×
Helium-3
Eienskappe

Algemeen

Naam Helium-3
Protone 2
Neutrone 1
Kernspin ½

Status

Status stabiel
Relatiewe voorkoms 0,000137%

Navigasie

11H
{\displaystyle \nwarrow } {\displaystyle \uparrow } {\displaystyle \nearrow }
21H {\displaystyle \leftarrow } 32He {\displaystyle \rightarrow }
{\displaystyle \swarrow } {\displaystyle \downarrow } {\displaystyle \searrow }
31H 42He
Lys van isotope

Helium-3 (32He) is 'n seldsame isotoop van die element helium. Dit word deur die verval van tritium gevorm.

Die isotoop is in 1939 deur Alvarez en Corneg ontdek. In teenstelling met helium-4 bevat die kern van hierdie isotoop nie 'n ewe aantal deeltjies en daardeur 'n kernspin wat nul is nie. Dit beteken dat die deeltjie 'n fermion is pleks van 'n boson en die eienskappe onderkant 4,2K is baie verskillend.

Helium-3 is hier op aarde baie seldsaam, maar dit is volop in die sonwind en waarskynlik ook op die maanoppervlak wat hieraan blootgestel is. Omdat die isotoop dalk aantreklik vir kernfusie is, was daar voorstelle gewees om dit op die maan te myn.

Die son se kernfusie

Helium-3 speel 'n belangrike rol in die kernfusiereaksies wat in die son plaasvind. Dit word deur 'n reaksie tussen protium en deuterium gevorm:

1 H + 2 D 3 H e + γ + 5 , 5 M e V {\displaystyle ^{1}H+\ ^{2}D\to \ ^{3}He+\gamma +5,5\ MeV} reaksietyd 5,7 sekonde

Twee helium-3-kerne reageer daarna metmekaar:

3 H e + 3 H e 4 H e + 2 1 H + 12 , 5 M e V {\displaystyle ^{3}He+\ ^{3}He\to \ ^{4}He+2\ ^{1}H+12,5\ MeV} reaksietyd 100 mj.
  1. Properties of Liquid Helium 3B.M. Abraham, D.W. Osborne, B. Weinstock Science Feb. 1953, bls. 121-126
  2. Tritium: Fuel of Fusion ReactorsTetsuo Tanabe Springer, 2016, ISBN 4431564608, ISBN 9784431564607
Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.


Ligter:
diproton
Helium-3 is 'n
isotoop van helium
Swaarder:
helium-4
Vervalproduk van:
litium-4 (p)
waterstof-3 (β−)
Vervalketting
van helium-3
Verval na:
stabiel

Publikasie datum: Desember 24, 2021

helium, eienskappe, algemeennaam, protone, neutrone, kernspin, statusstatus, stabiel, relatiewe, voorkoms, 000137, navigasie11, displaystyle, nwarrow, displaystyle, uparrow, displaystyle, nearrow, displaystyle, leftarrow, displaystyle, rightarrow, displaystyle. Eienskappe AlgemeenNaam Helium 3 Protone 2 Neutrone 1 Kernspin StatusStatus stabiel Relatiewe voorkoms 0 000137 Navigasie11 H displaystyle nwarrow displaystyle uparrow displaystyle nearrow 21 H displaystyle leftarrow 32 He displaystyle rightarrow displaystyle swarrow displaystyle downarrow displaystyle searrow 31 H 42 HeLys van isotope Helium 3 32 He is n seldsame isotoop van die element helium Dit word deur die verval van tritium gevorm Die isotoop is in 1939 deur Alvarez en Corneg ontdek In teenstelling met helium 4 bevat die kern van hierdie isotoop nie n ewe aantal deeltjies en daardeur n kernspin wat nul is nie 1 Dit beteken dat die deeltjie n fermion is pleks van n boson en die eienskappe onderkant 4 2K is baie verskillend Helium 3 is hier op aarde baie seldsaam maar dit is volop in die sonwind en waarskynlik ook op die maanoppervlak wat hieraan blootgestel is Omdat die isotoop dalk aantreklik vir kernfusie is was daar voorstelle gewees om dit op die maan te myn 2 Die son Wysig Die son se kernfusie Helium 3 speel n belangrike rol in die kernfusiereaksies wat in die son plaasvind Dit word deur n reaksie tussen protium en deuterium gevorm 3 1 H 2 D 3 H e g 5 5 M e V displaystyle 1 H 2 D to 3 He gamma 5 5 MeV reaksietyd 5 7 sekonde Twee helium 3 kerne reageer daarna metmekaar 3 H e 3 H e 4 H e 2 1 H 12 5 M e V displaystyle 3 He 3 He to 4 He 2 1 H 12 5 MeV reaksietyd 100 mj Verwysing Wysig Properties of Liquid Helium 3 B M Abraham D W Osborne B Weinstock Science Feb 1953 bls 121 126 ESA Tritium Fuel of Fusion Reactors Tetsuo Tanabe Springer 2016 ISBN 4431564608 ISBN 9784431564607 Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ligter diproton Helium 3 is n isotoop van helium Swaarder helium 4Vervalproduk van litium 4 p waterstof 3 b Vervalketting van helium 3 Verval na stabiel Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Helium 3 amp ol,