×
Hindoekalender

Die Hindoekalender bestaan alreeds sedert die Vedas geskryf word, en het daarna diverse ingrype en aanpassings ondergaan. Daar is ook groot verskille tussen die verskeie plaaslike Indiese hindoekalenders. Die Hindoe-kalender moet nie met die Indiese nasionale kalender verwar word nie.

'n Bladsy uit die Hindoekalender 1871-72.

'n Nuwe dag in die hindoekalender begin met die plaaslike sonsopkoms.

Inhoud

Net soos die christelike kalender, het die hindoekalender sewe weeksdae:

  1. Ravi vāsara (Sondag) (Ravi=Son)
  2. Soma vāsara (Maandag) (Soma=Maan)
  3. Mangala vāsara (Dinsdag) (Mangal=Mars)
  4. Budha vāsara (Woensdag) (Budh=Mercurius)
  5. Guru vāsara (Donderdag) (Guru=Jupiter)
  6. Shukra vāsara (Vrydag) (Shukra=Venus)
  7. Shani vāsara (Saterdag) (Sani=Saturnus)

In die Hindoekalender is die siklus van die maan belangrik. Die maande word weer gekoppeld aan die 27 nakshatra's, sterrekonstillasies wat elk in 'n maan maand voorkom.

Daar is twaalf maan-maande:

  1. Chaitra
  2. Vaishākha
  3. Jyaishtha
  4. Āshādha
  5. Shrāvana
  6. Bhādrapada
  7. Āshwina
  8. Kārtika
  9. Mārgashīrsha (Agrahayana)
  10. Pausha
  11. Māgha
  12. Phālguna
  • Reingold en Dershowitz, Calendrical Calculations, Millennium Edition, Cambridge University Press, 2de uitgawe, 3de druk vrygestel in November 2004. ISBN 0-521-77752-6
  • A.L. Basham, The Wonder that was India, Appendix II: "Astronomy", Macmillan, 1954. Rupa en Co, Calcutta, herdruk.
  • S. Balachandra Rao, Indian Astronomy: An Introduction, Universities Press, Hyderabad, 2000.

Publikasie datum: September 03, 2021

hindoekalender, bestaan, alreeds, sedert, vedas, geskryf, word, daarna, diverse, ingrype, aanpassings, ondergaan, daar, groot, verskille, tussen, verskeie, plaaslike, indiese, hindoekalenders, hindoe, kalender, moet, indiese, nasionale, kalender, verwar, word,. Die Hindoekalender bestaan alreeds sedert die Vedas geskryf word en het daarna diverse ingrype en aanpassings ondergaan Daar is ook groot verskille tussen die verskeie plaaslike Indiese hindoekalenders Die Hindoe kalender moet nie met die Indiese nasionale kalender verwar word nie n Bladsy uit die Hindoekalender 1871 72 n Nuwe dag in die hindoekalender begin met die plaaslike sonsopkoms Inhoud 1 Vaasara dae van die week 2 Maash maan maande 3 Literatuur 4 Eksterne skakelsVaasara dae van die week WysigNet soos die christelike kalender het die hindoekalender sewe weeksdae Ravi vasara Sondag Ravi Son Soma vasara Maandag Soma Maan Mangala vasara Dinsdag Mangal Mars Budha vasara Woensdag Budh Mercurius Guru vasara Donderdag Guru Jupiter Shukra vasara Vrydag Shukra Venus Shani vasara Saterdag Sani Saturnus Maash maan maande WysigIn die Hindoekalender is die siklus van die maan belangrik Die maande word weer gekoppeld aan die 27 nakshatra s sterrekonstillasies wat elk in n maan maand voorkom Daar is twaalf maan maande Chaitra Vaishakha Jyaishtha Ashadha Shravana Bhadrapada Ashwina Kartika Margashirsha Agrahayana Pausha Magha PhalgunaLiteratuur WysigReingold en Dershowitz Calendrical Calculations Millennium Edition Cambridge University Press 2de uitgawe 3de druk vrygestel in November 2004 ISBN 0 521 77752 6 A L Basham The Wonder that was India Appendix II Astronomy Macmillan 1954 Rupa en Co Calcutta herdruk S Balachandra Rao Indian Astronomy An Introduction Universities Press Hyderabad 2000 Eksterne skakels Wysig en Hindoe Vedakalender Geargiveer 2 Desember 2006 op Wayback MachineOntsluit van https af wikipedia org w index php title Hindoekalender amp ol,