×
Iapetos

Iapetos of Japetos (Grieks: Ἰαπετός) was in die Griekse mitologie ’n Titaan, die seun van Uranos en Gaia, en die pa van Atlas, Prometeus, Epimeteus en Menoitios. Hy is die een Titaan wat Homeros in die Ilias noem (8.478–81) wat in Tartaros is saam met sy broer Kronos nadat Zeus en die ander Olimpiese gode die Titane verslaan het in die Titanestryd.

Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia-artikel en:Iapetus (mythology)
    Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.

    Publikasie datum: September 07, 2021

    iapetos, japetos, grieks, Ἰαπετός, griekse, mitologie, titaan, seun, uranos, gaia, atlas, prometeus, epimeteus, menoitios, titaan, homeros, ilias, noem, tartaros, saam, broer, kronos, nadat, zeus, ander, olimpiese, gode, titane, verslaan, titanestryd, verwysin. Iapetos of Japetos Grieks Ἰapetos was in die Griekse mitologie n Titaan die seun van Uranos en Gaia en die pa van Atlas Prometeus Epimeteus en Menoitios Hy is die een Titaan wat Homeros in die Ilias noem 8 478 81 wat in Tartaros is saam met sy broer Kronos nadat Zeus en die ander Olimpiese gode die Titane verslaan het in die Titanestryd Verwysings WysigHierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia artikel en Iapetus mythology Eksterne skakels WysigTheoi Project Iapetos Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Iapetos amp ol,