×
Heksadesimale stelsel

Die heksadesimale stelsel is 'n posisionele nommeringstelsel wat 16 as basis (pleks van 10 soos in die meer bekende desimale stelsel) gebruik. Daar word 16 simbole ( 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 A B C D E F) gebruik om getalle te skryf. 1C in heksadesimaal is dan 1 x 16 + 12 = 28 in desimaal.

Voorbeelde van heksadesimale waardes met die ooreenstemmende binêre, oktale en desimale waardes:

Heks Binêr Oktaal Desimaal
0 0 0 0
1 1 1 1
2 10 2 2
3 11 3 3
4 100 4 4
5 101 5 5
6 110 6 6
7 111 7 7
8 1000 10 8
9 1001 11 9
A 1010 12 10
B 1011 13 11
C 1100 14 12
D 1101 15 13
E 1110 16 14
F 1111 17 15
10 1 0000 20 16
11 1 0001 21 17
24 10 0100 44 36
5E 101 1110 136 94
100 1 0000 0000 400 256
3E8 11 1110 1000 1750 1000
1000 1 0000 0000 0000 10000 4096
FACE 1111 1010 1100 1110 175326 64206

Om 'n desimale getal om te skakel na 'n heksadesimale getal, kan dit soos volg gedoen word:

Desimaal /16 (16=grondtal) Res
123456 7716 0
7716 482 4
482 30 2
30 1 14 = "E"
1 0 1
0 0 0

Die heksadesimale getal is die getal in die laaste kolom geskryf van onder na bo. Met ander woorde:

12345610 = 1E24016

Omskakeling van Excel kolomnommers na letters

Kolomnommers in Excel word op soortgelyke wyse omgeskakel na die kolomletters. In hierdie geval word 'n grondtal van 26 gebruik en die volgende reeks karakters: "0ABCDE...XYZ" Wanneer die res 0 is stem dit ooreen met "0" in die reeks. In so 'n geval moet "Z" gebruik word en die deel antwoord moet een minder gemaak word. Hier volg 'n voorbeeld:

Desimaal /26 (26=grondtal) Res
2600 100 0 = "Z"
100-1=99 3 21 = "U"
3 0 3 = "C"
0 0 0

Dus, in Excel is kolom nommer 2600 dieselfde as kolom CUZ.

Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.

Publikasie datum: September 26, 2021

heksadesimale, stelsel, heksadesimale, stelsel, posisionele, nommeringstelsel, basis, pleks, soos, meer, bekende, desimale, stelsel, gebruik, daar, word, simbole, gebruik, getalle, skryf, heksadesimaal, desimaal, voorbeelde, heksadesimale, waardes, ooreenstemm. Die heksadesimale stelsel is n posisionele nommeringstelsel wat 16 as basis pleks van 10 soos in die meer bekende desimale stelsel gebruik Daar word 16 simbole 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 A B C D E F gebruik om getalle te skryf 1C in heksadesimaal is dan 1 x 16 12 28 in desimaal Voorbeelde van heksadesimale waardes met die ooreenstemmende binere oktale en desimale waardes Heks Biner Oktaal Desimaal0 0 0 01 1 1 12 10 2 23 11 3 34 100 4 45 101 5 56 110 6 67 111 7 78 1000 10 89 1001 11 9A 1010 12 10B 1011 13 11C 1100 14 12D 1101 15 13E 1110 16 14F 1111 17 1510 1 0000 20 1611 1 0001 21 1724 10 0100 44 365E 101 1110 136 94100 1 0000 0000 400 2563E8 11 1110 1000 1750 10001000 1 0000 0000 0000 10000 4096FACE 1111 1010 1100 1110 175326 64206Omskakeling van desimale getalle na heksadesimale getalle WysigOm n desimale getal om te skakel na n heksadesimale getal kan dit soos volg gedoen word Desimaal 16 16 grondtal Res123456 7716 07716 482 4482 30 230 1 14 E 1 0 10 0 0 Die heksadesimale getal is die getal in die laaste kolom geskryf van onder na bo Met ander woorde 12345610 1E24016 Omskakeling van Excel kolomnommers na letters Wysig Kolomnommers in Excel word op soortgelyke wyse omgeskakel na die kolomletters In hierdie geval word n grondtal van 26 gebruik en die volgende reeks karakters 0ABCDE XYZ Wanneer die res 0 is stem dit ooreen met 0 in die reeks In so n geval moet Z gebruik word en die deel antwoord moet een minder gemaak word Hier volg n voorbeeld Desimaal 26 26 grondtal Res2600 100 0 Z 100 1 99 3 21 U 3 0 3 C 0 0 0 Dus in Excel is kolom nommer 2600 dieselfde as kolom CUZ Kyk ook WysigSpesiale karaktersː Unicode ASCII HTML Binere getallestelsel Oktale getallestelsel Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Heksadesimale stelsel amp ol,