×
Helder reus

'n Helder reus is 'n ster met 'n ligsterkteklas van II. Hulle lê tussen reusesterre en superreuse op die Hertzsprung-Russell-diagram. Hulle kan van enige spektraaltipe wees.

Van die bekendste helder reuse is:

  • Epsilon Canis Majoris (Adhara), ’n blou-wit B-tipe
  • Gamma Ursae Minoris (Pherkad), ’n wit A-tipe
  • Theta Scorpii (Sargas), ’n wit F-tipe
  • Beta Capricorni (Dabih), ’n geel-wit G-tipe
  • Alpha Hydrae (Alphard), ’n oranje K-tipe
  • Alpha Herculis (Rasalgethi), ’n rooi M-tipe
Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.

Publikasie datum: September 25, 2021

helder, reus, hertzsprung, russell, diagram, spektraaltipe, bruin, dwerge, dwerge, rooi, dwerge, subdwerge, hoofreeks, dwerge, subreuse, reuse, superreuse, hiperreuse, absolute, magni, tude, ster, ligsterkteklas, hulle, tussen, reusesterre, superreuse, hertzsp. Hertzsprung Russell diagram Spektraaltipe Bruin dwerge Wit dwerge Rooi dwerge Subdwerge Hoofreeks dwerge Subreuse Reuse Helder reuse Superreuse Hiperreuse Absolute magni tude MV n Helder reus is n ster met n ligsterkteklas van II Hulle le tussen reusesterre en superreuse op die Hertzsprung Russell diagram Hulle kan van enige spektraaltipe wees Van die bekendste helder reuse is Epsilon Canis Majoris Adhara n blou wit B tipe Gamma Ursae Minoris Pherkad n wit A tipe Theta Scorpii Sargas n wit F tipe Beta Capricorni Dabih n geel wit G tipe Alpha Hydrae Alphard n oranje K tipe Alpha Herculis Rasalgethi n rooi M tipeHierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Helder reus amp ol,