×
Hoofstad

'n Hoofstad is 'n belangrike stad in 'n gebied (soos 'n land of 'n provinsie) wat sentraal staan in 'n sekere sin (gewoonlik 'n politieke sin). Die hoofstad van 'n land verwys gewoonlik na die setel van die regering van die land.

'n Uitsig oor Pretoria, Suid-Afrika se uitvoerende hoofstad
Bloemfontein, geregtelike hoofstad van Suid-Afrika
Kaapstad is Suid-Afrika se wetgewende hoofstad

Daar kan ook verwys word na 'n stad as die ekonomiese of kulturele hoofstad van 'n gebied. Dit kan daarop dui dat die stad die meeste ekonomiese of kulturele aktiwiteit beleef of as sodanige middelpunt gesien word deur meeste mense.

In party gevalle het lande meer as een hoofstad, of die setel is in 'n ander stad as die hoofstad:

Inhoud

Die term "hoofstad" is afgelei van die Latynse caput (genitief capitis), wat "kop" beteken.

Lande wat tans meer as een hoofstad het

Lande waar die hoofstad nie die grootste stad is nie

Lande wie se hoofstad aan die kus is

Lande wie se hoofstad nie aan die kus is nie

Lande sonder kus

Lande wat tans verskeie hoofstede het

Lande wat in die verlede verskeie hoofstede gehad het

Land Hoofstede Notas
Benin Porto-Novo Amptelike hoofstad
Cotonou De facto regeringsetel
Bolivië Sucre Grondwetlike hoofstad en setel van die opperste hof
La Paz Regeringsetel en parlementsetel van die parlement
Burundi Gitega Amptelike (grondwetlike) hoofstad
Bujumbura Setel van die nasionale uitvoerende hoof
Chili Santiago Amptelike hoofstad; regeringsetel
Valparaíso Setel van die kongres
Eswatini Mbabane Hoofstad
Lobamba Tradisionele hoofstad, regeringsetel en parlementsetel
Ivoorkus Yamoussoukro Amptelike hoofstad
Abidjan De facto regeringsetel
Jemen Sanaa Grondwetlike hoofstad
Aden Voorlopige hoofstad
Maleisië Kuala Lumpur Amptelike hoofstad; parlementsetel
Putrajaya Regeringsetel
Mianmar Naypyidaw Amptelike hoofstad; regeringsetel
Yangon Ekonomiese hoofstad
Montenegro Podgorica Amptelike hoofstad; regeringsetel
Cetinje Setel van die president
Nederland Amsterdam Grondwetlike hoofstad
Den Haag Regeringsetel
Sri Lanka Sri Jayawardenepura Regerings- en parlementsetel
Colombo Hoofstad
Staat Palestina (Oos-)Jerusalem Geproklameerde hoofstad
Ramallah Uitvoerende hoofstad
Suid-Afrika Pretoria Administratiewe hoofstad (Regeringsetel)
Kaapstad Wetgewende hoofstad (Parlementsetel)
Bloemfontein Geregtelike hoofstad (Setel van die opperste Appèlhof)
Tanzanië Dodoma Amptelike hoofstad
Dar-es-Salaam De facto Regeringsetel
Wes-Sahara Laâyoune Geproklameerde hoofstad
Tifariti Uitvoerende hoofstad

Lande wat in die verlede verskeie hoofstede gehad het

Land Tydperk Hoofstede Notas
Afghanistan 1776–1818 Kaboel Somerhoofstad
Pesjawar Herfshoofstad
Brits-Indië 1858–1947 Kolkata (1858–1911) Winterhoofstad
Delhi (1911–1947)
Shimla Somerhoofstad
Duitsland 1990–1999 Berlyn Amptelike hoofstad
Bonn Regeringsetel
Filippyne 1948–1976 Quezon Stad Amptelike hoofstad
Manila De facto regeringsetel
1901–1976 Baguio Somerhoofstad (nog steeds bekend as somerhoofstad, buite politieke gebruik)
Frankryk 1940–1944 Parys Besete gebied van Frankryk
Vichy Vichy-Regime
Georgië 2012–2018 Tbilisi Amptelike hoofstad
Koetaisi Parlementsetel
Laos 1947–1975 Vientiane Administratiewe hoofstad
Luang Prabang Koninklike hoofstad
Libië 1951–1969 Tripoli Een van die twee amptelike hoofstede van die Verenigde Koninkryk Libië
Benghazi Een van die twee amptelike hoofstede van die Verenigde Koninkryk Libië
Malawi 1974–1994 Lilongwe Administratiewe en regterlike hoofstad
Zomba Wetgewende hoofstad
Republiek van China 1937–1945 Nanjing Hoofstad van marionetstaat
Chongqing Voorlopige hoofstad van die Kuomintang
1945–1991 Nanjing Administratiewe, wetgewende en geregtelike hoofstad (opgeëis na 1949)
Taipei Voorlopige hoofstad van die Kuomintang-regeerde Republiek China op Taiwan
Serwië en Montenegro 2003–2006 Belgrado Regeringsetel en parlementsetel
Podgorica Setel van die grondwetlike hof

Publikasie datum: Augustus 12, 2021

hoofstad, belangrike, stad, gebied, soos, land, provinsie, sentraal, staan, sekere, gewoonlik, politieke, hoofstad, land, verwys, gewoonlik, setel, regering, land, uitsig, pretoria, suid, afrika, uitvoerende, hoofstad, bloemfontein, geregtelike, hoofstad, suid. n Hoofstad is n belangrike stad in n gebied soos n land of n provinsie wat sentraal staan in n sekere sin gewoonlik n politieke sin Die hoofstad van n land verwys gewoonlik na die setel van die regering van die land n Uitsig oor Pretoria Suid Afrika se uitvoerende hoofstad Bloemfontein geregtelike hoofstad van Suid Afrika Kaapstad is Suid Afrika se wetgewende hoofstad Luister Daar kan ook verwys word na n stad as die ekonomiese of kulturele hoofstad van n gebied Dit kan daarop dui dat die stad die meeste ekonomiese of kulturele aktiwiteit beleef of as sodanige middelpunt gesien word deur meeste mense In party gevalle het lande meer as een hoofstad of die setel is in n ander stad as die hoofstad In Suid Afrika is Pretoria die uitvoerende hoofstad met die regeringskantore by die Uniegebou Kaapstad is die wetgewende hoofstad met die parlement van Suid Afrika wat daar vergader en Bloemfontein is die geregtelike hoofstad met die Appelhof van Suid Afrika Yamoussoukro is in 1983 as die hoofstad van die Ivoorkus verkies maar baie van die staatskantore en ambassades is steeds in Abidjan Sucre is steeds die grondwetlike hoofstad van Bolivie maar meeste van die nasionale regering het reeds verhuis na La Paz Amsterdam die hoofstad van Nederland is nie die setel van die regering nie Die is in Den Haag Inhoud 1 Terminologie 2 Lande met meer as een hoofstad 2 1 Lande wat tans meer as een hoofstad het 2 2 Lande wat in die verlede verskeie hoofstede gehad het 3 Sien ook 4 Verwysings 5 Eksterne skakelsTerminologie WysigDie term hoofstad is afgelei van die Latynse caput genitief capitis wat kop beteken Lande met meer as een hoofstad WysigLande wat tans meer as een hoofstad het Wysig Lande waar die hoofstad nie die grootste stad is nie Lande wie se hoofstad aan die kus is Lande wie se hoofstad nie aan die kus is nie Lande sonder kus Lande wat tans verskeie hoofstede het Lande wat in die verlede verskeie hoofstede gehad het Land Hoofstede Notas Benin Porto Novo Amptelike hoofstadCotonou De facto regeringsetel Bolivie Sucre Grondwetlike hoofstad en setel van die opperste hofLa Paz Regeringsetel en parlementsetel van die parlement Burundi Gitega Amptelike grondwetlike hoofstadBujumbura Setel van die nasionale uitvoerende hoof Chili Santiago Amptelike hoofstad regeringsetelValparaiso Setel van die kongres Eswatini Mbabane HoofstadLobamba Tradisionele hoofstad regeringsetel en parlementsetel Ivoorkus Yamoussoukro Amptelike hoofstadAbidjan De facto regeringsetel Jemen Sanaa Grondwetlike hoofstadAden Voorlopige hoofstad Maleisie Kuala Lumpur Amptelike hoofstad parlementsetelPutrajaya Regeringsetel Mianmar Naypyidaw Amptelike hoofstad regeringsetelYangon Ekonomiese hoofstad Montenegro Podgorica Amptelike hoofstad regeringsetelCetinje Setel van die president Nederland Amsterdam Grondwetlike hoofstadDen Haag Regeringsetel Sri Lanka Sri Jayawardenepura Regerings en parlementsetelColombo Hoofstad Staat Palestina Oos Jerusalem Geproklameerde hoofstadRamallah Uitvoerende hoofstad Suid Afrika Pretoria Administratiewe hoofstad Regeringsetel Kaapstad Wetgewende hoofstad Parlementsetel Bloemfontein Geregtelike hoofstad Setel van die opperste Appelhof Tanzanie Dodoma Amptelike hoofstadDar es Salaam De facto Regeringsetel Wes Sahara Laayoune Geproklameerde hoofstadTifariti Uitvoerende hoofstadLande wat in die verlede verskeie hoofstede gehad het Wysig Land Tydperk Hoofstede Notas Afghanistan 1776 1818 Kaboel SomerhoofstadPesjawar Herfshoofstad Brits Indie 1858 1947 Kolkata 1858 1911 WinterhoofstadDelhi 1911 1947 Shimla Somerhoofstad Duitsland 1990 1999 Berlyn Amptelike hoofstadBonn Regeringsetel Filippyne 1948 1976 Quezon Stad Amptelike hoofstadManila De facto regeringsetel1901 1976 Baguio Somerhoofstad nog steeds bekend as somerhoofstad buite politieke gebruik Frankryk 1940 1944 Parys Besete gebied van FrankrykVichy Vichy Regime Georgie 2012 2018 Tbilisi Amptelike hoofstadKoetaisi Parlementsetel Laos 1947 1975 Vientiane Administratiewe hoofstadLuang Prabang Koninklike hoofstad Libie 1951 1969 Tripoli Een van die twee amptelike hoofstede van die Verenigde Koninkryk LibieBenghazi Een van die twee amptelike hoofstede van die Verenigde Koninkryk Libie Malawi 1974 1994 Lilongwe Administratiewe en regterlike hoofstadZomba Wetgewende hoofstad Republiek van China 1937 1945 Nanjing Hoofstad van marionetstaatChongqing Voorlopige hoofstad van die Kuomintang1945 1991 Nanjing Administratiewe wetgewende en geregtelike hoofstad opgeeis na 1949 Taipei Voorlopige hoofstad van die Kuomintang regeerde Republiek China op Taiwan Serwie en Montenegro 2003 2006 Belgrado Regeringsetel en parlementsetelPodgorica Setel van die grondwetlike hofSien ook WysigLys van hoofstedeVerwysings WysigEksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Hoofstad Wikiwoordeboek het n inskrywing vir hoofstad Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Hoofstad amp ol,