Hebreeus is die liturgiese taal van Judaïsme en byna elke Jood het ten minste 'n basiese kennis van Hebreeus en kan die Hebreeuse alfabet lees. Judaïsme se heilige skrifte die Tanag (die Ou Testament vir Christene, insluitende die Tora, die Pentateug vir Christene) en die Talmoed (bestaande uit Misjna en Ghemara) is hoofsaaklik in Hebreeus geskryf.
Bybelse Hebreeus, kan minstens in Oud-Hebreeus, Middel-Hebreeus en Laat-Hebreeus onderverdeel word. Verdere ontwikkelinge van die Hebreeuse taal is Rabbynse Hebreeus, wat bekend is vir heelwat Aramaïsmes (Arameseleenwoorde), Middeleeuse Hebreeus en Moderne Hebreeus. Laasgenoemde het opgebloei met die opkoms van die moderne Staat Israel. Buite Israel word soms na Moderne Hebreeus as "Iwriet" (of "Ivrit") verwys, wat niks anders is nie as die Hebreeuse woord vir "Hebreeus".
↑"Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Hebrew" (in Engels). Ethnologue. vanaf die oorspronklike op 14 Mei 2020. Besoek op 16 Mei 2019.
Hierdie artikel oor 'n taal, taalgroep of taalfamilie is slegs 'n saadjie. Jy kan help deur dit uit te brei.
September 03, 2021
hebreeus, עברית, iwriet, ʔivˈʁit, luister, hulp, inligting, ʕivˈɾit, luister, hulp, inligting, semitiese, taal, deur, baie, jode, israel, moedertaal, gebesig, word, word, alfabet, geskryf, saam, arabies, amptelike, taal, israel, עבריתiwriet, uitspraak, ivˈʁit,. Hebreeus עברית Iwriet ʔivˈʁit luister hulp inligting of ʕivˈɾit luister hulp inligting is n Semitiese taal wat deur baie Jode in Israel as moedertaal gebesig word Hebreeus word in die Hebreeuse alfabet geskryf Hebreeus is saam met Arabies die amptelike taal van Israel Hebreeus עבריתIwriet Uitspraak ʔ ivˈʁit ʔ ivˈɾit Gepraat in Israel Palestynse Owerheid Gebied Wes AsieTotale sprekers 9 3 miljoen waarvan 5 4 miljoen moedertaalsprekers in Israel 8 3 miljoen eerste of tweede taal in Israel 1 Rang 77Taalfamilie Afro Asiaties Semities Wes Semities Hebreeus Skrifstelsel Hebreeuse alfabet Amptelike statusAmptelike taal in IsraelGereguleer deur Akademie van die Hebreeuse taalהאקדמיה ללשון העברית HaAkademia laLasjon ha Iwriet TaalkodesISO 639 1 heISO 639 2 hebISO 639 3 heb Nota Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat Die woord Israel in Hebreeus Verspreiding van Hebreeus in Israel en die Palestynse Grondgebiede gt 50 Hebreeussprekend 25 50 Hebreeussprekend lt 25 Hebreeussprekend Hebreeus is die liturgiese taal van Judaisme en byna elke Jood het ten minste n basiese kennis van Hebreeus en kan die Hebreeuse alfabet lees Judaisme se heilige skrifte die Tanag die Ou Testament vir Christene insluitende die Tora die Pentateug vir Christene en die Talmoed bestaande uit Misjna en Ghemara is hoofsaaklik in Hebreeus geskryf Bybelse Hebreeus kan minstens in Oud Hebreeus Middel Hebreeus en Laat Hebreeus onderverdeel word Verdere ontwikkelinge van die Hebreeuse taal is Rabbynse Hebreeus wat bekend is vir heelwat Aramaismes Aramese leenwoorde Middeleeuse Hebreeus en Moderne Hebreeus Laasgenoemde het opgebloei met die opkoms van die moderne Staat Israel Buite Israel word soms na Moderne Hebreeus as Iwriet of Ivrit verwys wat niks anders is nie as die Hebreeuse woord vir Hebreeus Inhoud 1 Galery 2 Sien ook 3 Verwysings 4 Eksterne skakelsGalery Wysig Die Hebreeuse alfabet Die Hebreeuse alfabet geinterpreteer in die konteks van die Dawidster Israeliese padtekens met Hebreeus Arabies en Engels opSien ook WysigHebreeuse Wikipedia Lys van gedrukte Afrikaans vreemdtalige woordeboekeVerwysings Wysig Ethnologue Languages of the World Seventeenth edition Hebrew in Engels Ethnologue Geargiveer vanaf die oorspronklike op 14 Mei 2020 Besoek op 16 Mei 2019 Eksterne skakels Wysig Sien gerus Wikipedia se uitgawe in Hebreeus Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Hebreeus Wikiwoordeboek het n inskrywing vir Hebreeus en Hebrew language Encyclopaedia Britannica Besoek op 16 Mei 2019 Hierdie artikel oor n taal taalgroep of taalfamilie is slegs n saadjie Jy kan help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Hebreeus amp oldid 2207795,