Wikipedia
Helium-4
Algemeen Status Navigasie Die isotoop helium-4 (42He) het die mees algemene voorkoms en word geproduseer vanuit die alfaverval van swaarder radio-aktiewe elemente, met 'n kern wat uit 'n alfadeeltjie bestaan. Dit is 'n ongewoon stabiele kern as gevolg van die feit dat die nukleone gerangskik is in volledig gevulde orbitale. Daar is slegs geringe hoeveelhede helium-3 op aarde en dié word gevorm deur die betaverval van tritium. Naam Helium-4 Protone 2 Neutrone 2 Kernspin 0 Status stabiel Lys van isotope Ligter:
helium-3 Helium-4 is 'n
isotoop van helium Swaarder:
helium-5 Vervalproduk van:
litium-5 (p)
helium-5 (n)
berillium-6 (2p) Vervalketting
van helium-4 Verval na:
stabiel
