×
Hollywood Walk of Fame

Die Hollywood Walk of Fame bestaan uit meer as 2 500 vyfpuntige sterre uit terrazzo en koper in die sypaadjies van 15 straatblokke van Hollywood Boulevard en drie blokke van Vine Street in Hollywood, Kalifornië. Die sterre is permanente openbare monumente vir prestasies in die vermaakbedryf en bevat die name van akteurs, musikante, regisseurs, vervaardigers, musiek- en teatergroepe, fiktiewe karakters ens. Die administrasie van die Walk of Fame word behartig deur die Hollywoodse kamer van koophandel en in stand gehou deur die Hollywood Historic Trust. Dit is ’n gewilde toeriste-attraksie – dit het in 2003 sowat 10 miljoen besoekers gelok.

Sterre op die Hollywood Walk of Fame.

Inhoud

Die Walk of Fame loop 2,1 km van oos na wes aan Hollywood Boulevard, plus 0,7 km van noord na suid aan Vine Street.

Daar is sowat 2 518 sterre, 1,8 meter uit mekaar. Dit is koraalpienk vyfpuntige sterre van terrazzo met ’n koperrand op ’n houtskoolkleurige terrazzo-agtergrond. In die boonste deel staan die vereerde persoon se naam in koperletters en in die onderste helfte is ’n ronde koperembleem wat aandui op watter terrein die persoon vereer is. Daar is vyf kategorieë:

Rolprente
Televisie
Radio
Musiek of klankopnames
Teater

Altesaam 47% van die sterre is toegeken in die rolprentkategorie, 24% in televisie, 17% in radio/klank, 10% in radio en minder as 2% in teater. Sowat 20 nuwe sterre word elke jaar bygevoeg.

Spesiale sterre word soms aan ander mense toegeken en hul "sterre" het dan ’n besonderse vorm. Die voormalige burgemeester van Los Angeles Tom Bradley se ster toon die stad se seël, en die ruimtevaarders van Apollo 11 (Neil Armstrong, Buzz Aldrin en Michael Collins) se sterre is vier identiese grys sirkels op ’n koraalpienk agtergrond met hul name, die datum van die maanlanding ("7/20/69") en die woorde "Apollo XI" in koper. Boaan die sirkels is die televisie-embleem.

By die nabygeleë TCL Chinese Theatre is ook talle sementteëls waar beroemdes sedert die 1920's hul hand- en voetafdrukke in die nat sement vaslê met ’n persoonlike boodskap en hul handtekening daarby.

Lys van sterre op die Hollywood Walk of Fame

  1. 18 November 2016 op Wayback Machine.walkoffame.com.
  2. (in Engels). Hollywood Chamber of Commerce. Geargiveer vanaf op 30 Oktober 2019. Besoek op13 Mei 2011.
  3. . The Albany Herald. AP. 26 Junie 1993. p. 2A.
  4. Lohdan, Tom. . Flickr.com. Besoek op18 Mei 2011.
  5. . Los Angeles Times. Besoek op18 Mei 2011.
  • – ’n interaktiewe kaart

Koördinate:34°6′6″N118°19′36″W /34.10167°N 118.32667°W /34.10167; -118.32667

Publikasie datum: September 25, 2021

hollywood, walk, fame, bestaan, meer, vyfpuntige, sterre, terrazzo, koper, sypaadjies, straatblokke, hollywood, boulevard, drie, blokke, vine, street, hollywood, kalifornië, sterre, permanente, openbare, monumente, prestasies, vermaakbedryf, bevat, name, akteu. Die Hollywood Walk of Fame bestaan uit meer as 2 500 vyfpuntige sterre uit terrazzo en koper in die sypaadjies van 15 straatblokke van Hollywood Boulevard en drie blokke van Vine Street in Hollywood Kalifornie Die sterre is permanente openbare monumente vir prestasies in die vermaakbedryf en bevat die name van akteurs musikante regisseurs vervaardigers musiek en teatergroepe fiktiewe karakters ens Die administrasie van die Walk of Fame word behartig deur die Hollywoodse kamer van koophandel en in stand gehou deur die Hollywood Historic Trust Dit is n gewilde toeriste attraksie dit het in 2003 sowat 10 miljoen besoekers gelok Die ster van Joanne Woodward was een van die eerstes Die ster van Sandra Bullock Arnold Schwarzenegger se hand en voetafdrukke by die TCL Chinese Theatre Die ruimtevaarders van Apollo 11 se name is op vier identiese maanvormige sterre Sterre op die Hollywood Walk of Fame Inhoud 1 Beskrywing 2 Sien ook 3 Verwysings 4 Eksterne skakelsBeskrywing WysigDie Walk of Fame loop 2 1 km van oos na wes aan Hollywood Boulevard plus 0 7 km van noord na suid aan Vine Street Daar is sowat 2 518 sterre 1 1 8 meter uit mekaar Dit is koraalpienk vyfpuntige sterre van terrazzo met n koperrand 2 op n houtskoolkleurige terrazzo agtergrond In die boonste deel staan die vereerde persoon se naam in koperletters en in die onderste helfte is n ronde koperembleem wat aandui op watter terrein die persoon vereer is Daar is vyf kategoriee Rolprente Televisie Radio Musiek of klankopnames Teater Altesaam 47 van die sterre is toegeken in die rolprentkategorie 24 in televisie 17 in radio klank 10 in radio en minder as 2 in teater Sowat 20 nuwe sterre word elke jaar bygevoeg 2 Spesiale sterre word soms aan ander mense toegeken en hul sterre het dan n besonderse vorm Die voormalige burgemeester van Los Angeles Tom Bradley se ster toon die stad se seel 3 4 en die ruimtevaarders van Apollo 11 Neil Armstrong Buzz Aldrin en Michael Collins se sterre is vier identiese grys sirkels op n koraalpienk agtergrond met hul name die datum van die maanlanding 7 20 69 en die woorde Apollo XI in koper 5 Boaan die sirkels is die televisie embleem By die nabygelee TCL Chinese Theatre is ook talle sementteels waar beroemdes sedert die 1920 s hul hand en voetafdrukke in die nat sement vasle met n persoonlike boodskap en hul handtekening daarby Sien ook WysigLys van sterre op die Hollywood Walk of FameVerwysings Wysig Upcoming ceremonies 2518th star Geargiveer 18 November 2016 op Wayback Machine walkoffame com 2 0 2 1 Walk of Fame Frequently Asked Questions in Engels Hollywood Chamber of Commerce Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 Oktober 2019 Besoek op 13 Mei 2011 Mayor gets Hollywood star The Albany Herald AP 26 Junie 1993 p 2A Lohdan Tom Hollywood Walk Of Fame Stars Mayor Tom Bradley Flickr com Besoek op 18 Mei 2011 Hollywood Star Walk Apollo Landing Los Angeles Times Besoek op 18 Mei 2011 Eksterne skakels WysigAmptelike webtuiste Hollywood Star Walk LA Times n interaktiewe kaart Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Hollywood Walk of Fame Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia Koordinate 34 6 6 N 118 19 36 W 34 10167 N 118 32667 W 34 10167 118 32667Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Hollywood Walk of Fame amp ol,