fbpx
Wikipedia

ISO

Die Internasionale Standaardeorganisasie, algemeen bekend as ISO, is 'n internasionale standardeliggaam saamgestel uit verteenwoordigers van verskillende nasionale standaardeorganisasies. Dit is gestig op 23 Februarie 1947 en waak wêreldwyd oor industriële en kommersiële standaarde. Hulle hoofkantoor is in Genève, Switserland.


Aangesien ISO se standaarde baie keer wet word deur óf verdrae óf nasionale standaarde, is hulle as nie-regeringsorganisasie baie sterker as meeste nie-regeringsorganisasies. In praktyk werk ISO as 'n konsortium met sterk skakels met regerings.


ISO
internasionale, standaardeorganisasie, algemeen, bekend, internasionale, standardeliggaam, saamgestel, verteenwoordigers, verskillende, nasionale, standaardeorganisasies, gestig, februarie, 1947, waak, wêreldwyd, industriële, kommersiële, standaarde, hulle, ho. Die Internasionale Standaardeorganisasie algemeen bekend as ISO is n internasionale standardeliggaam saamgestel uit verteenwoordigers van verskillende nasionale standaardeorganisasies Dit is gestig op 23 Februarie 1947 en waak wereldwyd oor industriele en kommersiele standaarde Hulle hoofkantoor is in Geneve Switserland Aangesien ISO se standaarde baie keer wet word deur of verdrae of nasionale standaarde is hulle as nie regeringsorganisasie baie sterker as meeste nie regeringsorganisasies In praktyk werk ISO as n konsortium met sterk skakels met regerings Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title ISO amp oldid 2393395,