×
Indië

Indië (Hindi: भारत, Bhārat; Engels: India), amptelik die Republiek Indië (Hindi: भारत गणराज्य, Bhārat Gaṇarājya, [ˈbʱaːɾət̪],(hulp·inligting); Engels: Republic of India), is 'n republiek in Suid-Asië. Met 'n bevolking van 1 324 171 354 (2016) is dit die tweede mees bevolkte land ter wêreld, ná die Volksrepubliek China.

Republiek Indië
  • भारत गणराज्य(Hindi)
Vlag Embleem
Nasionale leuse: Satyameva Jayate
(Sanskrit vir: "Die waarheid alleen triomfeer")
Volkslied: Jana Gana Mana
(Sanskrit vir: "Heerser oor die gees van die mense")

Nasionale lied: Vande Mataram
(Sanskrit vir: "Ek buig vir jou, Moeder")
Hoofstad Nieu-Delhi

28°37′N77°13′O /28.617°N 77.217°O /28.617; 77.217

Grootste stad Mumbai

18°58′N72°49′O /18.967°N 72.817°O /18.967; 72.817

Amptelike tale Hindi en Engelsa
Regering

President
• Adjunkpresident
Eerste minister
Federale parlementêre
grondwetlike republiek
Ram Nath Kovind
Venkaiah Naidu
Narendra Modi
Onafhanklikheid
• Dominium
• Republiek
van die Verenigde Koninkryk
15 Augustus 1947
26 Januarie 1950
Oppervlakte
- Totaal

- Water (%)

3 287 263 km2 (7de)
1 269 219 myl2
9,6
Bevolking
- 2016-skatting
- 2011-sensus
- Digtheid

1 324 171 354 (2de)
1 210 854 977
396,5 / km2 (31ste)
1 026,9 / myl2
BBP (KKP)
- Totaal
- Per capita
2018-skatting

$10 385 miljard (3de)
$7 784 (116de)

BBP (nominaal)
- Totaal
- Per capita
2018-skatting

$2 848 miljard (6de)
$2 135 (133ste)

MOI (2015) 0,624 (131ste) –medium
Gini (2013) 33,9(79ste) –medium
Geldeenheid Roepee (₹) (INR)
Tydsone
- Somertyd
IST (UTC+5:30)
nie toegepas nie (UTC+5:30)
Internet-TLD .in
Skakelkode +91
a. 21 andere inheemse tale word as nasionale tale erken.

Indië is op die Indiese Subkontinent geleë en is vir die grootste deel 'n skiereiland, wat in die weste aan die Arabiese See, in die suide aan die Indiese Oseaan en in die ooste aan die Golf van Bengale grens. In die noorde grens dié land (van wes na oos) aan Pakistan, die Volksrepubliek China (Tibet), Nepal, Bhoetan, Mianmar en Bangladesj. Ten suidooste van Indië in die Indiese Oseaan is die eilandnasie Sri Lanka en ten suidweste is die Maledive geleë. Indië se Andaman- en Nicobar-eilande deel 'n maritieme grens met Thailand en Indonesië in die Andamanse See.

Die hoofstad van Indië is Nieu-Delhi en die grootste stad is Mumbai. Indië is 'n federale republiek wat bestaan uit 28 deelstate, 6 uniegebiede en 1 nasionale hoofstadgebied. Indië is 'n multi-etniese land en die meesbevolkte demokrasie ter wêreld.

Indië het tussen 1858 en 1947 deel uitgemaak van Brits-Indië en met die Verdeling van Indië het dit van sy buurland Pakistan geskei. Indië is 'n lidland van die Britse Statebond met 'n president as staatshoof. Sedert die Verdeling van Indië veg Indië teen Pakistan en die Volksrepubliek China oor beheer van die voormalige prinsstaat Kasjmir, wat tot dusver tot vyf oorloë oor die verdeelde gebied gelei het.

Inhoud

Nasa-Satellietbeeld van Indië
Kaart van Indië
Topografiese kaart van Indië

Die Vedanta het geen naam gegee vir Indië nie. Die naam Indië is afgelei van Sindhu, die plaaslike naam vir die rivier Indus (van die Sanskrit stam ind: druppel). Die ou Ariërs het dié land āryāvarta (आर्यावर्त) genoem, wat ook Sentraal-Asië ingesluit het. Die Sanskrit-woord Arya beteken 'respek almal' en in later tye 'iemand van die eerste drie kaste' (in tegenoverstelling tot 'śūdra'). Omgekeerd beteken anārya 'iemand van die oorspronklike donkerkleurige bevolking' wat ook DASA of dasyu genoem. (Die Rig Veda doen daar enigsins denigrerend oor maar dit oorspronklike volk is vanuit die ou Sumerië met meluhha of mleccha aangedui, wat verwys na die Indusvalleibeskawing.) Die woord Varta beteken in Sanskrit 'verplaatsingsgebied', 'land', 'verblyf', 'kostwinning' of 'bestaansmiddel'. Die afkorting Varta is tot Barta verbaster en later tot Bhārat ([ˈbʱaːrət̪](hulp·inligting).

Die Perse het ('n deel van) dié land Hindoestan ([ɦɪnd̪ʊˈst̪aːn](hulp·inligting)), dié land van die Indus, genoem. Dit is deur die Grieke tot Indië (ινδιη) gewysig. Die verskillende politieke partye het wel ander voorkeursname vir dié land soos Hindoestan, Hindu Rashtra en Bharat. Die naam Bharat sou afstam van twee ou konings wat Bharata genoem word. Die naam Hindoestan word amptelik opgegee na die onafhanklikheid op 15 Augustus 1947. Die naam word nog wel gebruik in die daaglikse spraakgebruik. 'n Gewilde patriotiese lied, geskryf deur 'n Indiëse Moslem, Muhammad Iqbal, begin met die sin: "Sare jahaan se acchaa, Hindustan hamaaraa" (Onse Hindoestan is beter as die res van die wêreld).

Die term Indië het veral gebruiklik geword in navolging van die Engelse benaming. Die term Indië is 'n lang tyd gebruiklik in België, maar word na Nederlands voorbeeld nou ook geleidelik vervang deur India. Indië het in die noorde sinoniem geword vir Nederlands-Indië, wat in werklikheid op Indonesië dui.

Indië se geografie word gekenmerk deur die Himalaja in die verre noorde, die Ganges-, Indus- en Brahmaputra-vlaktes in die weste, noorde en ooste asook die Wes- en Oos-Ghats. Kangchenjunga is met 'n hoogte van 8 586 m Indië se hoogste berg en is in die deelstaat Sikkim geleë.

Indië se heilige rivier, die Ganges, is ook dié land se langste river, gevolg deur die Godavari, die Ganges-sytak Yamuna, Narmada en die Krisjna.

Die hoofartikel vir hierdie afdeling is: Geskiedenis van Indië.
Die hoofartikel vir hierdie afdeling is: Ekonomie van Indië.

Indië is ekonomies in opkoms. In die 1960's was daar nog bitter armoede en selfs hongersnode, maar dié land is nou ná China een van die grootste opkomende ekonomiese magte, lid van die BRICS en die Groep van 20.

Amptelike tale van Indië

Die hoofartikel vir hierdie afdeling is: Lys van nasionale tale van Indië.

Amptelike tale (Sentraal administratief)

  1. Hindi
  2. Engels (samewerkende amptelike taal)

Erkende nasionale tale van Indië (Geskeduleerde lys vir amptelike gebruik)

Indiese deelstate volgens mees verspreide tale
  1. Assamees (amptelike taal van Assam)
  2. Bengaals (amptelike taal van Tripura en Wes-Bengale)
  3. Bodo (amptelike taal van Assam)
  4. Dogri (amptelike taal van Jammu en Kasjmir)
  5. Engels (amptelike taal van Nagaland)
  6. Gujarati (amptelike taal van Dadra en Nagar Haveli, Daman en Diu en Gujarat)
  7. Hindi (amptelike taal van Arunachal Pradesh, Andaman- en Nicobar-eilande, Bihar, Chandigarh, Chhattisgarh, Delhi, Haryana, Himachal Pradesh, Jharkhand, Madhya Pradesh, Rajasthan, Uttar Pradesh en Uttaranchal)
  8. Kannada (amptelike taal van Karnataka)
  9. Kasjmiri (amptelike taal van Jammu en Kasjmir)
  10. Konkani (amptelike taal van Goa)
  11. Maithili (amptelike taal van Bihar)
  12. Malayalam (amptelike taal van Kerala en Lakshadweep)
  13. Manipuri (Meithei) (amptelike taal van Manipur)
  14. Marathi (amptelike taal van Maharashtra)
  15. Nepalees (amptelike taal van Sikkim)
  16. Oerdoe (amptelike taal van Jammu en Kasjmir, en ook sommige distrikte in Andhra Pradesh, Delhi en Uttar Pradesh)
  17. Oriya (amptelike taal van Orissa)
  18. Pandjabi (amptelike taal van Pundjab, tweede amptelike taal van Delhi)
  19. Sanskrit
  20. Santali
  21. Sindhi
  22. Tamil (amptelike taal van Tamil Nadu en Pondicherry)
  23. Telugu (amptelike taal van Andhra Pradesh)

Religie

Verspreiding van godsdienste in Indië volgens Indiese distrikte, 2011-sensus:

Hindoe

Moslems

Christene

Sikh

Boeddhiste

Ander

Religie Bevolking
% 1951
Bevolking
% 1961
Bevolking
% 1971
Bevolking
% 1981
Bevolking
% 1991
Bevolking
% 2001
Bevolking
% 2011
Hindoeïsme 84,1% 83,45% 82,73% 82,30% 81,53% 80,46% 79,80%
Islam 9,8% 10,69% 11,21% 11,75% 12,61% 13,43% 14,23%
Christendom 2,3% 2,44% 2,60% 2,44% 2,32% 2,34% 2,30%
Sikhisme 1,79% 1,79% 1,89% 1,92% 1,94% 1,87% 1,72%
Boeddhisme 0,74% 0,74% 0,70% 0,70% 0,77% 0,77% 0,70%
Djainisme 0,46% 0,46% 0,48% 0,47% 0,40% 0,41% 0,37%
Zoroastrisme 0,13% 0,09% 0,09% 0,09% 0,08% 0,06% n/a
Animisme, ander 0,43% 0,43% 0,41% 0,42% 0,44% 0,72% 0,9%

In Indië bly sowat 195 miljoen Moslems (14,2% van die totale Indiese bevolking), die hoogste Moslembevolking in 'n nie-Islamitiese land en amper dieselfde aantal Moslems as in Pakistan. Indië beskik oor die derde hoogste Moslembevolking wêreldwyd, dwarsdeur die land, en met sowat 300 000 aktiewe moskees meer as enige ander land, selfs meer as in die Islamitiese wêreld. Net in Indonesië bly meer Moslems.

Die Indiese nasionale hokkiespan tydens die Olimpiese Somerspele 1936 in Berlyn, wenner van die goue medalje
Die Indiese nasionale krieketspan in aksie op Wankhedestadion in 2006

Die meeste en gewildste sportsoorte wat in Indië beoefen word, het hul oorsprong in die Verenigde Koninkryk en tydens die bestaan van Brits-Indië op die Indiese subkontinent gevestig.

Veldhokkie is die naasgewildste sportsoort, word as Indië se nasionale sport beskou en is ook dié land se suksesvolste Olimpiese sportsoort: Die Indiese nasionale hokkiespan het tot dusver agt goue, een silwer en twee bronsmedaljes tydens Olimpiese Somerspele verower. Indië het die Hokkiewêreldbeker in 1975 gewen en was die naaswenner van die Hokkiewêreldbeker 1973. Indië het ook drie van dié toernooie gehuisves: in 1982, 2010 en 2018.

Krieket is Indië se gewildste sport. Die Indiese nasionale krieketspan het die Krieketwêreldbeker 1983 en Krieketwêreldbeker 2011 gewen en tydens die Krieketwêreldbeker 2003 as naaswenner geëindig. Indië was die wenner van die Twintig20-wêreldbeker 2007 in Suid-Afrika, het die IKR Kampioentrofee 2002 met Sri Lanka gedeel en die IKR Kampioentrofee 2013 gewen. Daarbenewens het Indië die Asiatiese beker in 1984, 1988, 1990, 1995, 2010, 2016 en 2018 gewen. Die Indiese Premierliga (IPL) word beskou as gewildste krieketliga wêreldwyd en lok veral toeskouers van die Indiese Subkontinent, maar ook uit Suid-Afrika, die Britse Eilande en Wes-Indië. As gevolg van die tydsverskil met Australië en Nieu-Seeland en die nagtelike uitsaai van wedstryde is die IPL in dié twee lande minder gewild.

Indië was gasheer of mede-gasheer van verskeie internasionale sportgeleenthede: die Suid-Asiatiese Spele in 1951 en 1982; die krieketwêreldbekertoernooie in 1987, 1996, 2011 en 2023; die Hokkiewêreldbeker 2010 en die Statebondspele 2010. Vanaf 2011 tot 2013 is die Indiese Grand Prix op die Buddh Internasionale Renbaan in Uttar Pradesh aangebied, al drie wedrenne is deur Sebastian Vettel gewen.

  1. (en) . India.gov.in. vanaf die oorspronklike op 1 Mei 2020. Besoek op30 April 2018.
  2. (en) . India.gov.in. vanaf die oorspronklike op 1 Mei 2020. Besoek op30 April 2018.
  3. (en) . ESA.UN.org (custom data acquired via website). United Nations Department of Economic and Social Affairs, Population Division. vanaf die oorspronklike op 24 Augustus 2018. Besoek op30 April 2018.
  4. (en) . Census of India. vanaf die oorspronklike op 22 Mei 2016. Besoek op30 April 2018.
  5. (en) (PDF). Census of India. (PDF) vanaf die oorspronklike op 30 April 2016. Besoek op30 April 2018.
  6. (en) . Internasionale Monetêre Fonds. Besoek op30 April 2018.
  7. (en) (PDF). Verenigde Nasies. (PDF) vanaf die oorspronklike op 20 April 2020. Besoek op30 April 2018.
  8. (en) . United Nations Development Program. vanaf die oorspronklike op 16 Mei 2020. Besoek op30 April 2018.
  9. (en) . 2011 Census of India. Office of the Registrar General & Census Commissioner. Geargiveer vanaf op 25 Augustus 2015. Besoek op25 Augustus 2015.
  10. (en) NW, 1615 L. St; Suite 800Washington; Inquiries, DC 20036USA202-419-4300 | Main202-857-8562 | Fax202-419-4372 | Media. . Pew Research Center. Besoek op2019-06-17.
  11. (en) . www.indiaonlinepages.com. vanaf die oorspronklike op 8 April 2020. Besoek op22 Julie 2019.
  12. (en) (PDF). www.pbs.gov.pk. (PDF) vanaf die oorspronklike op 29 Maart 2020. Besoek op15 Januarie 2019.
  13. (en) . The World Factbook. Central Intelligence Agency. vanaf die oorspronklike op 17 Mei 2020. Besoek op22 Julie 2019.
  14. (en) . Newseastwest.com. Geargiveer vanaf op 16 Desember 2017. Besoek op11 Augustus 2015.
  15. (en) . The World Factbook. Central Intelligence Agency. vanaf die oorspronklike op 17 Mei 2020. Besoek op22 Julie 2019.
  16. (en) Khan, M. Ilyas (8 Augustus 2012). . BBC. vanaf die oorspronklike op 5 Desember 2019. Besoek op8 September 2018.
  17. (en) Abbott, David (2015). Changing World: Pakistan. Encyclopædia Britannica. p. 21. ISBN 978-1-62513-321-2.
  18. (en) Bill Russell (8 Augustus 2017). . Geargiveer vanaf op 28 Maart 2018. Besoek op30 April 2018.
  19. (en) . ESPNcricinfo. 1 Junie 2008. Besoek op20 Februarie 2021.
Algemeen

Publikasie datum: September 03, 2021

indië, hindi, रत, bhārat, engels, india, amptelik, republiek, hindi, रत, गणर, bhārat, gaṇarājya, ˈbʱaːɾət, luister, hulp, inligting, engels, republic, india, republiek, suid, asië, bevolking, 2016, tweede, mees, bevolkte, land, wêreld, volksrepubliek, china, r. Indie Hindi भ रत Bharat Engels India amptelik die Republiek Indie Hindi भ रत गणर ज य Bharat Gaṇarajya ˈbʱaːɾet luister hulp inligting Engels Republic of India is n republiek in Suid Asie Met n bevolking van 1 324 171 354 2016 is dit die tweede mees bevolkte land ter wereld na die Volksrepubliek China Republiek Indie भ रत गणर ज य Hindi Republic of India Engels Vlag EmbleemNasionale leuse Satyameva Jayate Sanskrit vir Die waarheid alleen triomfeer Volkslied Jana Gana Mana 1 Sanskrit vir Heerser oor die gees van die mense source source track track track track track track track track track track track track track track Nasionale lied Vande Mataram 1 Sanskrit vir Ek buig vir jou Moeder source source Hoofstad Nieu Delhi 28 37 N 77 13 O 28 617 N 77 217 O 28 617 77 217Grootste stad Mumbai 18 58 N 72 49 O 18 967 N 72 817 O 18 967 72 817Amptelike tale Hindi en Engels 2 aRegering President Adjunkpresident Eerste minister Federale parlementere grondwetlike republiek Ram Nath Kovind Venkaiah Naidu Narendra ModiOnafhanklikheid Dominium Republiek van die Verenigde Koninkryk 15 Augustus 1947 26 Januarie 1950Oppervlakte Totaal Water 3 287 263 2 km2 7de 1 269 219 myl2 9 6Bevolking 2016 skatting 2011 sensus Digtheid 1 324 171 354 3 2de 1 210 854 977 4 5 396 5 km2 31ste 1 026 9 myl2BBP KKP Totaal Per capita 2018 skatting 10 385 miljard 6 3de 7 784 6 116de BBP nominaal Totaal Per capita 2018 skatting 2 848 miljard 6 6de 2 135 6 133ste MOI 2015 0 624 7 131ste mediumGini 2013 33 9 8 79ste mediumGeldeenheid Roepee a href ISO 4217 html title ISO 4217 INR a Tydsone Somertyd IST UTC 5 30 nie toegepas nie UTC 5 30 Internet TLD inSkakelkode 91a 21 andere inheemse tale word as nasionale tale erken Indie is op die Indiese Subkontinent gelee en is vir die grootste deel n skiereiland wat in die weste aan die Arabiese See in die suide aan die Indiese Oseaan en in die ooste aan die Golf van Bengale grens In die noorde grens die land van wes na oos aan Pakistan die Volksrepubliek China Tibet Nepal Bhoetan Mianmar en Bangladesj Ten suidooste van Indie in die Indiese Oseaan is die eilandnasie Sri Lanka en ten suidweste is die Maledive gelee Indie se Andaman en Nicobar eilande deel n maritieme grens met Thailand en Indonesie in die Andamanse See Die hoofstad van Indie is Nieu Delhi en die grootste stad is Mumbai Indie is n federale republiek wat bestaan uit 28 deelstate 6 uniegebiede en 1 nasionale hoofstadgebied Indie is n multi etniese land en die meesbevolkte demokrasie ter wereld Indie het tussen 1858 en 1947 deel uitgemaak van Brits Indie en met die Verdeling van Indie het dit van sy buurland Pakistan geskei Indie is n lidland van die Britse Statebond met n president as staatshoof Sedert die Verdeling van Indie veg Indie teen Pakistan en die Volksrepubliek China oor beheer van die voormalige prinsstaat Kasjmir wat tot dusver tot vyf oorloe oor die verdeelde gebied gelei het Inhoud 1 Naam 2 Geografie 3 Geskiedenis 4 Ekonomie 5 Demografie 5 1 Amptelike tale van Indie 5 1 1 Amptelike tale Sentraal administratief 5 1 2 Erkende nasionale tale van Indie Geskeduleerde lys vir amptelike gebruik 5 2 Religie 6 Sport 7 Sien ook 8 Verwysings 9 Bronnelys 10 Eksterne skakelsNaam Nasa Satellietbeeld van Indie Kaart van Indie Topografiese kaart van Indie Die Vedanta het geen naam gegee vir Indie nie Die naam Indie is afgelei van Sindhu die plaaslike naam vir die rivier Indus van die Sanskrit stam ind druppel Die ou Ariers het die land aryavarta आर य वर त genoem wat ook Sentraal Asie ingesluit het Die Sanskrit woord Arya beteken respek almal en in later tye iemand van die eerste drie kaste in tegenoverstelling tot sudra Omgekeerd beteken anarya iemand van die oorspronklike donkerkleurige bevolking wat ook DASA of dasyu genoem Die Rig Veda doen daar enigsins denigrerend oor maar dit oorspronklike volk is vanuit die ou Sumerie met meluhha of mleccha aangedui wat verwys na die Indusvalleibeskawing Die woord Varta beteken in Sanskrit verplaatsingsgebied land verblyf kostwinning of bestaansmiddel Die afkorting Varta is tot Barta verbaster en later tot Bharat ˈbʱaːret luister hulp inligting Die Perse het n deel van die land Hindoestan ɦɪnd ʊˈst aːn luister hulp inligting die land van die Indus genoem Dit is deur die Grieke tot Indie indih gewysig Die verskillende politieke partye het wel ander voorkeursname vir die land soos Hindoestan Hindu Rashtra en Bharat Die naam Bharat sou afstam van twee ou konings wat Bharata genoem word Die naam Hindoestan word amptelik opgegee na die onafhanklikheid op 15 Augustus 1947 Die naam word nog wel gebruik in die daaglikse spraakgebruik n Gewilde patriotiese lied geskryf deur n Indiese Moslem Muhammad Iqbal begin met die sin Sare jahaan se acchaa Hindustan hamaaraa Onse Hindoestan is beter as die res van die wereld Die term Indie het veral gebruiklik geword in navolging van die Engelse benaming Die term Indie is n lang tyd gebruiklik in Belgie maar word na Nederlands voorbeeld nou ook geleidelik vervang deur India Indie het in die noorde sinoniem geword vir Nederlands Indie wat in werklikheid op Indonesie dui GeografieIndie se geografie word gekenmerk deur die Himalaja in die verre noorde die Ganges Indus en Brahmaputra vlaktes in die weste noorde en ooste asook die Wes en Oos Ghats Kangchenjunga is met n hoogte van 8 586 m Indie se hoogste berg en is in die deelstaat Sikkim gelee Indie se heilige rivier die Ganges is ook die land se langste river gevolg deur die Godavari die Ganges sytak Yamuna Narmada en die Krisjna GeskiedenisDie hoofartikel vir hierdie afdeling is Geskiedenis van Indie EkonomieDie hoofartikel vir hierdie afdeling is Ekonomie van Indie Indie is ekonomies in opkoms In die 1960 s was daar nog bitter armoede en selfs hongersnode maar die land is nou na China een van die grootste opkomende ekonomiese magte lid van die BRICS en die Groep van 20 DemografieAmptelike tale van Indie Die hoofartikel vir hierdie afdeling is Lys van nasionale tale van Indie Amptelike tale Sentraal administratief Hindi Engels samewerkende amptelike taal Erkende nasionale tale van Indie Geskeduleerde lys vir amptelike gebruik Indiese deelstate volgens mees verspreide tale Assamees amptelike taal van Assam Bengaals amptelike taal van Tripura en Wes Bengale Bodo amptelike taal van Assam Dogri amptelike taal van Jammu en Kasjmir Engels amptelike taal van Nagaland Gujarati amptelike taal van Dadra en Nagar Haveli Daman en Diu en Gujarat Hindi amptelike taal van Arunachal Pradesh Andaman en Nicobar eilande Bihar Chandigarh Chhattisgarh Delhi Haryana Himachal Pradesh Jharkhand Madhya Pradesh Rajasthan Uttar Pradesh en Uttaranchal Kannada amptelike taal van Karnataka Kasjmiri amptelike taal van Jammu en Kasjmir Konkani amptelike taal van Goa Maithili amptelike taal van Bihar Malayalam amptelike taal van Kerala en Lakshadweep Manipuri Meithei amptelike taal van Manipur Marathi amptelike taal van Maharashtra Nepalees amptelike taal van Sikkim Oerdoe amptelike taal van Jammu en Kasjmir en ook sommige distrikte in Andhra Pradesh Delhi en Uttar Pradesh Oriya amptelike taal van Orissa Pandjabi amptelike taal van Pundjab tweede amptelike taal van Delhi Sanskrit Santali Sindhi Tamil amptelike taal van Tamil Nadu en Pondicherry Telugu amptelike taal van Andhra Pradesh Religie Verspreiding van godsdienste in Indie volgens Indiese distrikte 2011 sensus Hindoe Moslems Christene Sikh Boeddhiste Ander Religie Bevolking 1951 Bevolking 1961 Bevolking 1971 Bevolking 1981 Bevolking 1991 Bevolking 2001 Bevolking 2011 9 Hindoeisme 84 1 83 45 82 73 82 30 81 53 80 46 79 80 Islam 9 8 10 69 11 21 11 75 12 61 13 43 14 23 Christendom 2 3 2 44 2 60 2 44 2 32 2 34 2 30 Sikhisme 1 79 1 79 1 89 1 92 1 94 1 87 1 72 Boeddhisme 0 74 0 74 0 70 0 70 0 77 0 77 0 70 Djainisme 0 46 0 46 0 48 0 47 0 40 0 41 0 37 Zoroastrisme 0 13 0 09 0 09 0 09 0 08 0 06 n aAnimisme ander 0 43 0 43 0 41 0 42 0 44 0 72 0 9 In Indie bly sowat 195 miljoen Moslems 14 2 van die totale Indiese bevolking 10 11 die hoogste Moslembevolking in n nie Islamitiese land en amper dieselfde aantal Moslems as in Pakistan 12 13 Indie beskik oor die derde hoogste Moslembevolking wereldwyd dwarsdeur die land 14 en met sowat 300 000 aktiewe moskees meer as enige ander land selfs meer as in die Islamitiese wereld Net in Indonesie bly meer Moslems 15 Sport Die Indiese nasionale hokkiespan tydens die Olimpiese Somerspele 1936 in Berlyn wenner van die goue medalje Die Indiese nasionale krieketspan in aksie op Wankhedestadion in 2006 Die meeste en gewildste sportsoorte wat in Indie beoefen word het hul oorsprong in die Verenigde Koninkryk en tydens die bestaan van Brits Indie op die Indiese subkontinent gevestig Veldhokkie is die naasgewildste sportsoort word as Indie se nasionale sport beskou 16 17 en is ook die land se suksesvolste Olimpiese sportsoort Die Indiese nasionale hokkiespan het tot dusver agt goue een silwer en twee bronsmedaljes tydens Olimpiese Somerspele verower Indie het die Hokkiewereldbeker in 1975 gewen en was die naaswenner van die Hokkiewereldbeker 1973 Indie het ook drie van die toernooie gehuisves in 1982 2010 en 2018 Krieket is Indie se gewildste sport 18 Die Indiese nasionale krieketspan het die Krieketwereldbeker 1983 en Krieketwereldbeker 2011 gewen en tydens die Krieketwereldbeker 2003 as naaswenner geeindig Indie was die wenner van die Twintig20 wereldbeker 2007 in Suid Afrika het die IKR Kampioentrofee 2002 met Sri Lanka gedeel en die IKR Kampioentrofee 2013 gewen Daarbenewens het Indie die Asiatiese beker in 1984 1988 1990 1995 2010 2016 en 2018 gewen Die Indiese Premierliga IPL word beskou as gewildste krieketliga wereldwyd en lok veral toeskouers van die Indiese Subkontinent maar ook uit Suid Afrika die Britse Eilande en Wes Indie As gevolg van die tydsverskil met Australie en Nieu Seeland en die nagtelike uitsaai van wedstryde is die IPL in die twee lande minder gewild 19 Indie was gasheer of mede gasheer van verskeie internasionale sportgeleenthede die Suid Asiatiese Spele in 1951 en 1982 die krieketwereldbekertoernooie in 1987 1996 2011 en 2023 die Hokkiewereldbeker 2010 en die Statebondspele 2010 Vanaf 2011 tot 2013 is die Indiese Grand Prix op die Buddh Internasionale Renbaan in Uttar Pradesh aangebied al drie wedrenne is deur Sebastian Vettel gewen Sien ookAmateur Radio Society of IndiaVerwysings 1 0 1 1 en National Symbols National Portal of India India gov in Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 Mei 2020 Besoek op 30 April 2018 2 0 2 1 en Profile National Portal of India India gov in Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 Mei 2020 Besoek op 30 April 2018 en World Population Prospects The 2017 Revision ESA UN org custom data acquired via website United Nations Department of Economic and Social Affairs Population Division Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 Augustus 2018 Besoek op 30 April 2018 en Population Enumeration Data Final Population Census of India Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 Mei 2016 Besoek op 30 April 2018 en A 2 DECADAL VARIATION IN POPULATION SINCE 1901 PDF Census of India Geargiveer PDF vanaf die oorspronklike op 30 April 2016 Besoek op 30 April 2018 6 0 6 1 6 2 6 3 en World Economic Outlook Database April 2018 Report for Selected Countries and Subjects Internasionale Monetere Fonds Besoek op 30 April 2018 en Human Development Report 2016 Summary PDF Verenigde Nasies Geargiveer PDF vanaf die oorspronklike op 20 April 2020 Besoek op 30 April 2018 en Income Gini coefficient United Nations Development Program Geargiveer vanaf die oorspronklike op 16 Mei 2020 Besoek op 30 April 2018 en Population by religious community 2011 2011 Census of India Office of the Registrar General amp Census Commissioner Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 Augustus 2015 Besoek op 25 Augustus 2015 en NW 1615 L St Suite 800Washington Inquiries DC 20036USA202 419 4300 Main202 857 8562 Fax202 419 4372 Media The countries with the 10 largest Christian populations and the 10 largest Muslim populations Pew Research Center Besoek op 2019 06 17 en Muslim Population in India Muslims in Indian States www indiaonlinepages com Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 April 2020 Besoek op 22 Julie 2019 en Population by Religion PDF www pbs gov pk Geargiveer PDF vanaf die oorspronklike op 29 Maart 2020 Besoek op 15 Januarie 2019 en Pakistan The World Factbook Central Intelligence Agency Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 Mei 2020 Besoek op 22 Julie 2019 en Multicultural India has more mosques than any Muslim country Bollywood news wallpapers vidoes Canadian immigration Indian diaspora news I News East West Newseastwest com Geargiveer vanaf die oorspronklike op 16 Desember 2017 Besoek op 11 Augustus 2015 en Indonesia The World Factbook Central Intelligence Agency Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 Mei 2020 Besoek op 22 Julie 2019 en Khan M Ilyas 8 Augustus 2012 Pakistan s Olympic humiliation in national sport BBC Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 Desember 2019 Besoek op 8 September 2018 en Abbott David 2015 Changing World Pakistan Encyclopaedia Britannica p 21 ISBN 978 1 62513 321 2 en Bill Russell 8 Augustus 2017 Top 10 Most Popular Sports In India Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 Maart 2018 Besoek op 30 April 2018 en Thrills spills yawns ESPNcricinfo 1 Junie 2008 Besoek op 20 Februarie 2021 BronnelysAlgemeen en India Encyclopaedia Britannica Besoek op 20 Februarie 2021 en India Central Intelligence Agency Besoek op 20 Februarie 2021 Eksterne skakelsWikimedia Commons bevat media in verband met Indie Wikiwoordeboek het n inskrywing vir Indie en Toerisme inligting oor Indie op Wikivoyage en hi Amptelike webwerf van die Indiese regeringOntsluit van https af wikipedia org w index php title Indie amp ol,