×
Internasionale Statistiese Klassifikasie van Siektes en Verwante Gesondheidsprobleme

Die Internasionale Statistiese Klassifikasie van Siektes en Verwante Gesondheidsprobleme, gewoonlik afgekort as die Internasionale Klassifikasie van Siektes, is die internasionale "standaard-diagnosehandleiding vir epidemiologie, gesondheidsbestuur en kliniese doeleindes". Die Engelse naam is International Statistical Classification of Diseases and Related Health Problems, of kortweg International Classification of Diseases (ICD).

Die ICD word bygewerk deur die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO), die gesondheidsowerheid in die Verenigde Nasies-stelsel. Dit is ontwerp as ’n klassifikasiestelsel vir gesondheidsorg. Dit sorteer gesondheidstoestande saam in generiese kategorieë saam met spesifieke variasies en ken aan elk ’n kode toe van tot ses karakters. Groot kategorieë sluit dus ’n stel ooreenstemmende siektes in.

Die twee jongste uitgawes van die ICD is:

Werk het in 1983 begin en dit is in Mei 1990 aanvaar.

Dit is tussen 30 September en 6 Oktober 1975 opgestel.

  1. . Wêreldgesondheidsorganisasie. vanaf die oorspronklike op 16 Mei 2020. Besoek op14 Maart 2014.
  2. (in Engels). World Health Organization. vanaf die oorspronklike op 27 Oktober 2019. Besoek op14 Maart 2014.

Publikasie datum: September 10, 2021

internasionale, statistiese, klassifikasie, siektes, verwante, gesondheidsprobleme, gewoonlik, afgekort, internasionale, klassifikasie, siektes, internasionale, standaard, diagnosehandleiding, epidemiologie, gesondheidsbestuur, kliniese, doeleindes, engelse, n. Die Internasionale Statistiese Klassifikasie van Siektes en Verwante Gesondheidsprobleme gewoonlik afgekort as die Internasionale Klassifikasie van Siektes is die internasionale standaard diagnosehandleiding vir epidemiologie gesondheidsbestuur en kliniese doeleindes 1 Die Engelse naam is International Statistical Classification of Diseases and Related Health Problems of kortweg International Classification of Diseases ICD Die ICD word bygewerk deur die Wereldgesondheidsorganisasie WGO die gesondheidsowerheid in die Verenigde Nasies stelsel 2 Dit is ontwerp as n klassifikasiestelsel vir gesondheidsorg Dit sorteer gesondheidstoestande saam in generiese kategoriee saam met spesifieke variasies en ken aan elk n kode toe van tot ses karakters Groot kategoriee sluit dus n stel ooreenstemmende siektes in Die twee jongste uitgawes van die ICD is ICD 10 WysigWerk het in 1983 begin en dit is in Mei 1990 aanvaar ICD 9 WysigDit is tussen 30 September en 6 Oktober 1975 opgestel Verwysings Wysig International Classification of Diseases ICD Wereldgesondheidsorganisasie Geargiveer vanaf die oorspronklike op 16 Mei 2020 Besoek op 14 Maart 2014 About WHO in Engels World Health Organization Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 Oktober 2019 Besoek op 14 Maart 2014 Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Internasionale Statistiese Klassifikasie van Siektes en Verwante Gesondheidsprobleme amp oldid 24,