×
Hongkong

Hongkong (Chinees: 香港, Xiānggǎng, Kantonees: Yale: Hē​unggóng, Jyutping: Hoeng1 gong2, Guangdong: Hêng1 gong2, [hœ́ːŋ.kɔ̌ːŋ],(hulp·inligting); Engels: Hong Kong; letterlik: "lieflike hawe" of "wierookhawe"), amptelik die Hongkong Spesiale Administratiewe Streek van die Volksrepubliek China (Engels: Hong Kong Special Administrative Region of the People's Republic of China, Chinees: 中華人民共和國香港特別行政區), is naas Macau een van twee spesiale administratiewe streke van die Volksrepubliek China. Hongkong is oos van die Pêrelrivierdelta en Macau aan die kus van die Suid-Chinese See geleë en grens in die noorde aan die Chinese provinsie Guangdong.

中華人民共和國香港特別行政區 (Chinees)
Hong Kong Special Administrative Region of the People's Republic of China (Engels)
Hongkong Spesiale Administratiewe Streek van die Volksrepubliek China
Vlag Embleem
Volkslied: 《義勇軍進行曲》
Yìyǒngjūn Jìnxíngqǔ (Chinees)
March of the Volunteers (Engels)
(Afrikaans: "Mars van die Vrywilligers")
Hoofstad Hongkong

22°16′N114°9′O /22.267°N 114.150°O /22.267; 114.150

Grootste stad Hongkong
Amptelike tale Chinees en Engels
Regering


• Hoofuitvoerende Beampte
• Hoofsekretaris vir Administrasie
Spesiale Administratiewe
Streek van die
Volksrepubliek China
Carrie Lam
Matthew Cheung
Onafhanklikheid
Vorming
• Britse besit
• Verdrag van Nanking
• Konvensie van Beijing
• 2de Konvensie van Beijing
• Japannese besetting

• Oordraging van die
Britse soewereiniteit aan die
Volksrepubliek China


25 Januarie 1841
29 Augustus 1842
18 Oktober 1860
9 Junie 1898
25 Desember 1941 tot
30 Augustus 1945


1 Julie 1997
Oppervlakte
- Totaal

- Water (%)

2 755 km2 (184ste)
1 064 myl2
59,8 (1 649 km² / 637 myl²)
Bevolking
- 2016-skatting
- Digtheid

7 409 000 (100ste)
6 544 / km2 (4de)
16 948,9 / myl2
BBP (KKP)
- Totaal
- Per capita
2018-skatting

$471,186 miljard (44ste)
$62 969 (10de)

BBP (nominaal)
- Totaal
- Per capita
2018-skatting

$342,037 miljard (35ste)
$45 710 (16de)

MOI (2015) 0,917 (12de) –baie hoog
Gini (2016) 53,9hoog
Geldeenheid Dollar (HKD)
Tydsone
- Somertyd
HKT (UTC+8)
nie toegepas nie (UTC+8)
Internet-TLD .hk, .香港
Skakelkode +852

Dit was 155 jaar lank tot 1997 'n Britse oorsese gebied, aanvanklik 'n kroonkolonie (van 1842, kragtens die Verdrag van Nanking, tot 1997). Op 30 Junie 1997 is die beheer egter aan die Volksrepubliek China teruggegee, wat nietemin belowe het dat hy nie sy eie ekonomiese stelsel op Hongkong sou afdwing nie en dat dit die daaropvolgende vyftig jaar ’n hoë mate van outonomie sou geniet. Hongkong se ekonomie word wyd in die pers die vryste ter wêreld genoem, onder meer deur die Engelse tydskrif The Economist.

Inhoud

Openingseremonie van die Hong Kong Sevens in 2008

Die meeste en gewildste sportsoorte wat in Hongkong beoefen word, het hul oorsprong in die Verenigde Koninkryk en het tydens die Britse koloniale tydperk in Hongkong gevestig. Hongkong se sporttradisies toon min ooreenkomste met dié van die Volksrepubliek China en kom egter ooreen met dié van die Britse Statebond. Hongkong stuur sedert 1952 hul eie aparte span vir elke Olimpiese Somerspele en neem nie onder die Chinese vlag deel nie, dit stem ooreen met die "Een land, twee stelsels"-beleid. Vanaf 1934 tot 1994 het Hongkong ook aan die Statebondspele deelgeneem, maar nadat dit in 1997 deur die Verenigde Koninkryk aan die Volksrepubliek China oorhandig is, mag dit nie meer aan dié geleentheid deelneem nie.

Sokker is die gewildste sportsoort in Hongkong en word sedert koloniale tye beoefen. Die Hongkongse nasionale sokkerspan is in 1939 gestig en kon drie keer vir die AFC se Asië Nasies-beker kwalifiseer met hul beste prestasie op die derde plek in 1956. Hulle kon egter nog nie vir die FIFA Sokker-Wêreldbeker kwalifiseer nie.

Rugby is die tweede gewildste sportsoort in Hongkong en is veral bekend vir die jaarlikse Sewesrugby-toernooi, die Hong Kong Sevens. Die Hongkongse nasionale rugbyspan is tans Asië se tweede sterkste span net ná Japan, maar het tot dusver nog nie vir 'n Rugbywêreldbeker kwalifiseer nie.

Krieket is op pad na een van die gewildste sportsoorte van Hongkong en sedert 1992 word die Hong Kong Cricket Sixes in 6-per-kant-krieket gehuisves. Die Hongkongse nasionale krieketspan is tans een van Asië se sterkste spanne buite die Internasionale Krieketraad se Internasionale eendagwedstryd-lande en in November 2013 is Hongkong saam met Nederland Twintig20 Internasionale-status toegeken.

  • Nasa-Satellietbeeld van Hongkong

  • Kaart van Hongkong

  • Besienswaardighede van Hongkong

  • Hongkong soos gesien vanaf Victoria Peak

  • 'n Straattoneel in Hongkong

  1. (in Engels). GovHK. vanaf die oorspronklike op 26 Desember 2019. Besoek op14 Mei 2018.
  2. (in Engels). Civil Service Bureau. vanaf die oorspronklike op 9 Januarie 2020. Besoek op14 Mei 2018.
  3. . The World Factbook (in Engels). Central Intelligence Agency. 1 Mei 2018. vanaf die oorspronklike op 15 Mei 2020. Besoek op14 Mei 2018.
  4. . Census and Statistics Department (Hong Kong) (in Engels). 19 April 2018. vanaf die oorspronklike op 26 April 2020. Besoek op14 Mei 2018.
  5. (en) (PDF) (Report). Census and Statistics Department. Februarie 2012. . Besoek op 14 Mei 2018.
  6. (en) . Internasionale Monetêre Fonds. Besoek op14 Mei 2018.
  7. (PDF) (in Engels). United Nations Development Programme. 2015. (PDF) vanaf die oorspronklike op 16 Mei 2020. Besoek op14 Mei 2018.
  8. (PDF) (in Engels). Government of Hong Kong. (PDF) vanaf die oorspronklike op 6 November 2019. Besoek op14 Mei 2018.
  9. (en) . herbarium.gov.hk. Hong Kong Herbarium. Besoek op14 Mei 2018.
  10. . South China Morning Post (in Engels). vanaf die oorspronklike op 25 Oktober 2019. Besoek op14 Mei 2018.
  11. . The Economist (in Engels). vanaf die oorspronklike op 15 Augustus 2018. Besoek op14 Mei 2018.
  12. Chan Kin-wa (25 Januarie 2014). (in Engels). Scmp.com. vanaf die oorspronklike op 9 Mei 2020. Besoek op14 Mei 2018.
  13. SCMP Editorial (10 Januarie 2014). (in Engels). Scmp.com. vanaf die oorspronklike op 31 Maart 2019. Besoek op14 Mei 2018.
  14. David Bartram (8 Junie 2014). (in Engels). Scmp.com. vanaf die oorspronklike op 31 Maart 2019. Besoek op14 Mei 2018.
  15. (in Engels). Wêreldrugby. vanaf die oorspronklike op 25 September 2018. Besoek op14 Mei 2018.
  16. (in Engels). ESPNcricinfo. 28 November 2013. vanaf die oorspronklike op 29 Januarie 2014. Besoek op14 Mei 2018.

Publikasie datum: September 03, 2021

hongkong, chinees, 香港, xiānggǎng, kantonees, yale, unggóng, jyutping, hoeng1, gong2, guangdong, hêng1, gong2, ːŋ, ːŋ, luister, hulp, inligting, engels, hong, kong, letterlik, lieflike, hawe, wierookhawe, amptelik, spesiale, administratiewe, streek, volksrepubl. Hongkong Chinees 香港 Xianggǎng Kantonees Yale He unggong Jyutping Hoeng1 gong2 Guangdong Heng1 gong2 hœ ːŋ kɔ ːŋ luister hulp inligting Engels Hong Kong letterlik lieflike hawe of wierookhawe 9 10 amptelik die Hongkong Spesiale Administratiewe Streek van die Volksrepubliek China Engels Hong Kong Special Administrative Region of the People s Republic of China Chinees 中華人民共和國香港特別行政區 is naas Macau een van twee spesiale administratiewe streke van die Volksrepubliek China Hongkong is oos van die Perelrivierdelta en Macau aan die kus van die Suid Chinese See gelee en grens in die noorde aan die Chinese provinsie Guangdong 中華人民共和國香港特別行政區 Chinees Hong Kong Special Administrative Region of the People s Republic of China Engels Hongkong Spesiale Administratiewe Streek van die Volksrepubliek China Vlag EmbleemVolkslied 義勇軍進行曲 Yiyǒngjun Jinxingqǔ Chinees March of the Volunteers Engels Afrikaans Mars van die Vrywilligers source source track track track track Hoofstad Hongkong 22 16 N 114 9 O 22 267 N 114 150 O 22 267 114 150Grootste stad HongkongAmptelike tale Chinees en Engels 1 2 Regering Hoofuitvoerende Beampte Hoofsekretaris vir Administrasie Spesiale Administratiewe Streek van die Volksrepubliek China Carrie Lam Matthew CheungOnafhanklikheid Vorming Britse besit Verdrag van Nanking Konvensie van Beijing 2de Konvensie van Beijing Japannese besetting Oordraging van die Britse soewereiniteit aan die Volksrepubliek China 25 Januarie 1841 29 Augustus 1842 18 Oktober 1860 9 Junie 1898 25 Desember 1941 tot 30 Augustus 1945 1 Julie 1997Oppervlakte Totaal Water 2 755 3 km2 184ste 1 064 myl2 59 8 1 649 km 637 myl Bevolking 2016 skatting Digtheid 7 409 000 4 100ste 6 544 5 km2 4de 16 948 9 myl2BBP KKP Totaal Per capita 2018 skatting 471 186 miljard 6 44ste 62 969 6 10de BBP nominaal Totaal Per capita 2018 skatting 342 037 miljard 6 35ste 45 710 6 16de MOI 2015 0 917 7 12de baie hoogGini 2016 53 9 8 hoogGeldeenheid Dollar a href ISO 4217 html title ISO 4217 HKD a Tydsone Somertyd HKT UTC 8 nie toegepas nie UTC 8 Internet TLD hk 香港Skakelkode 852 Dit was 155 jaar lank tot 1997 n Britse oorsese gebied aanvanklik n kroonkolonie van 1842 kragtens die Verdrag van Nanking tot 1997 Op 30 Junie 1997 is die beheer egter aan die Volksrepubliek China teruggegee wat nietemin belowe het dat hy nie sy eie ekonomiese stelsel op Hongkong sou afdwing nie en dat dit die daaropvolgende vyftig jaar n hoe mate van outonomie sou geniet Hongkong se ekonomie word wyd in die pers die vryste ter wereld genoem onder meer deur die Engelse tydskrif The Economist 11 Inhoud 1 Sport 2 Galery 3 Verwysings 4 Eksterne skakelsSport Wysig Openingseremonie van die Hong Kong Sevens in 2008 Die meeste en gewildste sportsoorte wat in Hongkong beoefen word het hul oorsprong in die Verenigde Koninkryk en het tydens die Britse koloniale tydperk in Hongkong gevestig Hongkong se sporttradisies toon min ooreenkomste met die van die Volksrepubliek China en kom egter ooreen met die van die Britse Statebond Hongkong stuur sedert 1952 hul eie aparte span vir elke Olimpiese Somerspele en neem nie onder die Chinese vlag deel nie dit stem ooreen met die Een land twee stelsels beleid Vanaf 1934 tot 1994 het Hongkong ook aan die Statebondspele deelgeneem maar nadat dit in 1997 deur die Verenigde Koninkryk aan die Volksrepubliek China oorhandig is mag dit nie meer aan die geleentheid deelneem nie Sokker is die gewildste sportsoort in Hongkong 12 13 en word sedert koloniale tye beoefen Die Hongkongse nasionale sokkerspan is in 1939 gestig en kon drie keer vir die AFC se Asie Nasies beker kwalifiseer met hul beste prestasie op die derde plek in 1956 Hulle kon egter nog nie vir die FIFA Sokker Wereldbeker kwalifiseer nie 14 Rugby is die tweede gewildste sportsoort in Hongkong en is veral bekend vir die jaarlikse Sewesrugby toernooi die Hong Kong Sevens Die Hongkongse nasionale rugbyspan is tans Asie se tweede sterkste span net na Japan 15 maar het tot dusver nog nie vir n Rugbywereldbeker kwalifiseer nie Krieket is op pad na een van die gewildste sportsoorte van Hongkong en sedert 1992 word die Hong Kong Cricket Sixes in 6 per kant krieket gehuisves Die Hongkongse nasionale krieketspan is tans een van Asie se sterkste spanne buite die Internasionale Krieketraad se Internasionale eendagwedstryd lande en in November 2013 is Hongkong saam met Nederland Twintig20 Internasionale status toegeken 16 Galery Wysig Nasa Satellietbeeld van Hongkong Kaart van Hongkong Besienswaardighede van Hongkong Hongkong soos gesien vanaf Victoria Peak n Straattoneel in HongkongVerwysings Wysig Hong Kong the Facts in Engels GovHK Geargiveer vanaf die oorspronklike op 26 Desember 2019 Besoek op 14 Mei 2018 OFFICIAL LANGUAGES DIVISION in Engels Civil Service Bureau Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Januarie 2020 Besoek op 14 Mei 2018 Hong Kong The World Factbook in Engels Central Intelligence Agency 1 Mei 2018 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 Mei 2020 Besoek op 14 Mei 2018 HK Population for 2016 Census and Statistics Department Hong Kong in Engels 19 April 2018 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 26 April 2020 Besoek op 14 Mei 2018 en PDF 2011 Population Census Summary Results Report Census and Statistics Department Februarie 2012 https www census2011 gov hk pdf summary results pdf Besoek op 14 Mei 2018 6 0 6 1 6 2 6 3 en Hong Kong Internasionale Monetere Fonds Besoek op 14 Mei 2018 2015 Human Development Report PDF in Engels United Nations Development Programme 2015 Geargiveer PDF vanaf die oorspronklike op 16 Mei 2020 Besoek op 14 Mei 2018 Thematic Report Household Income Distribution in Hong Kong 2016 PDF in Engels Government of Hong Kong Geargiveer PDF vanaf die oorspronklike op 6 November 2019 Besoek op 14 Mei 2018 en Aquilaria sinensis and origin of the name of Hong Kong herbarium gov hk Hong Kong Herbarium Besoek op 14 Mei 2018 Making scents saviours of the incense tree South China Morning Post in Engels Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 Oktober 2019 Besoek op 14 Mei 2018 World News Politics Economics Business amp Finance The Economist in Engels Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 Augustus 2018 Besoek op 14 Mei 2018 Chan Kin wa 25 Januarie 2014 Football will die in Hong Kong without funding under Project Phoenix in Engels Scmp com Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Mei 2020 Besoek op 14 Mei 2018 SCMP Editorial 10 Januarie 2014 Soccer in Hong Kong needs to clean up its act to win back fans in Engels Scmp com Geargiveer vanaf die oorspronklike op 31 Maart 2019 Besoek op 14 Mei 2018 David Bartram 8 Junie 2014 Will Hong Kong ever reach a World Cup or are we losing sight of the goal in Engels Scmp com Geargiveer vanaf die oorspronklike op 31 Maart 2019 Besoek op 14 Mei 2018 Men s World Rankings in Engels Wereldrugby Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 September 2018 Besoek op 14 Mei 2018 Hong Kong Netherlands through to World T20 in Engels ESPNcricinfo 28 November 2013 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 Januarie 2014 Besoek op 14 Mei 2018 Eksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Hongkong en Toerisme inligting oor Hongkong op Wikivoyage en zh Amptelike webwerf van die Hongkong Spesiale Administratiewe StreekOntsluit van https af wikipedia org w index php title Hongkong amp ol,