fbpx
Wikipedia

Hoofgroepmetaal

Die swaarder elemente van die boorgroep, koolstofgroep en die stikstofgroep word die hoofgroepmetale genoem om hulle te onderskei van die oorgangsmetale, die lantaniede en die aktiniede. Die alkalimetaal- en aardalkalimetaalgroepe word soms ook by die hoofgroepmetale gereken.

Die hoofgroepmetale het in gemeen dat hulle metallieke geleiers is en dat die band waarin hierdie geleiding plaasvind hoofsaaklik uit p- of s-golffunksies bestaan (en nie uit d- of f-funksies nie). Dit is 'n belangrike verskil omdat die oorvleueling van p- en s-bande vanweë hulle grootte heelwat breër is. Die elektrone benader daarom die ideaal van 'n vrye elektronegas.

Hulle chemie is ook heelwat eenvoudiger omdat daar minder mededinging met mekaar se oksidatietoestande is. In teënstelling tot die d- en f-metale is die ione dikwels nie gekleur nie. Onvolledig gevulde d- en f-golffunksies lê dikwels dig genoeg bymekaar om oorgange in die sigbare gebied moontlik te maak. By hoofgroepmetale ontbreek hierdie oorgange meestal.

13
Al
31
Ga
49
In
50
Sn
81
Tl
82
Pb
83
Bi
84
Po

Sleutel

  =Hoofgroepmetale

Eksterne skakels


Hoofgroepmetaal
hoofgroepmetaal, andere, reekseoorgangsmetalehoofgroepmetalemetalloïdeniemetalelantaniedeaktiniededie, swaarder, elemente, boorgroep, koolstofgroep, stikstofgroep, word, hoofgroepmetale, genoem, hulle, onderskei, oorgangsmetale, lantaniede, aktiniede, alkalime. Andere reekseOorgangsmetaleHoofgroepmetaleMetalloideNiemetaleLantaniedeAktiniedeDie swaarder elemente van die boorgroep koolstofgroep en die stikstofgroep word die hoofgroepmetale genoem om hulle te onderskei van die oorgangsmetale die lantaniede en die aktiniede Die alkalimetaal en aardalkalimetaalgroepe word soms ook by die hoofgroepmetale gereken Die hoofgroepmetale het in gemeen dat hulle metallieke geleiers is en dat die band waarin hierdie geleiding plaasvind hoofsaaklik uit p of s golffunksies bestaan en nie uit d of f funksies nie Dit is n belangrike verskil omdat die oorvleueling van p en s bande vanwee hulle grootte heelwat breer is Die elektrone benader daarom die ideaal van n vrye elektronegas Hulle chemie is ook heelwat eenvoudiger omdat daar minder mededinging met mekaar se oksidatietoestande is In teenstelling tot die d en f metale is die ione dikwels nie gekleur nie Onvolledig gevulde d en f golffunksies le dikwels dig genoeg bymekaar om oorgange in die sigbare gebied moontlik te maak By hoofgroepmetale ontbreek hierdie oorgange meestal 13 Al31 Ga49 In 50 Sn81 Tl 82 Pb 83 Bi 84 PoSleutel HoofgroepmetaleEksterne skakels Wysig Wikiwoordeboek het n inskrywing vir hoofgroepmetaal H HeLi Be B C N O F NeNa Mg Al Si P S Cl ArK Ca Sc Ti V Cr Mn Fe Co Ni Cu Zn Ga Ge As Se Br KrRb Sr Y Zr Nb Mo Tc Ru Rh Pd Ag Cd In Sn Sb Te I XeCs Ba La Ce Pr Nd Pm Sm Eu Gd Tb Dy Ho Er Tm Yb Lu Hf Ta W Re Os Ir Pt Au Hg Tl Pb Bi Po At RnFr Ra Ac Th Pa U Np Pu Am Cm Bk Cf Es Fm Md No Lr Rf Db Sg Bh Hs Mt Ds Rg Cn Nh Fl Mc Lv Ts OgAlkalimetale Aardalkalimetale Lantaniede Aktiniede Oorgangsmetale Hoofgroepmetale Metalloide Niemetale Halogene Edelgasse Chemie onbekendOntsluit van https af wikipedia org w index php title Hoofgroepmetaal amp oldid 1855012,