fbpx
Wikipedia

Ilias

Die Ilias of Iliade (Grieks: Ἰλιάς) is ’n epiese gedig in daktiliese hektameters (sesvoetige verse). Daar word tradisioneel aanvaar dat Homeros dit geskryf het.

Bladsye uit die Ilias
Die sewe beginverse van Homeros se Ilias

Dit speel af in die Trojaanse Oorlog en gee die gebeure weer tydens ’n geveg tussen koning Agamemnon en die vegter Achilles. Die Trojaanse perd word ook daarin genoem. Die fliek Troy gaan oor die Trojaanse Oorlog. Hoewel die verhaal net ’n paar weke in die laaste jaar van die oorlog dek, verwys dit na baie van die Griekse legendes daaroor.

Sing van die wrok, o godin, van Pêleus se seun, Achillés die verderflike wrok, wat tienduisende smarte oor die Achajers gebring het, en baie sterk siele van helde voor Hadés geslinger en hulleself ten prooi van die honde en al die roofvoëls beskik het — en die plan van Zeus is voleindig! — ja, vandat Atreus se seun, koning van manne, en die goddelike Achillés vir die eerste keer in twis van mekaar geskei het.

Eksterne skakels

  • Fragmente uit die Ilias

Ilias
ilias, iliade, grieks, Ἰλιάς, epiese, gedig, daktiliese, hektameters, sesvoetige, verse, daar, word, tradisioneel, aanvaar, homeros, geskryf, bladsye, sewe, beginverse, homeros, speel, trojaanse, oorlog, gebeure, weer, tydens, geveg, tussen, koning, agamemnon,. Die Ilias of Iliade Grieks Ἰlias is n epiese gedig in daktiliese hektameters sesvoetige verse Daar word tradisioneel aanvaar dat Homeros dit geskryf het Bladsye uit die Ilias Die sewe beginverse van Homeros se Ilias Dit speel af in die Trojaanse Oorlog en gee die gebeure weer tydens n geveg tussen koning Agamemnon en die vegter Achilles Die Trojaanse perd word ook daarin genoem Die fliek Troy gaan oor die Trojaanse Oorlog Hoewel die verhaal net n paar weke in die laaste jaar van die oorlog dek verwys dit na baie van die Griekse legendes daaroor Sing van die wrok o godin van Peleus se seun Achilles die verderflike wrok wat tienduisende smarte oor die Achajers gebring het en baie sterk siele van helde voor Hades geslinger en hulleself ten prooi van die honde en al die roofvoels beskik het en die plan van Zeus is voleindig ja vandat Atreus se seun koning van manne en die goddelike Achilles vir die eerste keer in twis van mekaar geskei het Eksterne skakels WysigFragmente uit die Ilias Hierdie artikel oor die Europese mitologie is n saadjie U kan help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Ilias amp oldid 2364796,