fbpx Hemelewenaar
Wikipedia

Hemelewenaar

Die hemelewenaar is ’n groot sirkel aan die denkbeeldige hemelruim, op dieselfde vlak as die aarde se ewenaar. Dit is dus ’n verlenging van die ewenaar in die ruimte en verdeel die hemelruim in ’n noordelike en suidelike halfrond. Die hoek tussen die hemelewenaar en die sonnebaan is sowat 23,4°.

Die hoek tussen die hemelewenaar en die sonnebaan is sowat 23,4°.
Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.

Hemelewenaar
hemelewenaar, hemelewenaar, groot, sirkel, denkbeeldige, hemelruim, dieselfde, vlak, aarde, ewenaar, verlenging, ewenaar, ruimte, verdeel, hemelruim, noordelike, suidelike, halfrond, hoek, tussen, hemelewenaar, sonnebaan, sowat, hoek, tussen, hemelewenaar, son. Die hemelewenaar is n groot sirkel aan die denkbeeldige hemelruim op dieselfde vlak as die aarde se ewenaar Dit is dus n verlenging van die ewenaar in die ruimte en verdeel die hemelruim in n noordelike en suidelike halfrond Die hoek tussen die hemelewenaar en die sonnebaan is sowat 23 4 Die hoek tussen die hemelewenaar en die sonnebaan is sowat 23 4 Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Hemelewenaar amp ol,