fbpx Hemelliggaam
Wikipedia

Hemelliggaam

’n Hemelliggaam is ’n natuurlike voorwerp of struktuur wat in die sigbare ruimte voorkom. Dit sluit in die sterre, planete, mane, asteroïdes en komete. Hulle kan ook bestaan uit talle afhanklike voorwerpe wat saam sterreswerms, newels en sterrestelsels vorm.

'n Versameling van hemelliggame.
'n Saamgestelde foto van die ronde dwergplaneet Ceres; die effens kleiner, amper ronde Vesta; en die veel kleiner, onreëlmatige Eros. Dit illustreer hoe groter hemelliggame deur hulle swaartekrag rond gedruk word.

Die grootste hemelliggame wat voorkom, is sterrestelsels, wat uit dwergsterrestelsels bestaan. Die sterrestelsels word gegroepeer in sterrestelselswerms, wat dikwels weer in groter superswerms lê wat in groot filamente tussen byna leë holtes voorkom. Dit alles vorm ’n web wat die sigbare heelal genoem word. Sterre- en dwergsterrestelsels het ’n verskeidenheid vorms, wat bepaal word deur hul evolusiegeskiedenis, wat interaksies met ander sterrestelsels insluit. Na gelang van die soort sterrestelsel kan dit spesifieke kenmerke hê soos spiraalarms, halo's en ’n kern. In die middel van die meeste sterrestelsels kom ’n swartkolk voor. Hulle het ook satelliete in die vorm van dwergsterrestelsels en bolswerms.

Die groot verskeidenheid van stervorms word feitlik geheel en al bepaal deur die massa, samestelling en evolusiefase van ’n ster. Hulle kan voorkom in veelvoudige stelsels wat om mekaar wentel, soos dubbelsterre en veelvoudige sterre.

Die verskillende soorte sterre kan gesien word in die Hertzsprung-Russell-diagram – ’n grafiek wat sterre se ligsterkte stel teenoor hul oppervlaktemperatuur. Elke ster volg ’n evolusiebaan deur die grafiek. Na gelang van die aanvanklike massa van ’n ster en die teenwoordigheid of afwesigheid van ’n metgesel, kan ’n ster die laaste fase van sy bestaan deurbring as ’n kompakte ster – óf ’n witdwerg óf ’n neutronster óf ’n swartkolk.

Die tabel lys die mees algemene hemelliggame in die heelal na gelang van hul ligging.

Sonnestelsel Ekso-voorwerpe
Eenvoudige voorwerpe Saamgestelde voorwerpe Uitgebreide voorwerpe
  1. Task Group on Astronomical Designations from IAU Commission 5 (April 2008). (in Engels). International Astronomical Union (IAU). vanaf die oorspronklike op 2 Mei 2013. Besoek op4 Julie 2010.
  2. Smolin, Lee (1998). The life of the cosmos. Oxford University Press US. p. 35. ISBN 0-19-512664-5.
  3. Buta, Ronald James; Corwin, Harold G.; Odewahn, Stephen C. (2007). The de Vaucouleurs atlas of galaxies. Cambridge University Press. p. 301. ISBN 0-521-82048-0.AS1-onderhoud: meer as een naam: authors list (link)

Hemelliggaam
hemelliggaam, natuurlike, voorwerp, struktuur, sigbare, ruimte, voorkom, sluit, sterre, planete, mane, asteroïdes, komete, hulle, bestaan, talle, afhanklike, voorwerpe, saam, sterreswerms, newels, sterrestelsels, vorm, versameling, hemelliggame, saamgestelde, . n Hemelliggaam is n natuurlike voorwerp of struktuur wat in die sigbare ruimte voorkom 1 Dit sluit in die sterre planete mane asteroides en komete Hulle kan ook bestaan uit talle afhanklike voorwerpe wat saam sterreswerms newels en sterrestelsels vorm n Versameling van hemelliggame n Saamgestelde foto van die ronde dwergplaneet Ceres die effens kleiner amper ronde Vesta en die veel kleiner onreelmatige Eros Dit illustreer hoe groter hemelliggame deur hulle swaartekrag rond gedruk word Die grootste hemelliggame wat voorkom is sterrestelsels wat uit dwergsterrestelsels bestaan Die sterrestelsels word gegroepeer in sterrestelselswerms wat dikwels weer in groter superswerms le wat in groot filamente tussen byna lee holtes voorkom Dit alles vorm n web wat die sigbare heelal genoem word 2 Sterre en dwergsterrestelsels het n verskeidenheid vorms wat bepaal word deur hul evolusiegeskiedenis wat interaksies met ander sterrestelsels insluit 3 Na gelang van die soort sterrestelsel kan dit spesifieke kenmerke he soos spiraalarms halo s en n kern In die middel van die meeste sterrestelsels kom n swartkolk voor Hulle het ook satelliete in die vorm van dwergsterrestelsels en bolswerms Die groot verskeidenheid van stervorms word feitlik geheel en al bepaal deur die massa samestelling en evolusiefase van n ster Hulle kan voorkom in veelvoudige stelsels wat om mekaar wentel soos dubbelsterre en veelvoudige sterre Die verskillende soorte sterre kan gesien word in die Hertzsprung Russell diagram n grafiek wat sterre se ligsterkte stel teenoor hul oppervlaktemperatuur Elke ster volg n evolusiebaan deur die grafiek Na gelang van die aanvanklike massa van n ster en die teenwoordigheid of afwesigheid van n metgesel kan n ster die laaste fase van sy bestaan deurbring as n kompakte ster of n witdwerg of n neutronster of n swartkolk Kategoriee WysigDie tabel lys die mees algemene hemelliggame in die heelal na gelang van hul ligging Sonnestelsel Ekso voorwerpeEenvoudige voorwerpe Saamgestelde voorwerpe Uitgebreide voorwerpeSon Planete Mercurius Venus Aarde Mars Jupiter Saturnus Uranus Neptunus Mane Dwergplanete Pluto Eris Ceres Makemake Haumea Asteroides Asteroidegordel Trojane Sentoure Trans Neptunus voorwerpe Kuiper gordel Verstrooide skyf Komete Oort wolk Meteoroides Sonwind Eksoplanete Bruindwerge Sterre Klas O Klas B Klas A Klas F Klas G Klas K Klas M Dwergsterre Reusesterre Hiperreusesterre Ander soorte Veranderlike sterre Novas Supernovas Kompakte sterre Witdwerge Swartdwerge Neutronsterre Magnetars Pulsars Swart kolke Gammastraal uitbarstings Planetere stelsels Stergroepe Enkelsterstelsels Sonnestelsel Dubbelsterre Veelvoudige sterre Sterreswerms Oop sterreswerms Bolvormige sterreswerms Sterrebeelde Asterismes Sterrestelsels Spiraalsterrestelsels Elliptiese sterrestelsels Lensvormige sterrestelsels Interaktiewe sterrestelsels Donker sterrestelsels Steruitbarsting sterrestelsels Dwergsterrestelsels Onderdele van sterrestelsels Spiraalarms Galaktiese uitbultings Galaktiese halo s Galaktiese ringe Sterrestelselswerms Superswerms Sterrestelselfilamente Akkresieskywe Steromringende materie Rommelskywe Protoplanetere skywe Interstellere medium Newels Emissienewels Planetere newels Supernova oorblyfsels H II gebiede Refleksienewels Donker newels Molekulere wolke H I gebiede Intergalaktiese medium Kosmiese mikrogolf agtergrondstraling Donker materieVerwysings Wysig Task Group on Astronomical Designations from IAU Commission 5 April 2008 Naming Astronomical Objects in Engels International Astronomical Union IAU Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 Mei 2013 Besoek op 4 Julie 2010 Smolin Lee 1998 The life of the cosmos Oxford University Press US p 35 ISBN 0 19 512664 5 Buta Ronald James Corwin Harold G Odewahn Stephen C 2007 The de Vaucouleurs atlas of galaxies Cambridge University Press p 301 ISBN 0 521 82048 0 AS1 onderhoud meer as een naam authors list link Eksterne skakels WysigSkyandTelescope com Lugkaart Maandelikse lugkaarte vir alle plekke op Aarde Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Hemelliggame Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse WikipediaOntsluit van https af wikipedia org w index php title Hemelliggaam amp ol,