×
Idols (Suid-Afrika)

Idols is 'n Suid-Afrikaanse televisiewerklikheidsreeks van die televisienetwerk M-Net wat op die gewilde Britse reeks Pop Idol gebaseer is. Die reeks is 'n kompetisie om die beste jong sangeres of sanger in Suid-Afrika te identifiseer. Dit is in Seisoen 1 deur Candy Litchfield, Matthew Stewardson en Sami Sabitiin aangebied, in Seisoen 2 deur Colin Moss en Letoya Makhene, en in Seisoen 3 deur slegs Colin Moss.

Idols
Genre Werklikheid, sangkompetisie
Geskep deur Simon Fuller
Aangebied deur Engelse reeks:
ProVerb (2010–)
Candy Litchfield (2002)
Sami Sabiti (2002)
Matt Stewardson (2002)
Letoya Makhene (2003)
Colin Moss (2003–07)
Liezl van der Westhuizen (2009–10)
Afrikaanse reeks:
Sean Else
Beoordelaars Engelse reeks:
Randall Abrahams
Gareth Cliff(2003–)
Unathi Nkayi(2011–)
Somizi Mhlongo(2015-)
Marcus Brewster (2002)
Penny Lebyane(2002)
Dave Thompson (2002–09)
Mara Louw (2003–10)
Afrikaans reeks:
Mynie Grové
Deon Maas
Taliep Petersen
Oorsprong Suid-Afrika
Taal Afrikaans (2002)
Engels (2002–)
Aantal seisoene 10
Aantal episodes 10
Produksie
Looptydperk 2 ure
Produksiemaatskappy MultiChoice
FremantleMedia
19 Television
Verspreider FremantleMedia Enterprises & MNet
Uitsending
Oorspronklike kanaal MNet (Engelse reeks)
KykNET (Afrikaanse reeks)
Eerste lopie Engelse reeks:
11 Junie 2002 – hede
Afrikaans reeks:
28 Mei – 28 Augustus 2006
Webskakels

In hierdie reeks oudisioneer deelnemers ten eerstens, maar later word hulle tot net twaalf finaliste uitgedun, met elke finalis wat regstreeks moet optree. Daar is vier beoordelaars. In Seisoen 1 was Randall Abrahams, Dave Thompson, Marcus Brewster en Penny Lebyane, en in Seisoen 2 is Brewster en Lebyane deur Mara Louw-Thomson en Gareth Cliff vervang. Die beoordelaars se doel is om kritiek op die deelnemers se opvoerings telewer. Kykers kan vir etlike ure ná die afloop van 'n uitsending hul stem vir hul gunsteling via telefoon, SMS of aanlyn plaas. Op die daaropvolgende aand se episode word die deelnemers met die minste stemme huis toe gestuur.

Die wenner van die eerste seisoen was Heinz Winckler, met Brandon October en Melanie Lowe in onderskeidelik die tweede en derde plekke. Die tweede seisoen is deur Anke Pietrangeli gewen, met Poseletso Sejosingoe om die tweede plek en Jacques Terre'Blanche in die derde.

Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.

Publikasie datum: September 26, 2021

idols, suid, afrika, idols, suid, afrikaanse, televisiewerklikheidsreeks, televisienetwerk, gewilde, britse, reeks, idol, gebaseer, reeks, kompetisie, beste, jong, sangeres, sanger, suid, afrika, identifiseer, seisoen, deur, candy, litchfield, matthew, steward. Idols is n Suid Afrikaanse televisiewerklikheidsreeks van die televisienetwerk M Net wat op die gewilde Britse reeks Pop Idol gebaseer is Die reeks is n kompetisie om die beste jong sangeres of sanger in Suid Afrika te identifiseer Dit is in Seisoen 1 deur Candy Litchfield Matthew Stewardson en Sami Sabitiin aangebied in Seisoen 2 deur Colin Moss en Letoya Makhene en in Seisoen 3 deur slegs Colin Moss Idols Genre Werklikheid sangkompetisie Geskep deur Simon Fuller Aangebied deur Engelse reeks ProVerb 2010 Candy Litchfield 2002 Sami Sabiti 2002 Matt Stewardson 2002 Letoya Makhene 2003 Colin Moss 2003 07 Liezl van der Westhuizen 2009 10 Afrikaanse reeks Sean Else Beoordelaars Engelse reeks Randall Abrahams Gareth Cliff 2003 Unathi Nkayi 2011 Somizi Mhlongo 2015 Marcus Brewster 2002 Penny Lebyane 2002 Dave Thompson 2002 09 Mara Louw 2003 10 Afrikaans reeks Mynie Grove Deon Maas Taliep Petersen Oorsprong Suid Afrika Taal Afrikaans 2002 Engels 2002 Aantal seisoene 10 Aantal episodes 10 Produksie Looptydperk 2 ure Produksiemaatskappy MultiChoice FremantleMedia 19 Television Verspreider FremantleMedia Enterprises amp MNet Uitsending Oorspronklike kanaal MNet Engelse reeks KykNET Afrikaanse reeks Eerste lopie Engelse reeks 11 Junie 2002 hede Afrikaans reeks 28 Mei 28 Augustus 2006 Webskakels Amptelike webwerf In hierdie reeks oudisioneer deelnemers ten eerstens maar later word hulle tot net twaalf finaliste uitgedun met elke finalis wat regstreeks moet optree Daar is vier beoordelaars In Seisoen 1 was Randall Abrahams Dave Thompson Marcus Brewster en Penny Lebyane en in Seisoen 2 is Brewster en Lebyane deur Mara Louw Thomson en Gareth Cliff vervang Die beoordelaars se doel is om kritiek op die deelnemers se opvoerings telewer Kykers kan vir etlike ure na die afloop van n uitsending hul stem vir hul gunsteling via telefoon SMS of aanlyn plaas Op die daaropvolgende aand se episode word die deelnemers met die minste stemme huis toe gestuur Die wenner van die eerste seisoen was Heinz Winckler met Brandon October en Melanie Lowe in onderskeidelik die tweede en derde plekke Die tweede seisoen is deur Anke Pietrangeli gewen met Poseletso Sejosingoe om die tweede plek en Jacques Terre Blanche in die derde Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Idols Suid Afrika amp ol,