×
Howard Benson Timmins

Howard Benson Timmins (1904 – ) was 'n Suid-Afrikaanse uitgewer. Hy is op 16 Junie 1904 in Kimberley gebore. Hy ontvang sy opleiding daar en ook in Engeland. Na praktiese opleiding van vyf jaar by die Londense uitgewersmaatskappy, George Allen & Unwin Ltd. keer hy na Suid-Afrika terug as uitgewersverteenwoordiger en in 1944 begin hy met sy eie uitgewery: Howard Timmins & Co.. As gevolg van sy inisiatief het hy 'n groot afsetgebied geskep vir Suid-Afrikaanse skrywers van geskiedenis, biografie, reisverhale, kuns ens waarvan die verkope etlike miljoene eksemplare beloop.

Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.

Publikasie datum: September 27, 2021

howard, benson, timmins, 1904, suid, afrikaanse, uitgewer, junie, 1904, kimberley, gebore, ontvang, opleiding, daar, engeland, praktiese, opleiding, jaar, londense, uitgewersmaatskappy, george, allen, unwin, keer, suid, afrika, terug, uitgewersverteenwoordiger. Howard Benson Timmins 1904 was n Suid Afrikaanse uitgewer Hy is op 16 Junie 1904 in Kimberley gebore Hy ontvang sy opleiding daar en ook in Engeland Na praktiese opleiding van vyf jaar by die Londense uitgewersmaatskappy George Allen amp Unwin Ltd keer hy na Suid Afrika terug as uitgewersverteenwoordiger en in 1944 begin hy met sy eie uitgewery Howard Timmins amp Co As gevolg van sy inisiatief het hy n groot afsetgebied geskep vir Suid Afrikaanse skrywers van geskiedenis biografie reisverhale kuns ens waarvan die verkope etlike miljoene eksemplare beloop Bron WysigRosenthal Eric 1967 Ensiklopedie van Suidelike Afrika Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Howard Benson Timmins amp ol,