Hebe (Grieks: Ἥβη) was in die Griekse mitologie die godin van jeugdigheid. Sy was die dogter van Zeus en Hera en die skinker vir die gode en godinne van die berg Olimpus. Nadat sy met Herakles getrou het, is haar plek ingeneem deur Ganimedes van Troje.
hebe, grieks, Ἥβη, griekse, mitologie, godin, jeugdigheid, dogter, zeus, hera, skinker, gode, godinne, berg, olimpus, nadat, herakles, getrou, haar, plek, ingeneem, deur, ganimedes, troje, griekse, godinnaam, godin, ewige, jeugblyplek, berg, olimpussimbool, be. Hebe Grieks Ἥbh was in die Griekse mitologie die godin van jeugdigheid Sy was die dogter van Zeus en Hera en die skinker vir die gode en godinne van die berg Olimpus Nadat sy met Herakles getrou het is haar plek ingeneem deur Ganimedes van Troje HebeGriekse godinNaam HebeGodin van ewige jeugBlyplek Die berg OlimpusSimbool Beker blaarslaai klimop Fontein van JeugMan HeraklesOuers Zeus en HeraBroers susters Eileitia Eris Ares Atena Apollo Artemis Afrodite Dionisos Hermes Herakles Helena van Troje Hefaistos Perseus Minos die Muses die GrasieeKinders Alexiares en AniketusRomeinse eweknie JuventasHaar eweknie in die Romeinse mitologie was Juventas Verwysings WysigHierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia artikel en Hebe mythology Eksterne skakels WysigPantheon org Hebe Geargiveer 18 Januarie 2008 op Wayback Machine Theoi Project Hebe Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Hebe amp oldid 2435769,