×
Indiër (sterrebeeld)

Die Indiër (Latyn: Indus) is ’n sterrebeeld in die suidelike hemelruim. Dit was een van die 12 sterrebeelde wat in die 16de eeu deur Petrus Plancius geskep is na aanleiding van waarnemings deur Pieter Dirkszoon Keyser en Frederick de Houtman. Dit is nie bekend of die naam verwys na ’n inboorling van Noord-Amerika of van Nederlands-Indië nie.

Indiër
Latynse naam Indus
Genitief Indi
Afkorting Ind
Waarnemingsdata (Epog J2000)
Regte klimming 21h
Deklinasie 55º
Grootte 294 vk. grade (49ste)
Kwadrant SQ4
Besonderhede
Hoofsterre 3
Helderste ster Die Persiër
(Alpha Indi, α Ind)
Naaste ster Epsilon Indi
Sterre helderder as 3 m 0
Sterre met planete 2
Messier-voorwerpe 0
Bayer-/Flamsteed-sterre 16
Aangrensende sterrebeelde
Mikroskoop, Boogskutter, Teleskoop, Pou, Oktant, Toekan, Kraanvoël
Portaal Sterrekunde

Die Indiër bevat nie enige helder sterre nie. Alpha Indi is die helderste ster; dit is ’n oranje reus met ’n magnitude van 3,1 en is sowat 101 ligjare van die Aarde af. Epsilon Indi is een van die naaste sterre aan die Aarde, sowat 11,8 ligjare weg. Dit is ’n oranje dwerg van 4,7 mag, effens kleiner en kouer as die son.

Daar is een helder dubbelster in die Indiër, Theta Indi. Dit bestaan uit twee wit sterre van 4,5 en 7 mag en is 97 ligjare van hier. Die enigste helder veranderlike ster is T Indi, ’n rooi reus 1 900 ligjare van die Aarde af met ’n periode van 11 maande. Sy minimum magnitude is 7 mag en sy maksimum 5 mag.

  1. Ian Ridpath and Wil Tirion (2007). Stars and Planets Guide, Collins, Londen. ISBN 978-0-00-725120-9. Princeton University Press, Princeton. ISBN 978-0-691-13556-4


Die 88 moderne sterrebeelde

AgterdekAkkedisAltaarAndromedaArendBeeldhouerBekerBerenike se HareBoogskutterBulDolfynDraakDriehoekDuifEenhoringEridanusFeniksGraveerstifGroot BeerGroot HondHaasHerculesHorlosieIndiërJaghondeJagterKameelperdKameleonKielKlein BeerKlein HondKlein LeeuKoetsierKompasKassiopeiaKefeusKraaiKraanvoëlKreefNetLeeuLierLugpompMaagdMikroskoopNoordelike KroonNoordelike WaterslangOktantOondParadysvoëlPasserPerseusPouPylRamRooikatSeileSekstantSentourSkerpioenSkildSkilderSlangSlangdraerSteenbokSuidelike DriehoekSuidelike KroonSuidelike VisSuidelike WaterslangSuiderkruisSwaanSwaardvisTafelTeleskoopToekanTweelingVeewagterVisseVlieënde PerdVlieënde VisVliegVosVulWalvisWaterdraerWeegskaalWinkelhaakWolf

Publikasie datum: Desember 03, 2021

indiër, sterrebeeld, indiër, latyn, indus, sterrebeeld, suidelike, hemelruim, sterrebeelde, 16de, deur, petrus, plancius, geskep, aanleiding, waarnemings, deur, pieter, dirkszoon, keyser, frederick, houtman, bekend, naam, verwys, inboorling, noord, amerika, ne. Die Indier Latyn Indus is n sterrebeeld in die suidelike hemelruim Dit was een van die 12 sterrebeelde wat in die 16de eeu deur Petrus Plancius geskep is na aanleiding van waarnemings deur Pieter Dirkszoon Keyser en Frederick de Houtman Dit is nie bekend of die naam verwys na n inboorling van Noord Amerika of van Nederlands Indie nie IndierLatynse naam IndusGenitief IndiAfkorting IndWaarnemingsdata Epog J2000 Regte klimming 21hDeklinasie 55ºGrootte 294 vk grade 49ste Kwadrant SQ4BesonderhedeHoofsterre 3Helderste ster Die Persier Alpha Indi a Ind Naaste ster Epsilon IndiSterre helderder as 3 m 0Sterre met planete 2Messier voorwerpe 0Bayer Flamsteed sterre 16Aangrensende sterrebeeldeMikroskoop Boogskutter Teleskoop Pou Oktant Toekan KraanvoelPortaal SterrekundeRuimtevoorwerpe WysigDie Indier bevat nie enige helder sterre nie Alpha Indi is die helderste ster dit is n oranje reus met n magnitude van 3 1 en is sowat 101 ligjare van die Aarde af Epsilon Indi is een van die naaste sterre aan die Aarde sowat 11 8 ligjare weg Dit is n oranje dwerg van 4 7 mag effens kleiner en kouer as die son 1 Daar is een helder dubbelster in die Indier Theta Indi Dit bestaan uit twee wit sterre van 4 5 en 7 mag en is 97 ligjare van hier 1 Die enigste helder veranderlike ster is T Indi n rooi reus 1 900 ligjare van die Aarde af met n periode van 11 maande Sy minimum magnitude is 7 mag en sy maksimum 5 mag 1 Verwysings Wysig 1 0 1 1 1 2 Ian Ridpath and Wil Tirion 2007 Stars and Planets Guide Collins Londen ISBN 978 0 00 725120 9 Princeton University Press Princeton ISBN 978 0 691 13556 4Eksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Indier sterrebeeld Starry Night Photography Indus Constellation Star Tales Indus Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia Die 88 moderne sterrebeeldeAgterdek Akkedis Altaar Andromeda Arend Beeldhouer Beker Berenike se Hare Boogskutter Bul Dolfyn Draak Driehoek Duif Eenhoring Eridanus Feniks Graveerstif Groot Beer Groot Hond Haas Hercules Horlosie Indier Jaghonde Jagter Kameelperd Kameleon Kiel Klein Beer Klein Hond Klein Leeu Koetsier Kompas Kassiopeia Kefeus Kraai Kraanvoel Kreef Net Leeu Lier Lugpomp Maagd Mikroskoop Noordelike Kroon Noordelike Waterslang Oktant Oond Paradysvoel Passer Perseus Pou Pyl Ram Rooikat Seile Sekstant Sentour Skerpioen Skild Skilder Slang Slangdraer Steenbok Suidelike Driehoek Suidelike Kroon Suidelike Vis Suidelike Waterslang Suiderkruis Swaan Swaardvis Tafel Teleskoop Toekan Tweeling Veewagter Visse Vlieende Perd Vlieende Vis Vlieg Vos Vul Walvis Waterdraer Weegskaal Winkelhaak Wolf Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Indier sterrebeeld amp ol,