×
Humansdorp

Humansdorp is 'n landelike dorp in die westelike gedeelte van die Oos-Kaap in Suid-Afrika. Humansdorp lê op ongeveer 4 kilometer afstand van die belangrike N2 nasionale pad tussen George en Port Elizabeth. Die dorp vorm deel van die Kouga Munisipaliteit wat Jeffreysbaai, Patensie, Hankey, St. Francisbaai en Oesterbaai insluit.

Humansdorp
(KwaNomzamo ingesluit)
Humansdorp se spoorwegstasie
Humansdorp
Humansdorp se ligging in Oos-Kaap
Koördinate:34°02′S24°46′O /34.033°S 24.767°O /-34.033; 24.767Koördinate:34°02′S24°46′O /34.033°S 24.767°O /-34.033; 24.767
Land Suid-Afrika
ProvinsieOos-Kaap
DistrikSarah Baartman
MunisipaliteitKouga
Stigting1849
Oppervlak
• Totaal34,5 km2 (13,3 vk. myl)
Hoogte120 m (390 ft)
Bevolking
(2011)
• Totaal28 990
• Digtheid840/km2 (2 200/vk. m.)
Rasverdeling(2011)
Wit mense6.7%
Indiërs/Asiërs0.3%
Bruin mense54.3%
Swart mense38.0%
Ander0.6%
Taal(2011)
Afrikaans63.1%
Xhosa31.4%
Engels2.6%
Ander2.9%
Poskode(strate)
6300
Poskode(posbusse)
6300
Skakelkode042
Webwerf
Die kerkgebou van die NG gemeente Humansdorp.
Die museum op Humansdorp.

Inhoud

Die dorp se ontstaan kan terugvoer word na die afstiging van die NG gemeente Humansdorp in 1849 van die NG gemeente Uitenhage. M.G. Human het in latere jare 'n stuk grond aan die Kerkraad van die NG Gemeente Humansdorp geskenk waarop dorpserwe uitgelê is in 1853. Aanvanklik was die kerkgebou opgerig te Kerkplaas in die distrik. Met die ontwikkeling van die dorpserwe het die kerkgebou geskuif na die nuwe dorp wat knus ontwikkel het naby die Kromrivier.

Humansdorp is baie strategies geleë, slegs 15 km van die bekende branderplankmekka Jeffreysbaai.

Afstande vanaf Humansdorp
Plek Padafstand
1. Port Elizabeth 90 km
2. Groot Stormsrivierbrug 70 km
3. Kareedouw 60 km
4. Patensie 45 km
5. Jeffreysbaai 15 km
6. St. Francisbaai 15 km
7. Kaap St. Francis 20 km
8. Oesterbaai 26 km

Die bekende Roete 62 begin hier.

Vandag is Humansdorp die hartklop van die Kougastreek. Daar kan tereg verwys word na die streek as die "melkspens" van Suid-Afrika. Die Woodlands-melkery se aanleg is in die nywerheidsgebied, Panorama, geleë. Humansdorp is ook die sentrale punt van landboubedrywighede vir die nabye distrikte van die Gamtoosvallei, Langkloof en Tsitsikamma. Die Humansdorp Koöperasie is ook op die dorp geleë, met 'n ryk geskiedenis van diens aan die landbougemeenskap.

Die dorp beskik oor 'n hele aantal skole ondermeer die Laerskool Stulting, Graslaagte, Kruisfontein en Mzingizi. Die Hoërskole van Humansdorp is Nico Malan, Humansdorp Sekondêr en Lungiso. Die eerste vennootskapshospitaal in die Oos-Kaap was ook in 2005 op Humansdorp gevestig. Die vennootskap tussen die Oos-Kaapse Departement van Gesondheid en die Life-Hospitaalgroep het gelei tot die Kouga Vennootskapshospitaal wat uit twee afdelings bestaan, naamlik die Humansdorp Provinsiale (Staats-) Hospitaal en die Isivivana Privaat Hospitaal.

  1. Som van die hoofplekke en tydens 2011-sensus.
  • Steyn, M. (1989). Honderd en Vyftig Jaar. Feesblad van die Nederduitse Gereformeerde Kerk Humansdorp, Humansdorp: NMB

Publikasie datum: September 26, 2021

humansdorp, landelike, dorp, westelike, gedeelte, kaap, suid, afrika, ongeveer, kilometer, afstand, belangrike, nasionale, tussen, george, port, elizabeth, dorp, vorm, deel, kouga, munisipaliteit, jeffreysbaai, patensie, hankey, francisbaai, oesterbaai, inslui. Humansdorp is n landelike dorp in die westelike gedeelte van die Oos Kaap in Suid Afrika Humansdorp le op ongeveer 4 kilometer afstand van die belangrike N2 nasionale pad tussen George en Port Elizabeth Die dorp vorm deel van die Kouga Munisipaliteit wat Jeffreysbaai Patensie Hankey St Francisbaai en Oesterbaai insluit Humansdorp KwaNomzamo ingesluit DorpHumansdorp se spoorwegstasieHumansdorp Humansdorp se ligging in Oos KaapKoordinate 34 02 S 24 46 O 34 033 S 24 767 O 34 033 24 767 Koordinate 34 02 S 24 46 O 34 033 S 24 767 O 34 033 24 767Land Suid AfrikaProvinsieOos KaapDistrikSarah BaartmanMunisipaliteitKougaStigting1849Oppervlak 1 Totaal34 5 km2 13 3 vk myl Hoogte120 m 390 ft Bevolking 2011 Totaal28 990 Digtheid840 km2 2 200 vk m Rasverdeling 2011 1 Wit mense6 7 Indiers Asiers0 3 Bruin mense54 3 Swart mense38 0 Ander0 6 Taal 2011 1 Afrikaans63 1 Xhosa31 4 Engels2 6 Ander2 9 Poskode strate 6300Poskode posbusse 6300Skakelkode042Webwerfhttp www portalfred co za Die kerkgebou van die NG gemeente Humansdorp Die museum op Humansdorp Inhoud 1 Geskiedenis 2 Ligging en afstande 3 Landboubedrywighede 4 Skole en hospitale 5 Sien ook 6 VerwysingsGeskiedenis WysigDie dorp se ontstaan kan terugvoer word na die afstiging van die NG gemeente Humansdorp in 1849 van die NG gemeente Uitenhage M G Human het in latere jare n stuk grond aan die Kerkraad van die NG Gemeente Humansdorp geskenk waarop dorpserwe uitgele is in 1853 Aanvanklik was die kerkgebou opgerig te Kerkplaas in die distrik Met die ontwikkeling van die dorpserwe het die kerkgebou geskuif na die nuwe dorp wat knus ontwikkel het naby die Kromrivier Ligging en afstande WysigHumansdorp is baie strategies gelee slegs 15 km van die bekende branderplankmekka Jeffreysbaai Afstande vanaf HumansdorpPlek Padafstand1 Port Elizabeth 90 km2 Groot Stormsrivierbrug 70 km3 Kareedouw 60 km4 Patensie 45 km5 Jeffreysbaai 15 km6 St Francisbaai 15 km7 Kaap St Francis 20 km8 Oesterbaai 26 km Die bekende Roete 62 begin hier Landboubedrywighede WysigVandag is Humansdorp die hartklop van die Kougastreek Daar kan tereg verwys word na die streek as die melkspens van Suid Afrika Die Woodlands melkery se aanleg is in die nywerheidsgebied Panorama gelee Humansdorp is ook die sentrale punt van landboubedrywighede vir die nabye distrikte van die Gamtoosvallei Langkloof en Tsitsikamma Die Humansdorp Kooperasie is ook op die dorp gelee met n ryk geskiedenis van diens aan die landbougemeenskap Skole en hospitale WysigDie dorp beskik oor n hele aantal skole ondermeer die Laerskool Stulting Graslaagte Kruisfontein en Mzingizi Die Hoerskole van Humansdorp is Nico Malan Humansdorp Sekonder en Lungiso Die eerste vennootskapshospitaal in die Oos Kaap was ook in 2005 op Humansdorp gevestig Die vennootskap tussen die Oos Kaapse Departement van Gesondheid en die Life Hospitaalgroep het gelei tot die Kouga Vennootskapshospitaal wat uit twee afdelings bestaan naamlik die Humansdorp Provinsiale Staats Hospitaal en die Isivivana Privaat Hospitaal 2 Sien ook WysigKruisfontein NG gemeente Humansdorp Lys van dorpe in Suid AfrikaVerwysings Wysig 1 0 1 1 1 2 Som van die hoofplekke Humansdorp en KwaNomzamo tydens 2011 sensus Oos Kaapse Departement van Gesondheid se webtuiste Steyn M 1989 Honderd en Vyftig Jaar Feesblad van die Nederduitse Gereformeerde Kerk Humansdorp Humansdorp NMBOntsluit van https af wikipedia org w index php title Humansdorp amp ol,