×
Herbivoor

'n Herbivoor is 'n dier wat plantmateriaal vreet. Hierdie term is van die Latynse woord herba (gras, kruid, plant) en die agtervoegsel -vorus (etend, eter) afgelei. In teenstelling met herbivore, vreet karnivore uitsluitend ander diere, terwyl omnivore beide diere en plante vreet.

Hertagtiges wat blare vreet
Gorillas is ook herbivore.
'n Wurm wat aan 'n blaar knaag.

Herbivore (soos takbokke, olifante en perde) se tande is aangepas is om plantmateriaal te kneus en te maal. Hulle vreet meestal blare en vrugte, maar kan ook op ander plantdele soos blomme, wortels, sade, bas en nektar voed. Hierdie diere kan gewoonlik nie vleis kou of verteer nie. Sommige plantetende diere sal wel eiers en soms ander dierlike proteïen inneem. Diere wat meer as 5% van hulle dieet met dierlike voeding aanvul, word egter as omnivore geklassifiseer.

Sommige herbivore se dieet is seisoenaal. In die gematigde gebiede, wat deur warm en koue seisoene afgewissel word, is verskillende plante op verskillende tye van die jaar beskikbaar.

Let daarop dat mense omnivore is. Mense wat slegs plante eet word vegetariërs genoem.

  1. Menno Schilthuizen (2008) The Loom of life. Unravelling Ecosystems, Springer Verlag, p.18.

Publikasie datum: September 25, 2021

herbivoor, dier, plantmateriaal, vreet, hierdie, term, latynse, woord, herba, gras, kruid, plant, agtervoegsel, vorus, etend, eter, afgelei, teenstelling, herbivore, vreet, karnivore, uitsluitend, ander, diere, terwyl, omnivore, beide, diere, plante, vreet, he. n Herbivoor is n dier wat plantmateriaal vreet Hierdie term is van die Latynse woord herba gras kruid plant en die agtervoegsel vorus etend eter afgelei In teenstelling met herbivore vreet karnivore uitsluitend ander diere terwyl omnivore beide diere en plante vreet Hertagtiges wat blare vreet Gorillas is ook herbivore n Wurm wat aan n blaar knaag Herbivore soos takbokke olifante en perde se tande is aangepas is om plantmateriaal te kneus en te maal Hulle vreet meestal blare en vrugte maar kan ook op ander plantdele soos blomme wortels sade bas en nektar voed Hierdie diere kan gewoonlik nie vleis kou of verteer nie Sommige plantetende diere sal wel eiers en soms ander dierlike proteien inneem Diere wat meer as 5 van hulle dieet met dierlike voeding aanvul word egter as omnivore geklassifiseer 1 Sommige herbivore se dieet is seisoenaal In die gematigde gebiede wat deur warm en koue seisoene afgewissel word is verskillende plante op verskillende tye van die jaar beskikbaar Let daarop dat mense omnivore is Mense wat slegs plante eet word vegetariers genoem Sien ook WysigKarnivoor Omnivoor Lys van soorte voreVerwysings Wysig Menno Schilthuizen 2008 The Loom of life Unravelling Ecosystems Springer Verlag p 18 Eksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Herbivoor Wikiwoordeboek het n inskrywing vir herbivoor Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Herbivoor amp ol,