×
Hervormingsoorlog

Die Hervormingsoorlog (Spaans: Guerra de Reforma) in Meksiko was een van die episodes van die lang stryd tussen liberale en konserwatiewe kragte wat die geskiedenis van die 19de eeu in die land oorheers het. Die liberale wou 'n federale regering met 'n beperkte invloed van die Rooms-Katolieke Kerk en die weermag op die land, terwyl die konserwatiewe gestreef het ná 'n sentralistiese regering met 'n monarg met die Kerk en weermag op hul tradisionele rol en bevoegdhede.

Hervormingsoorlog

██ Konserwatiewe ██ Liberale ██ Onafhanklik
Datum 17 Desember 18571 Januarie 1861
Ligging Meksiko
Resultaat Liberale oorwinning en Franse intervensie in Meksiko
Strydende partye
Liberale

Ondersteun deur:
Verenigde State

Konserwatiewe

Ondersteun deur:
Frankryk

Aanvoerders
Benito Juarez
Ignacio Zaragoza
Jesús González Ortega
Santos Degollado
Leonardo Márquez
Miguel Miramón
Felix Zuloaga
Ongevalle en verliese
Totaal: 8 000

Hierdie konflik het tot 'n burgeroorlog gelei, nadat liberale kragte die regering onder Antonio López de Santa Anna verdring en 'n reeks wette implementeer het om die regte van die kerk en weermag te besny. Die konserwatiewe weerstand teen hierdie besluite het tot die "Plan van Tacubaya" gelei, wat die regering van president Ignacio Comonfort vernietig en die oorblywende liberale gedwing het om ná Veracruz te vlug. Die konserwatiewe het nou Meksikostad en die sentrum van die land beheer, maar die meeste ander deelstate het geen van die twee partye ondersteun.

Omdat die liberale kragte min militêre ervarings gehad het, het hul die meeste van die vroeë gevegte verloor, maar die gety draai nadat die konserwatiewe twee keer misluk het om Veracruz te verower. Liberale oorwinnings het daarna toegeneem, terwyl die konserwatiewe kragte in Desember 1860 gekapituleer het. Terwyl die konserwatiewe kragte die oorlog verloor het, het guerrillas vir die volgende jare landwyd aktief gebly, en die konserwatiewe sou met Franse troepe saamspan om tydens die intervensie in Meksiko die Habsburgse Maksimilian I as keiser van Meksiko te installeer.

  • Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Hervormingsoorlog.
  • (en) Kirkwood, Burton (2000). History of Mexico. Westport, CT: Greenwood Publishing Group, Incorporated. p. 107. ISBN 978-1-4039-6258-4.
  • (en) Hamnett, Brian R (1999). Concise History of Mexico. Port Chester, NY: Cambridge University Press. p. 160. ISBN 0-521-58120-6.
  • (es) Miguel Galindo y Galindo (1987). Historia de México, La gran década nacional. Fondo de Cultura Económica (bl. 224). ISBN 1-4175-0429-3
  • (es) José Luis Trueba Lara (2010). La derrota de Dios. Suma de Letras


Publikasie datum: September 26, 2021

hervormingsoorlog, spaans, guerra, reforma, meksiko, episodes, lang, stryd, tussen, liberale, konserwatiewe, kragte, geskiedenis, 19de, land, oorheers, liberale, federale, regering, beperkte, invloed, rooms, katolieke, kerk, weermag, land, terwyl, konserwatiew. Die Hervormingsoorlog Spaans Guerra de Reforma in Meksiko was een van die episodes van die lang stryd tussen liberale en konserwatiewe kragte wat die geskiedenis van die 19de eeu in die land oorheers het Die liberale wou n federale regering met n beperkte invloed van die Rooms Katolieke Kerk en die weermag op die land terwyl die konserwatiewe gestreef het na n sentralistiese regering met n monarg met die Kerk en weermag op hul tradisionele rol en bevoegdhede Hervormingsoorlog Konserwatiewe Liberale OnafhanklikDatum 17 Desember 1857 1 Januarie 1861Ligging MeksikoResultaat Liberale oorwinning en Franse intervensie in MeksikoStrydende partyeLiberale Ondersteun deur Verenigde State Konserwatiewe Ondersteun deur FrankrykAanvoerdersBenito Juarez Ignacio Zaragoza Jesus Gonzalez Ortega Santos Degollado Leonardo Marquez Miguel Miramon Felix ZuloagaOngevalle en verlieseTotaal 8 000 Hierdie konflik het tot n burgeroorlog gelei nadat liberale kragte die regering onder Antonio Lopez de Santa Anna verdring en n reeks wette implementeer het om die regte van die kerk en weermag te besny Die konserwatiewe weerstand teen hierdie besluite het tot die Plan van Tacubaya gelei wat die regering van president Ignacio Comonfort vernietig en die oorblywende liberale gedwing het om na Veracruz te vlug Die konserwatiewe het nou Meksikostad en die sentrum van die land beheer maar die meeste ander deelstate het geen van die twee partye ondersteun Omdat die liberale kragte min militere ervarings gehad het het hul die meeste van die vroee gevegte verloor maar die gety draai nadat die konserwatiewe twee keer misluk het om Veracruz te verower Liberale oorwinnings het daarna toegeneem terwyl die konserwatiewe kragte in Desember 1860 gekapituleer het Terwyl die konserwatiewe kragte die oorlog verloor het het guerrillas vir die volgende jare landwyd aktief gebly en die konserwatiewe sou met Franse troepe saamspan om tydens die intervensie in Meksiko die Habsburgse Maksimilian I as keiser van Meksiko te installeer Bronne Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Hervormingsoorlog en Kirkwood Burton 2000 History of Mexico Westport CT Greenwood Publishing Group Incorporated p 107 ISBN 978 1 4039 6258 4 en Hamnett Brian R 1999 Concise History of Mexico Port Chester NY Cambridge University Press p 160 ISBN 0 521 58120 6 es Miguel Galindo y Galindo 1987 Historia de Mexico La gran decada nacional Fondo de Cultura Economica bl 224 ISBN 1 4175 0429 3 es Jose Luis Trueba Lara 2010 La derrota de Dios Suma de Letras Geskiedenis van Meksiko Meso AmerikaOlmeke Mixteke Tolteke Teotihuacane Zapoteke Maja Tlaxcalteke AstekeKolonisasieSpaanse verowering van die Asteekse Ryk 1519 1521 Spaanse verowering van Yucatan 1527 1697 Nieu Spanje 1535 1821 Meksikaanse Onafhanklikheidsoorlog 1810 1821 1821 1864Eerste Meksikaanse Keiserryk 1821 1823 Texaanse Onafhanklikheidsoorlog 1835 1836 Koekoorlog 1838 Meksikaans Amerikaanse Oorlog 1846 1848 Kasteoorlog 1847 1901 Hervormingsoorlog 1857 1861 Franse intervensie in Meksiko 1861 1867 1864 1929Tweede Meksikaanse Keiserryk 1864 1867 Meksikaanse Rewolusie 1910 1920 Cristero oorlog 1926 1929 Moderne geskiedenisChiapas konflik 1994 Dwelmoorlog in Meksiko 2006 hede Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Hervormingsoorlog amp ol,
Geskiedenis van Meksiko
Meso-AmerikaOlmekeMixtekeToltekeTeotihuacáneZapotekeMajaTlaxcaltekeAsteke
KolonisasieSpaanse verowering van die Asteekse Ryk (1519–1521) • Spaanse verowering van Yucatan (1527–1697) • Nieu-Spanje (1535–1821) • Meksikaanse Onafhanklikheidsoorlog (1810–1821)
1821–1864Eerste Meksikaanse Keiserryk (1821–1823) • Texaanse Onafhanklikheidsoorlog (1835–1836) • Koekoorlog (1838) • Meksikaans-Amerikaanse Oorlog (1846–1848) • Kasteoorlog (1847–1901) • Hervormingsoorlog (1857–1861) • Franse intervensie in Meksiko (1861–1867)
1864–1929Tweede Meksikaanse Keiserryk (1864–1867) • Meksikaanse Rewolusie (1910–1920) • Cristero-oorlog (1926–1929)
Moderne geskiedenisChiapas-konflik (1994) • Dwelmoorlog in Meksiko (2006–hede)