×
Hoof- uitvoerende beampte

’n Hoof- uitvoerende beampte (HUB) is die posisie van die mees senior korporatiewe beampte, bestuurder, leier of administrateur in beheer van die bestuur van ’n organisasie. HUB’s lei ’n verskeidenheid van organisasies, insluitend die openbare en private korporasies, nie-winsgewende organisasies en selfs ’n paar regeringsorganisasies (bv. Kroonkorporasies). Die HUB van ’n korporasie of maatskappy rapporteer gewoonlik aan die raad van direkteure en is belas om die waarde van die entiteit te maksimeer, wat kan insluit die maksimalisering van die aandeelprys, markaandeel, inkomste of ’n ander element. In die nie-winsgewende- en die regeringsektor, is HUB’s tipies gerig op die bereiking van uitkomste wat verband hou met die organisasie se missie, soos die vermindering van armoede, die verhoging van geletterdheid, ens. Die HUB, as hoof- uitvoerende beampte, kan ook as president, uitvoerende hoof (UH), en besturende direkteur (BD), asook die verteenwoordiger direkteur (VD) in Japan bekend staan.

  1. (en) Lin, Tom C. W. (April 23, 2014). . URL besoek op June 29, 2017.
  2. Ook geskryf hoof uitvoerende beampte (sonder koppelteken). Cf. Nuwerwetse Politieke Woordeboek.
  3. (in Engels). vanaf die oorspronklike op 15 September 2018. Besoek op14 Junie 2017.
  4. (in jp). Japanese-English Dictionary. vanaf die oorspronklike op 15 November 2018. Besoek op31 Maart 2017.AS1-onderhoud: onerkende taal (link)
  5. (in jp). NTT Resonant. vanaf die oorspronklike op 1 April 2017. Besoek op31 Maart 2017.AS1-onderhoud: onerkende taal (link)
  • Huang, Jiekun, and Darren J. Kisgen. "Gender and corporate finance: Are male executives overconfident relative to female executives?." Journal of Financial Economics 108#3 (2013): 822-839.
  • Kaplan, Steven N., Mark M. Klebanov, and Morten Sorensen. "Which CEO characteristics and abilities matter?." Journal of Finance 67#3 (2012): 973-1007.
  • Shleifer, Andrei, and Robert W. Vishny. "A survey of corporate governance." Journal of Finance 52#2 (1997): 737-783.
  • Vancil, Richard F. Passing the baton: Managing the process of CEO succession (Harvard Business School Press, 1987).

Publikasie datum: Augustus 25, 2021

hoof, uitvoerende, beampte, posisie, mees, senior, korporatiewe, beampte, bestuurder, leier, administrateur, beheer, bestuur, organisasie, verskeidenheid, organisasies, insluitend, openbare, private, korporasies, winsgewende, organisasies, selfs, paar, regerin. n Hoof uitvoerende beampte HUB 1 2 is die posisie van die mees senior korporatiewe beampte bestuurder leier of administrateur in beheer van die bestuur van n organisasie HUB s lei n verskeidenheid van organisasies insluitend die openbare en private korporasies nie winsgewende organisasies en selfs n paar regeringsorganisasies bv Kroonkorporasies Die HUB van n korporasie of maatskappy rapporteer gewoonlik aan die raad van direkteure en is belas om die waarde van die entiteit te maksimeer wat kan insluit die maksimalisering van die aandeelprys markaandeel inkomste of n ander element In die nie winsgewende en die regeringsektor is HUB s tipies gerig op die bereiking van uitkomste wat verband hou met die organisasie se missie soos die vermindering van armoede die verhoging van geletterdheid ens Die HUB as hoof uitvoerende beampte kan ook as president uitvoerende hoof UH en besturende direkteur BD 3 asook die verteenwoordiger direkteur VD in Japan 4 5 bekend staan Verwysings Wysig en Lin Tom C W April 23 2014 CEOs and Presidents URL besoek op June 29 2017 Ook geskryf hoof uitvoerende beampte sonder koppelteken Cf Nuwerwetse Politieke Woordeboek Managing Director in Engels Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 September 2018 Besoek op 14 Junie 2017 代表取締役 in jp Japanese English Dictionary Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 November 2018 Besoek op 31 Maart 2017 AS1 onderhoud onerkende taal link 代表取締役 in jp NTT Resonant Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 April 2017 Besoek op 31 Maart 2017 AS1 onderhoud onerkende taal link Verdere leesstof WysigHuang Jiekun and Darren J Kisgen Gender and corporate finance Are male executives overconfident relative to female executives Journal of Financial Economics 108 3 2013 822 839 online Kaplan Steven N Mark M Klebanov and Morten Sorensen Which CEO characteristics and abilities matter Journal of Finance 67 3 2012 973 1007 online Shleifer Andrei and Robert W Vishny A survey of corporate governance Journal of Finance 52 2 1997 737 783 Vancil Richard F Passing the baton Managing the process of CEO succession Harvard Business School Press 1987 Eksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Hoof uitvoerende beampte U S Bureau of Labor Statistics Top Executives Description and OutlookOntsluit van https af wikipedia org w index php title Hoof uitvoerende beampte amp ol,