×
Honduras

Honduras (Spaans: [onˈduɾas]), amptelik die Republiek Honduras (República de Honduras), is 'n demokratiese republiek in Sentraal-Amerika. Honduras is die armste van die Sentraal-Amerikaanse republieke, hoewel die land oor groot voorrade ruolie en edelmetale beskik. Piesangs is die belangrikste uitvoerproduk, maar die handel is geheel en al in Amerikaanse hande. Die geskiedenis van die land word gekenmerk deur outoritêre regerings, konflikte met buurstate en natuurrampe.

República de Honduras
Republiek Honduras
Vlag Wapen
Nasionale leuse: Libre, Soberana e Independiente
(Spaans vir: "Vry, soewerein en onafhanklik")
Volkslied: Himno Nacional de Honduras
Hoofstad Tegucigalpa

14°6′N87°13′W /14.100°N 87.217°W /14.100; -87.217

Grootste stad Tegucigalpa
Amptelike tale Spaans
Regering
President
• Adjunkpresident
Grondwetlike republiek
Juan Orlando Hernández
Ricardo Álvarez Arias
Onafhanklikheid
• Verklaar van Spanje
• Verklaar van die
Eerste Meksikaanse Keiserryk
• Verklaar van die
Federale Republiek
van Sentraal-Amerika


15 September 1821

1 Julie 1823


5 November 1838
Oppervlakte
- Totaal

- Water (%)

112 492 km2 (101ste)
43 433 myl2
Bevolking
- 2016-skatting
- 2007-sensus
- Digtheid

9 112 867 (95ste)
7 529 403
64 / km2 (128ste)
165,8 / myl2
BBP (KKP)
- Totaal
- Per capita
2018-skatting

$48,328 miljard
$5 736

BBP (nominaal)
- Totaal
- Per capita
2018-skatting

$22,312 miljard
$2 648

MOI (2014) 0,606 (131ste) –medium
Gini (2016) 50hoog
Geldeenheid Lempira (HNL)
Tydsone
- Somertyd
CST (UTC-6)
nie toegepas nie (UTC-6)
Internet-TLD .hn
Skakelkode +504

Dit het 'n oppervlakte van 112 492 km² en het 'n bevolking van 7 793 000 in 2009 gehad. Honduras lê in die ooste van Guatemala en El Salvador, in die noorde van Nicaragua en in die suidweste van die Karibiese See. Die hoofstad en grootste stad is Tegucigalpa.

Inhoud

Nasa-Satellietbeeld van Honduras
Kaart van Honduras
Kaart van Honduras

Honduras, met 'n oppervlakte van 120 492 km², grens in die noorde aan die Karibiese See, in die weste aan Guatemala en El Salvador, in die suide aan die Stille Oseaan by die Golf van Fonseca en in die ooste aan Nicaragua. Grensgeskille met Guatemala en El Salvador is in 1936 bygelê en die grense van die lande kom op die Cerro Monte Cristo (2 419 m) bymekaar.

Die grens met El Salvador bly egter vaag en sedert 1970 – 'n jaar na die sogenaamde Sokkeroorlog – bestaan dit uit ’n gedemilitariseerde sone. 'n Grensdispuut met Nicaragua is in 1961 vreedsaam geskik. Honduras het 'n tropiese reënwoudklimaat met 'n jaarlikse reënval van tussen 2000 en 3000 mm in die noorde en ooste. Die oostelike laagland is baie warm met gemiddelde jaarlikse temperature van tussen 26° C en 28° C.

Die temperatuur neem egter met die hoogte af – op 2 000 m is die gemiddelde jaarlikse temperatuur slegs 14° C. In die somermaande kan groot orkane (byvoorbeeld Fifi in 1974, toe 5 000 tot 6 000 mense dood en 80% van die plantasies verwoes is) die land teister.

Die grootste gedeelte van die land word deur uitloopsels van die Andesgebergte beslaan. Die bergreeks loop in 'n oos-wes-rigting en word in die noorde en ooste deur alluviale laagvlaktes omring. Ander bergreekse soos die Cordillera entre Rios kom in die suide voer. Die vlakte van Mosquitia lê tussen die monding van die Rio Coco, die suidelike grensrivier, en die Rio Patuca.

Die Lagune van Caratasca met die eiland Isla de Tansin is op die vlakte. Heelwat ander lagunes kom verspreid oor die land voor. ’n Aantal riviere wat in die suidwestelike bergland ontspring en na die Karibiese See vloei, is die Rio Sico, Rio Aguán, Rio Ulúa en Rio Chamelecón. Die sentrale bergland het donkerige vulkaniese grond en die omringende laagvlaktes klei- en leemagtige grond.

Honduras is een van die armste en onontwikkeldste republieke van Sentraal-Amerika. Ondanks verpligte skoolbywoning vir kinders tussen 7 en 15 jaar is meer as die helfte bo 10 jaar analfabete. Die enigste universiteit is in Tegucigalpa met fakulteite in San Pedro Sula en La Ceiba. Mediese voorsiening is minimaal. Daar is net 30 hospitale in die land, waarvan 10 in die hoofstad is. Die amptelike spreektaal is Spaans en vyf dagblaaie word in Honduras versprei. Die meeste Hondurese is Rooms-Katolieke. Hondurese maak hul bestaan uit bosbou, vissery en in die laaste jare ook rysverbouing. Die noordelike kusvlakte word gebruik vir die verbouing van piesangs, maar later het die United Fruit-maatskappy, die Standard Fruit-maatskappy en die Del Montevereniging hul ook begin toespits op ander vrugtesoorte. Die teel van varke en beeste speel ook ’n belangrike rol.

Ander produkte wat gelewer word, is koffiebone, kokosneute, tabak en katoen. Hoewel daar heelparty minerale bronne is, word dit nie aktief ontgin nie. Die geldeenheid is die lempira. In Honduras skep die berge ernstige vervoerprobleme en daar moet dikwels van vliegtuie gebruik gemaak word am afgeleë plekke te bereik.

Gedurende die eerste helfte van die 16de eeu is Honduras geleidelik deur die Spanjaarde vanaf Guatemala gekoloniseer nadat dit reeds in 1502 deur Christophorus Columbus vir Europa ontdek is. In 1524 is die hoofstad, Tegucigalpa, naby die silwermyne gestig. In 1525 het Hernán Cortés in die land aangekom en 'n koloniale bestuur tot stand gebring wat tot aan die begin van die 19de eeu geduur het. Die eerste eeu na onafhanklikwording was baie onrustig vanweë die opeenvolging van diktators. Eers teen die einde van die 19de eeu is op die gebied van wetgewing, onderwys en verkeer behoorlik vordering gemaak.

Die ekonomie en binnelandse politiek is deur Amerikaanse ondernemingswet die piesangplantasies met swart mense uit die Karibiese gebied bewerk het – beheer. Tot in 1950 het diktature modernisering teengestaan. Juan Manuel Cálvez, die land se president van 1949 tot 1954 het ’n aktiewe rol gespeel in die modernisering van die land – 'n beleid wat deur Villeda Morales verder gevoer is. Daar is begin met landshervorming en die wetlike beskerming van die werknemer is verbeter. In 1963 het kol. Oswaldo López Arellano (1921–2010) van Morales ontslae geraak en hoewel daar ander opvolgers was, het hy die sterk man agter die skerms gebly. Dit het in 1972 tot 'n tweede staatsgreep gelei.

Teen die einde van 1960 het die administrasie strenger geword, wat gedeeltelik te wyte was aan die Sokkeroorlog tussen Honduras en El Salvador wat 2 000 slagoffers binne in 'n week in Julie 1969 geëis het. 'n Sokkerwedstryd het tot die konflik aanleiding gegee maar die onderliggende rede was die onwettige immigrasie van ongeveer 300 000 mense uit 'n oorbevolkte El Salvador. Duisende immigrante moes terugkeer. Na die afsetting van Arellano in April 1975, het kol. Juan Alberto Melgar hom opgevolg. Honduras is sedert 1957 ’n republiek met 'n president as staatshoof. Die president word vir ’n termyn van ses jaar verkies. Die wetgewende mag berus teoreties grootliks by die kongres.

  1. . ESA.UN.org (custom data acquired via website) (in Engels). United Nations Department of Economic and Social Affairs, Population Division. vanaf die oorspronklike op 24 Augustus 2018. Besoek op3 Maart 2020.
  2. (en) . Internasionale Monetêre Fonds. Besoek op3 Maart 2020.
  3. (PDF) (in Engels). Verenigde Nasies. 2015. (PDF) vanaf die oorspronklike op 16 Mei 2020. Besoek op3 Maart 2020.
  4. (in Engels). Wêreldbank. vanaf die oorspronklike op 27 Desember 2019. Besoek op3 Maart 2020.
Algemeen

Publikasie datum: September 26, 2021

honduras, spaans, onˈduɾas, amptelik, republiek, república, demokratiese, republiek, sentraal, amerika, armste, sentraal, amerikaanse, republieke, hoewel, land, groot, voorrade, ruolie, edelmetale, beskik, piesangs, belangrikste, uitvoerproduk, maar, handel, g. Honduras Spaans onˈduɾas amptelik die Republiek Honduras Republica de Honduras is n demokratiese republiek in Sentraal Amerika Honduras is die armste van die Sentraal Amerikaanse republieke hoewel die land oor groot voorrade ruolie en edelmetale beskik Piesangs is die belangrikste uitvoerproduk maar die handel is geheel en al in Amerikaanse hande Die geskiedenis van die land word gekenmerk deur outoritere regerings konflikte met buurstate en natuurrampe Republica de Honduras Republiek Honduras Vlag WapenNasionale leuse Libre Soberana e Independiente Spaans vir Vry soewerein en onafhanklik Volkslied Himno Nacional de Honduras source source Hoofstad Tegucigalpa 14 6 N 87 13 W 14 100 N 87 217 W 14 100 87 217Grootste stad TegucigalpaAmptelike tale SpaansRegering President Adjunkpresident Grondwetlike republiek Juan Orlando Hernandez Ricardo Alvarez AriasOnafhanklikheid Verklaar van Spanje Verklaar van die Eerste Meksikaanse Keiserryk Verklaar van die Federale Republiek van Sentraal Amerika 15 September 1821 1 Julie 1823 5 November 1838Oppervlakte Totaal Water 112 492 km2 101ste 43 433 myl2Bevolking 2016 skatting 2007 sensus Digtheid 9 112 867 1 95ste 7 529 403 64 km2 128ste 165 8 myl2BBP KKP Totaal Per capita 2018 skatting 48 328 miljard 2 5 736 2 BBP nominaal Totaal Per capita 2018 skatting 22 312 miljard 2 2 648 2 MOI 2014 0 606 3 131ste mediumGini 2016 50 4 hoogGeldeenheid Lempira a href ISO 4217 html title ISO 4217 HNL a Tydsone Somertyd CST UTC 6 nie toegepas nie UTC 6 Internet TLD hnSkakelkode 504 Dit het n oppervlakte van 112 492 km en het n bevolking van 7 793 000 in 2009 gehad Honduras le in die ooste van Guatemala en El Salvador in die noorde van Nicaragua en in die suidweste van die Karibiese See Die hoofstad en grootste stad is Tegucigalpa Inhoud 1 Ligging en klimaat 2 Relief bodem en hidrografie 3 Sosio ekonomiese besonderhede 4 Geskiedenis 5 Verwysings 6 Bronne 7 Eksterne skakelsLigging en klimaat Wysig Nasa Satellietbeeld van Honduras Kaart van Honduras Kaart van Honduras Honduras met n oppervlakte van 120 492 km grens in die noorde aan die Karibiese See in die weste aan Guatemala en El Salvador in die suide aan die Stille Oseaan by die Golf van Fonseca en in die ooste aan Nicaragua Grensgeskille met Guatemala en El Salvador is in 1936 bygele en die grense van die lande kom op die Cerro Monte Cristo 2 419 m bymekaar Die grens met El Salvador bly egter vaag en sedert 1970 n jaar na die sogenaamde Sokkeroorlog bestaan dit uit n gedemilitariseerde sone n Grensdispuut met Nicaragua is in 1961 vreedsaam geskik Honduras het n tropiese reenwoudklimaat met n jaarlikse reenval van tussen 2000 en 3000 mm in die noorde en ooste Die oostelike laagland is baie warm met gemiddelde jaarlikse temperature van tussen 26 C en 28 C Die temperatuur neem egter met die hoogte af op 2 000 m is die gemiddelde jaarlikse temperatuur slegs 14 C In die somermaande kan groot orkane byvoorbeeld Fifi in 1974 toe 5 000 tot 6 000 mense dood en 80 van die plantasies verwoes is die land teister Relief bodem en hidrografie WysigDie grootste gedeelte van die land word deur uitloopsels van die Andesgebergte beslaan Die bergreeks loop in n oos wes rigting en word in die noorde en ooste deur alluviale laagvlaktes omring Ander bergreekse soos die Cordillera entre Rios kom in die suide voer Die vlakte van Mosquitia le tussen die monding van die Rio Coco die suidelike grensrivier en die Rio Patuca Die Lagune van Caratasca met die eiland Isla de Tansin is op die vlakte Heelwat ander lagunes kom verspreid oor die land voor n Aantal riviere wat in die suidwestelike bergland ontspring en na die Karibiese See vloei is die Rio Sico Rio Aguan Rio Ulua en Rio Chamelecon Die sentrale bergland het donkerige vulkaniese grond en die omringende laagvlaktes klei en leemagtige grond Sosio ekonomiese besonderhede WysigHonduras is een van die armste en onontwikkeldste republieke van Sentraal Amerika Ondanks verpligte skoolbywoning vir kinders tussen 7 en 15 jaar is meer as die helfte bo 10 jaar analfabete Die enigste universiteit is in Tegucigalpa met fakulteite in San Pedro Sula en La Ceiba Mediese voorsiening is minimaal Daar is net 30 hospitale in die land waarvan 10 in die hoofstad is Die amptelike spreektaal is Spaans en vyf dagblaaie word in Honduras versprei Die meeste Hondurese is Rooms Katolieke Hondurese maak hul bestaan uit bosbou vissery en in die laaste jare ook rysverbouing Die noordelike kusvlakte word gebruik vir die verbouing van piesangs maar later het die United Fruit maatskappy die Standard Fruit maatskappy en die Del Montevereniging hul ook begin toespits op ander vrugtesoorte Die teel van varke en beeste speel ook n belangrike rol Ander produkte wat gelewer word is koffiebone kokosneute tabak en katoen Hoewel daar heelparty minerale bronne is word dit nie aktief ontgin nie Die geldeenheid is die lempira In Honduras skep die berge ernstige vervoerprobleme en daar moet dikwels van vliegtuie gebruik gemaak word am afgelee plekke te bereik Geskiedenis Wysig Die Majastad Copan Gedurende die eerste helfte van die 16de eeu is Honduras geleidelik deur die Spanjaarde vanaf Guatemala gekoloniseer nadat dit reeds in 1502 deur Christophorus Columbus vir Europa ontdek is In 1524 is die hoofstad Tegucigalpa naby die silwermyne gestig In 1525 het Hernan Cortes in die land aangekom en n koloniale bestuur tot stand gebring wat tot aan die begin van die 19de eeu geduur het Die eerste eeu na onafhanklikwording was baie onrustig vanwee die opeenvolging van diktators Eers teen die einde van die 19de eeu is op die gebied van wetgewing onderwys en verkeer behoorlik vordering gemaak Die ekonomie en binnelandse politiek is deur Amerikaanse ondernemingswet die piesangplantasies met swart mense uit die Karibiese gebied bewerk het beheer Tot in 1950 het diktature modernisering teengestaan Juan Manuel Calvez die land se president van 1949 tot 1954 het n aktiewe rol gespeel in die modernisering van die land n beleid wat deur Villeda Morales verder gevoer is Daar is begin met landshervorming en die wetlike beskerming van die werknemer is verbeter In 1963 het kol Oswaldo Lopez Arellano 1921 2010 van Morales ontslae geraak en hoewel daar ander opvolgers was het hy die sterk man agter die skerms gebly Dit het in 1972 tot n tweede staatsgreep gelei Teen die einde van 1960 het die administrasie strenger geword wat gedeeltelik te wyte was aan die Sokkeroorlog tussen Honduras en El Salvador wat 2 000 slagoffers binne in n week in Julie 1969 geeis het n Sokkerwedstryd het tot die konflik aanleiding gegee maar die onderliggende rede was die onwettige immigrasie van ongeveer 300 000 mense uit n oorbevolkte El Salvador Duisende immigrante moes terugkeer Na die afsetting van Arellano in April 1975 het kol Juan Alberto Melgar hom opgevolg Honduras is sedert 1957 n republiek met n president as staatshoof Die president word vir n termyn van ses jaar verkies Die wetgewende mag berus teoreties grootliks by die kongres Verwysings Wysig World Population Prospects The 2017 Revision ESA UN org custom data acquired via website in Engels United Nations Department of Economic and Social Affairs Population Division Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 Augustus 2018 Besoek op 3 Maart 2020 2 0 2 1 2 2 2 3 en Honduras Internasionale Monetere Fonds Besoek op 3 Maart 2020 Human Development Report 2015 PDF in Engels Verenigde Nasies 2015 Geargiveer PDF vanaf die oorspronklike op 16 Mei 2020 Besoek op 3 Maart 2020 Gini Index in Engels Wereldbank Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 Desember 2019 Besoek op 3 Maart 2020 Bronne WysigAlgemeen en Honduras Encyclopaedia Britannica Besoek op 3 Maart 2020 en Honduras Central Intelligence Agency Besoek op 3 Maart 2020 Wereldspektrum 1982 ISBN 0 908409 50 8Eksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Honduras en Toerisme inligting oor Honduras op WikivoyageOntsluit van https af wikipedia org w index php title Honduras amp ol,