×
Alhazen

Abū ʿAlī al-Ḥasan ibn al-Ḥasan ibn al-Haytham (Arabies: أبو علي، الحسن بن الحسن بن الهيثم), dikwels genoem Ibn al-Haytham (in die Weste bekend as Alhazen of Alhacen; omstreeks 965 – omstreeks 1040) was ’n vooraanstaande Arabiese wetenskaplike, wiskundige, sterrekundige, filosoof en fisikus wat bydraes gelewer het op die terreine van optika, sterrekunde, wiskunde, meteorologie, visuele persepsie en wetenskaplike metodiek.

Ibn al-Haytham ("Alhazen")
Geboortenaam Abū ʿAlī al-Ḥasan ibn al-Ḥasan ibn al-Haytham
Gebore Omstreeks(965-07-01)1 Julie 965
Basra, nou in Irak
Oorlede Omstreeks 6 Maart 1040 (op 74)
Kaïro, Egipte
Vakgebied Optika
Sterrekunde
Wiskunde

In die Middeleeuse Europa was sy bynaam Ptolemaeus Secundus ("Ptolemaeus die Tweede") of bloot "Die Fisikus".

Volgens een weergawe van sy biografie het al-Haytham geglo hy kan oorstromings van die Nyl met die toepassing van sy wiskundekennis voorkom. Nadat Al-Hakim bi-Amr Allah, die sesde heerser van die Fatimidiese Kalifaat, hom opdrag gegee het om dit te doen, het hy besef dit is nie moontlik nie. Hy het vir sy lewe gevrees en voorgegee hy is kranksinnig. Hy is toe in huisarres geplaas. Ná Al-Hakim se dood kon hy bewys dat hy nie kranksinnig is nie, en hy het vir die res van sy lewe geld gemaak deur wiskundewerke te skryf en klas te gee.

  1. Science, Medicine and Technology, Ahmad Dallal, The Oxford History of Islam, red. John L. Esposito, (Oxford University Press, 1999), 192;"Ibn al-Haytham (d. 1039)
  2. Corbin, Henry (1993), History of Islamic Philosophy, vertaal deur Liadain Sherrard, Philip Sherrard, Londen: Kegan Paul International in association with Islamic Publications for The Institute of Ismaili Studies, ISBN 0-7103-0416-1, OCLC 22109949 221646817 22181827 225287258
  3. Lindberg, David C. (1976), Theories of Vision from al-Kindi to Kepler, University of Chicago Press, Chicago, ISBN 0-226-48234-0, OCLC 1676198 185636643
  4. Sabra, A. I. (Oktober–Desember 2003), "Ibn al-Haytham: Brief life of an Arab mathematician",Harvard Magazine, besoek op 2008-01-23
  5. Lorch, Richard (2008), "Ibn al-Haytham", Encyclopædia Britannica, besoek op 2008-08-06
  6. Grant, Edward (2008), "Alhazen", Encarta Online Encyclopedia, Microsoft, besoek op 2008-09-16
  • Langermann, Y. Tzvi (2007). "". The Biographical Encyclopedia of Astronomers. Ed. Thomas Hockey et al.. New York: Springer. 556–7. ISBN 978-0-387-31022-0.
  • Sabra, A. I. (2008). "". Complete Dictionary of Scientific Biography. Encyclopedia.com.
  • Unesco-artikel oor Ibn al-Haytham

Publikasie datum: September 26, 2021

alhazen, abū, ʿalī, Ḥasan, Ḥasan, haytham, arabies, أبو, علي, الحسن, بن, الحسن, بن, الهيثم, dikwels, genoem, haytham, weste, bekend, alhacen, omstreeks, omstreeks, 1040, vooraanstaande, arabiese, wetenskaplike, wiskundige, sterrekundige, filosoof, fisikus, byd. Abu ʿAli al Ḥasan ibn al Ḥasan ibn al Haytham Arabies أبو علي الحسن بن الحسن بن الهيثم dikwels genoem Ibn al Haytham in die Weste bekend as Alhazen of Alhacen omstreeks 965 omstreeks 1040 was n vooraanstaande Arabiese 1 wetenskaplike wiskundige sterrekundige filosoof en fisikus wat bydraes gelewer het op die terreine van optika sterrekunde wiskunde meteorologie visuele persepsie en wetenskaplike metodiek Ibn al Haytham Alhazen Geboortenaam Abu ʿAli al Ḥasan ibn al Ḥasan ibn al HaythamGebore Omstreeks 965 07 01 1 Julie 965 Basra nou in IrakOorlede Omstreeks 6 Maart 1040 op 74 Kairo EgipteVakgebied Optika Sterrekunde Wiskunde In die Middeleeuse Europa was sy bynaam Ptolemaeus Secundus Ptolemaeus die Tweede 2 of bloot Die Fisikus 3 Volgens een weergawe van sy biografie 4 het al Haytham geglo hy kan oorstromings van die Nyl met die toepassing van sy wiskundekennis voorkom Nadat Al Hakim bi Amr Allah die sesde heerser van die Fatimidiese Kalifaat hom opdrag gegee het om dit te doen het hy besef dit is nie moontlik nie Hy het vir sy lewe gevrees en voorgegee hy is kranksinnig 5 6 Hy is toe in huisarres geplaas Na Al Hakim se dood kon hy bewys dat hy nie kranksinnig is nie en hy het vir die res van sy lewe geld gemaak deur wiskundewerke te skryf en klas te gee 7 Verwysings Wysig Science Medicine and Technology Ahmad Dallal The Oxford History of Islam red John L Esposito Oxford University Press 1999 192 Ibn al Haytham d 1039 Corbin Henry 1993 History of Islamic Philosophy vertaal deur Liadain Sherrard Philip Sherrard Londen Kegan Paul International in association with Islamic Publications for The Institute of Ismaili Studies ISBN 0 7103 0416 1 OCLC 22109949 221646817 22181827 225287258 Lindberg David C 1976 Theories of Vision from al Kindi to Kepler University of Chicago Press Chicago ISBN 0 226 48234 0 OCLC 1676198 185636643 Sabra A I Oktober Desember 2003 Ibn al Haytham Brief life of an Arab mathematician Harvard Magazine besoek op 2008 01 23 Lorch Richard 2008 Ibn al Haytham Encyclopaedia Britannica besoek op 2008 08 06 Grant Edward 2008 Alhazen Encarta Online Encyclopedia Microsoft besoek op 2008 09 16 Biographies Al Haytham htmlEksterne skakels WysigWikimedia Commons bevat media in verband met Ibn al Haytham Langermann Y Tzvi 2007 Ibn al Haytham Abu ʿAli al Ḥasan ibn al Ḥasan The Biographical Encyclopedia of Astronomers Ed Thomas Hockey et al New York Springer 556 7 ISBN 978 0 387 31022 0 Sabra A I 2008 Ibn Al Haytham Abu ʿAli Al Ḥasan Ibn Al Ḥasan Complete Dictionary of Scientific Biography Encyclopedia com The Miracle of Light nUnesco artikel oor Ibn al HaythamOntsluit van https af wikipedia org w index php title Alhazen amp ol,