fbpx
Wikipedia

IBAN

Die IBAN is 'n afkorting vir International Bank Account Number (Internasionale bankrekeningnommer). Die konsep van die IBAN is geïnisieer deur die Europese Unie om handel tussen verskeie lande te vergemaklik.[1] Die IBAN word tans [Julie 2021] deur nege en sewentig lande gebruik.[2] Die meeste van die lande is in Europa en die Midde-Ooste, maar sluit ook in, onder andere, Brasilië en Pakistan. Die IBAN word formeel deur ISO 13616:1997 gedefinieer. Sedert 2014 is die IBAN die enigste bankrekeningnommer wat vir euro-banktransaksies in die EU gebruik mag word.[3]

Aanneming van IBAN (soos op 1 Januarie 2021) ██ IBAN struktuur gedefinieer ██ IBAN struktuur is met SWIFT geregistreer ██ Land is 'n gedeelte van SEPA ██ Land gebruik die Euro

IBAN-formaat

Die presiese formaat van die IBAN is nie dieselfde in elke land nie. 'n Land wat gebruik van die IBAN vir internasionale doeleindes wil maak moet hul formaat met SWIFT (Society for Worldwide Interbank Financial Telecommunication) registreer. Die formaat van die IBAN is:

  • Tekens 1-2: Landkode volgens ISO 3166-1
  • Tekens 3-4: Mod-97 Kontrolesom.
  • BBAN (Basic Bank Account Number) wat die bankkode, rekeningnommer en soms andere inligting by soos, byvoorbeeld die bank se BIC (Business Identifier Codes) insluit. Die formaat en aantal tekens van die BBAN verskil van land tot land.

Wanneer 'n IBAN geskryf of gedruk is, is dit die gewoonte om 'n spasie na elke vierde teken by te voeg. Hierdie spasies is nie in die elektroniese vorm nodig nie.

Tipiese IBAN-formate word hieronder aangegee. In die kolom "BBAN-formaat", dui die letter "n" 'n syfer aan, die letter "a" 'n hoofletter en die letter "c" óf 'n hoofletter óf 'n syfer aan:[2]

Land Tekens BBAN-formaat IBAN-velde Opmerking
Frankryk 27 10n,11c,2n FRkk bbbb bggg ggcc cccc cccc cxx b = Nasionale bankkode
g = Takkode (fr:code guichet)
c = Rekeningnommer
x = Nationale kontrolesyfers (fr:clé RIB)
Duitsland 22 18n DEkk bbbb bbbb cccc cccc cc b = Bank- en takkode (de:Bankleitzahl of BLZ)
c = Rekeningnommer
Nederland 18 4a,10n NLkk bbbb cccc cccc cc b = BIC-bankkode
c = Rekeningnommer
Verenigde Koninkryk 22 4a,14n GBkk bbbb ssss sscc cccc cc b = BIC-bankkode
s = Bank- en takkode (en:sort code)
c = Rekeningnommer

Kontroleer van 'n IBAN

 
Tipiese opskrif van 'n Britse bankstaat (l.w., Wessex Bank is 'n fiktiewe bank). Die IBAN is deur die rooi pyl aangedui.

Die IBAN gebruik 'n modulo-97-kontrole (ISO 7064) algoritme om die kontrolesom te bereken. Die kontroleer-toets sorg dat as 'n mens 'n fout begaan wanneer hulle 'n IBAN afskryf, is dit blykbaar dat die fout gestrik sal wees. Dus kan 'n mens die IBAN van 'n ontvanger op sy eie rekenaar kontroleer voordat hy 'n elektroniese handeling maak.

Die algoritme lui dus:[4]

  1. Bewys dat die tekens in die IBAN-tekenketting die regte formaat het. Die formaat hang af van die land waar die IBAN vandaan kom wat deur die eerste twee tekens aangedui word.
  2. Skuif die eerste vier tekens in die IBAN-tekenketting na die einde van die tekenketting.
  3. Verplaas elke letterteken in die tekenketting met twee syfertekens. Die teken "A" word met "10" verplaas, die teken "B" met "11" en so voorts.
  4. Omset hierdie tekenketting as 'n heeltal. Bereken die restant wanneer die nommer deur 97 gedeel is. (Dit is nie nodig om die kwosiënt te bereken nie)[5].
  5. As die restant "1" is, is dit blykbaar dat die IBAN geldig is.

Voorbeeld: [fiktiewe] Britse bank: Landkode = "GB", kontrolesom = "82", BIC takkode = "WEST", takkode (sort code) "12-34-56", rekeningnommer = "98765432"):

• IBAN: GB82 WEST 1234 5698 7654 32
• Tekenverplasing: W E S T12345698765432 G B82
• Syferverplasing: 3214282912345698765432161182 ("A"=> "10", "B" => "11" … "W" => "32" …)
• Restant bereken: 3214282912345698765432161182 mod 97 = 1

Verwysings

  1. (en) "IBAN Standard Implementation Guidelines – SIG203 V4" (PDF). European Committee for Banking Standards. Desember 2000. 9.3 Ordering customer. Besoek op 3 Augustus 2014. IBANs make validation possible for telebanking, FEDI Cite journal requires |journal= (help)
  2. 2,0 2,1 "IBAN registry – This registry provides detailed information about all ISO 13616-compliant national IBAN formats – Release 90" (in Engels). SWIFT. Junie 2021. Besoek op 6 Julie 2021.
  3. (in Nederlands). Betaalvereniging Nederland. 2014. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Mei 2016. Besoek op 6 Augustus 2014.
  4. (PDF). EBS204 V3.2 (in Engels). European Committee for Banking Standards. Augustus 2003. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 15 Desember 2017. Besoek op 5 Augustus 2014.
  5. (PDF) (in Engels). UK Payments Administration. Junie 2007. p. 15. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 4 Maart 2016. Besoek op 3 Augustus 2014.

IBAN
iban, taalgebruik, moet, nagegaan, word, teks, moet, spelling, sinsbou, woordkeuse, nagegaan, word, indien, binne, twee, weke, versorg, word, verwydering, kwalifiseer, afkorting, international, bank, account, number, internasionale, bankrekeningnommer, konsep,. Taalgebruik moet nagegaan word Die teks moet vir spelling sinsbou en woordkeuse nagegaan word Indien dit nie binne twee weke versorg word nie mag dit vir verwydering kwalifiseer Die IBAN is n afkorting vir International Bank Account Number Internasionale bankrekeningnommer Die konsep van die IBAN is geinisieer deur die Europese Unie om handel tussen verskeie lande te vergemaklik 1 Die IBAN word tans Julie 2021 deur nege en sewentig lande gebruik 2 Die meeste van die lande is in Europa en die Midde Ooste maar sluit ook in onder andere Brasilie en Pakistan Die IBAN word formeel deur ISO 13616 1997 gedefinieer Sedert 2014 is die IBAN die enigste bankrekeningnommer wat vir euro banktransaksies in die EU gebruik mag word 3 Aanneming van IBAN soos op 1 Januarie 2021 IBAN struktuur gedefinieer IBAN struktuur is met SWIFT geregistreer Land is n gedeelte van SEPA Land gebruik die EuroIBAN formaat WysigDie presiese formaat van die IBAN is nie dieselfde in elke land nie n Land wat gebruik van die IBAN vir internasionale doeleindes wil maak moet hul formaat met SWIFT Society for Worldwide Interbank Financial Telecommunication registreer Die formaat van die IBAN is Tekens 1 2 Landkode volgens ISO 3166 1 Tekens 3 4 Mod 97 Kontrolesom BBAN Basic Bank Account Number wat die bankkode rekeningnommer en soms andere inligting by soos byvoorbeeld die bank se BIC Business Identifier Codes insluit Die formaat en aantal tekens van die BBAN verskil van land tot land Wanneer n IBAN geskryf of gedruk is is dit die gewoonte om n spasie na elke vierde teken by te voeg Hierdie spasies is nie in die elektroniese vorm nodig nie Tipiese IBAN formate word hieronder aangegee In die kolom BBAN formaat dui die letter n n syfer aan die letter a n hoofletter en die letter c of n hoofletter of n syfer aan 2 Land Tekens BBAN formaat IBAN velde OpmerkingFrankryk 27 10n 11c 2n FRkk bbbb bggg ggcc cccc cccc cxx b Nasionale bankkode g Takkode fr code guichet c Rekeningnommer x Nationale kontrolesyfers fr cle RIB Duitsland 22 18n DEkk bbbb bbbb cccc cccc cc b Bank en takkode de Bankleitzahl of BLZ c RekeningnommerNederland 18 4a 10n NLkk bbbb cccc cccc cc b BIC bankkode c RekeningnommerVerenigde Koninkryk 22 4a 14n GBkk bbbb ssss sscc cccc cc b BIC bankkode s Bank en takkode en sort code c RekeningnommerKontroleer van n IBAN Wysig Tipiese opskrif van n Britse bankstaat l w Wessex Bank is n fiktiewe bank Die IBAN is deur die rooi pyl aangedui Die IBAN gebruik n modulo 97 kontrole ISO 7064 algoritme om die kontrolesom te bereken Die kontroleer toets sorg dat as n mens n fout begaan wanneer hulle n IBAN afskryf is dit blykbaar dat die fout gestrik sal wees Dus kan n mens die IBAN van n ontvanger op sy eie rekenaar kontroleer voordat hy n elektroniese handeling maak Die algoritme lui dus 4 Bewys dat die tekens in die IBAN tekenketting die regte formaat het Die formaat hang af van die land waar die IBAN vandaan kom wat deur die eerste twee tekens aangedui word Skuif die eerste vier tekens in die IBAN tekenketting na die einde van die tekenketting Verplaas elke letterteken in die tekenketting met twee syfertekens Die teken A word met 10 verplaas die teken B met 11 en so voorts Omset hierdie tekenketting as n heeltal Bereken die restant wanneer die nommer deur 97 gedeel is Dit is nie nodig om die kwosient te bereken nie 5 As die restant 1 is is dit blykbaar dat die IBAN geldig is Voorbeeld fiktiewe Britse bank Landkode GB kontrolesom 82 BIC takkode WEST takkode sort code 12 34 56 rekeningnommer 98765432 IBAN span style color red GB span span style color blue 82 span span style color green WEST span 1234 5698 7654 32 Tekenverplasing span style color green W E S T span 12345698765432 span style color red G B span span style color blue 82 span Syferverplasing span style color green 32142829 span 12345698765432 span style color red 1611 span span style color blue 82 span A gt 10 B gt 11 W gt 32 Restant bereken span style color green 32142829 span 12345698765432 span style color red 1611 span span style color blue 82 span mod 97 1Verwysings Wysig en IBAN Standard Implementation Guidelines SIG203 V4 PDF European Committee for Banking Standards Desember 2000 9 3 Ordering customer Besoek op 3 Augustus 2014 IBANs make validation possible for telebanking FEDI Cite journal requires journal help 2 0 2 1 IBAN registry This registry provides detailed information about all ISO 13616 compliant national IBAN formats Release 90 in Engels SWIFT Junie 2021 Besoek op 6 Julie 2021 Over op IBAN in Nederlands Betaalvereniging Nederland 2014 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Mei 2016 Besoek op 6 Augustus 2014 IBAN International Bank Account Number PDF EBS204 V3 2 in Engels European Committee for Banking Standards Augustus 2003 Geargiveer vanaf die oorspronklike PDF op 15 Desember 2017 Besoek op 5 Augustus 2014 Standard 48 Format of the IBAN issued in the UK International Bank Account Number PDF in Engels UK Payments Administration Junie 2007 p 15 Geargiveer vanaf die oorspronklike PDF op 4 Maart 2016 Besoek op 3 Augustus 2014 Ontsluit van https af wikipedia org w index php title IBAN amp oldid 2436222,