Hermes (Grieks: Ἑρμῆς) is in die Griekse mitologie die groot boodskapper van die gode asook ’n gids na die onderwêreld. Hy was een van die twaalf Olimpiese gode wat op die berg Olimpus gewoon het. Hermes was die beskermer van grense en van die reisigers wat hulle oorgesteek het, van herders, diewe, leuenaars letterkunde, atlete, handel, en mate en gewigte.[1]
Hermes
Griekse Olimpiese god
Naam
Hermes
God van
handel, diewe, reisigers, sport; boodskapper van die gode
Sy simbole sluit in die skilpad, sandale met vlerke, haan en boodskapperstaf. Sy eweknie in die Romeinse mitologie was Mercurius.
Hermes het boodskappe van die Olimpiese gode na die mens gebring; hy het skoene met vlerke gedra sodat hy tussen die twee wêrelde kon rondvlieg. Hy het ook as gids opgetree vir afgestorwenes na die onderwêreld. In baie Griekse mites was hy die enigste god naas Hades, Persefone, Hekate en Tanatos wat die onderwêreld ongehinderd kon binnegaan en verlaat.
hermes, grieks, Ἑρμῆς, griekse, mitologie, groot, boodskapper, gode, asook, gids, onderwêreld, twaalf, olimpiese, gode, berg, olimpus, gewoon, beskermer, grense, reisigers, hulle, oorgesteek, herders, diewe, leuenaars, letterkunde, atlete, handel, mate, gewigt. Hermes Grieks Ἑrmῆs is in die Griekse mitologie die groot boodskapper van die gode asook n gids na die onderwereld Hy was een van die twaalf Olimpiese gode wat op die berg Olimpus gewoon het Hermes was die beskermer van grense en van die reisigers wat hulle oorgesteek het van herders diewe leuenaars letterkunde atlete handel en mate en gewigte 1 HermesGriekse Olimpiese godNaam HermesGod van handel diewe reisigers sport boodskapper van die godeBlyplek Die berg OlimpusSimbool Boodskapperstaf sandale met vlerke skilpadOuers Zeus en MaiaKinders Eros Pan Hermafroditos Tyche Abderos AutolukosRomeinse eweknie MercuriusSy simbole sluit in die skilpad sandale met vlerke haan en boodskapperstaf Sy eweknie in die Romeinse mitologie was Mercurius Hermes het boodskappe van die Olimpiese gode na die mens gebring hy het skoene met vlerke gedra sodat hy tussen die twee werelde kon rondvlieg Hy het ook as gids opgetree vir afgestorwenes na die onderwereld In baie Griekse mites was hy die enigste god naas Hades Persefone Hekate en Tanatos wat die onderwereld ongehinderd kon binnegaan en verlaat Hy was die seun van Zeus die Plejade Maia n dogter van die Titaan Atlas Verwysings WysigHierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia artikel en Hermes Walter Burkert Greek Religion 1985 seksie III 2 8 Hermes Encyclopedia Mythica van Encyclopedia Mythica Online URL besoek op 4 Oktober 2006 Burkert Walter 1985 Greek Religion Harvard University Press Kerenyi Karl 1944 Hermes der Seelenfuhrer Eksterne skakels WysigTheoi Project Hermes Kultus en standbeelde van Hermes Die Mites van Hermes Geargiveer 19 Desember 2009 op Wayback MachineOntsluit van https af wikipedia org w index php title Hermes amp oldid 2435939,