×
Heinrich Himmler

Heinrich Luitpold Himmler (Duits: [ˈhaɪnʁɪç ˈluːɪtˌpɔlt ˈhɪmlɐ]; 7 Oktober 1900 in München – 23 Mei 1945 in Lüneburg) was Reichsführer van die Schutzstaffel (Beskermingseskader; SS), en 'n voorste lid van die Nazi-party (NSDAP) van Duitsland. Himmler was een van die magtigste mense in Nazi-Duitsland en een van die persone wat die meeste verantwoordelikheid vir die Holocaust dra.

Heinrich Himmler (1938)
Regeringsposte
Voorafgegaan deur
Erhard Heiden
Reichsführer-SS
1929–1945
Opgevolg deur
Karl Hanke
Politieke poste
Voorafgegaan deur
Wilhelm Frick
Minister van Binnelandse Sake van Duitsland
1943–1945
Opgevolg deur
Wilhelm Stuckart
Militêre poste
Voorafgegaan deur
Geen
Bevelvoerder van Weermagsgroep Oberrhein
10 Desember 1944 – 24 Januarie 1945
Opgevolg deur
Geen
Voorafgegaan deur
Geen
Bevelvoerder van Weermagsgroep Vistula
25 Januarie 1945 – 13 Maart 1945
Opgevolg deur
Generaloberst Gotthard Heinrici
(20 Maart)
Toekennings en prestasies
Voorafgegaan deur
Joseph Stalin
Voorblad van die tydskrif Time
12 Februarie 1945
Opgevolg deur
William Hood Simpson

Publikasie datum: Augustus 18, 2021

heinrich, himmler, heinrich, luitpold, himmler, duits, ˈhaɪnʁɪç, ˈluːɪtˌpɔlt, ˈhɪmlɐ, oktober, 1900, münchen, 1945, lüneburg, reichsführer, schutzstaffel, beskermingseskader, voorste, nazi, party, nsdap, duitsland, himmler, magtigste, mense, nazi, duitsland, p. Heinrich Luitpold Himmler Duits ˈhaɪnʁɪc ˈluːɪtˌpɔlt ˈhɪmlɐ 7 Oktober 1900 in Munchen 23 Mei 1945 in Luneburg was Reichsfuhrer van die Schutzstaffel Beskermingseskader SS en n voorste lid van die Nazi party NSDAP van Duitsland Himmler was een van die magtigste mense in Nazi Duitsland en een van die persone wat die meeste verantwoordelikheid vir die Holocaust dra Heinrich Himmler 1938 RegeringsposteVoorafgegaan deur Erhard Heiden Reichsfuhrer SS 1929 1945 Opgevolg deur Karl HankePolitieke posteVoorafgegaan deur Wilhelm Frick Minister van Binnelandse Sake van Duitsland 1943 1945 Opgevolg deur Wilhelm StuckartMilitere posteVoorafgegaan deur Geen Bevelvoerder van Weermagsgroep Oberrhein 10 Desember 1944 24 Januarie 1945 Opgevolg deur GeenVoorafgegaan deur Geen Bevelvoerder van Weermagsgroep Vistula 25 Januarie 1945 13 Maart 1945 Opgevolg deur Generaloberst Gotthard Heinrici 20 Maart Toekennings en prestasiesVoorafgegaan deur Joseph Stalin Voorblad van die tydskrif Time 12 Februarie 1945 Opgevolg deur William Hood SimpsonOntsluit van https af wikipedia org w index php title Heinrich Himmler amp ol,