese See met die Golf van Bengale verbind Golf van Bengale Andamanse See Straat van Malakka Mosambiekkanaal Groot Australiese Boeg Golf van Mannar Lakkadiewe SeeAangrensende lande en gebiede WysigDie lande gebiede in kursief met n kuslyn aan die Indiese Oseaan insluitende die Rooisee en die Persiese Golf is Afrika Wysig Suid Afrika Mosambiek Madagaskar Franse Suidelike en Antarktiese Gebiede FRA Mayotte FRA Reunion FRA Mauritius Comore eilande Tanzanie Seychelle Kenia Somalie Djiboeti Eritrea Soedan EgipteAsie Wysig Egipte Israel Jordanie Saoedi Arabie Jemen Oman Verenigde Arabiese Emirate Katar Bahrein Koeweit Irak Iran Pakistan Indie Maledive Britse Indiese Oseaangebied VK Sri Lanka Bangladesj Mianmar Thailand Maleisie Singapoer Indonesie Kokoseilande AUS Kerseiland AUS Oos TimorAustralasie Wysig Ashmore en Cartiereilande AUS Indonesie AustralieSuidelike Indiese Oseaan Wysig Heard en McDonaldeilande AUS Franse Suidelike en Antarktiese Gebiede FRA Sien ook WysigOseaanbesoedelingVerwysings Wysig Limits of Oceans and Seas Geargiveer 8 November 2006 op Wayback Machine International Hydrographic Organization Special Publication No 23 1953 Eksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Indiese Oseaan en Indian Ocean Encyclopaedia Britannica Besoek op 17 Julie 2019 Gebiede van die Wereld Afrika Noord Midde Ooste Suid van die Sahara Sentraal Suider Wes Oos Amerikas Noord Sentraal Karibiese Gebied Suid Latyns Asie Sentraal Oos Noord Asie Verre Ooste Suid Indiese subkontinent Suidoos Suidwes Midde Ooste Wes Europa Sentraal Noord Suid Wes Oos Oseanie Australasie Australie Seeland Melanesie Mikronesie Polinesie Poolgebiede Arktika Antarktika Oseane Arktiese Atlantiese Indiese Stille Suidelike See Oorsig van SeeSien ook Kontinente van die wereldOntsluit van https af wikipedia org w index php title Indiese Oseaan amp ol,