×
Hausa (volk)

Die Hausa (Hausa: Hausawa, letterlik: "Hausa-volk") is 'n etniese groep inheems aan Noord-Nigerië en Suid-Niger wat noord van beide die Niger- en Benueriviere leef. Die etniese groep omvat sowat 40 miljoen mense en hulle praat Hausa as moedertaal en Arabies, Engels, Frans of Fula as tweede taal. Dit is saam met die Igbo en die Joroeba een van die grootste etniese groepe in beide Nigerië en Wes-Afrika.

Hausa

'n Hausa speel op 'n xalan, 'n luitagtige instrument met twee snare.
Totale bevolking: ca. 40 miljoen
Belangrike bevolkings in: Nigerië 28,5 miljoen

Niger 8,9 miljoen
Benin 1,1 miljoen
Kameroen 353 000
Tsjad 262 000
Ghana 255 000
Ivoorkus 124 000
Soedan 109 000
Sentraal-Afrikaanse Republiek 34 000
Togo 19 000
Ekwatoriaal-Guinee 16 000
Gaboen 12 000
Algerië 11 000
Gambië 9 400
DR Kongo 9 300
Algerië 11 000
Burkina Faso 2 700

Taal: Hausa (moedertaal) • Engels (gepraat deur Hausa in Ghana en Nigerië) • Frans (gepraat deur Hausa in Kameroen, Tsjad, Benin, Togo, Gaboen, Niger, Mali en Ivoorkus) • Arabies (gebruik as liturgiese taal en gepraat deur Hausa in Soedan en Tsjad) • Fula (tweede taal)
Geloofsoortuiging: Islam
Verwante etniese groepe: Maguzawa, Azna, Mawri, Gwandara, Ngezzim, Bole, Fula
Vlag van die Hausa
Verspreiding van die Hausa in Suid-Niger
Verspreiding van die Hausa in Noord-Nigerië

Die Hausa vorm 'n diverse, maar kultureel homogene etniese groep wat hoofsaaklik in die streke van die Sahel en die Soedan voorkom. Behalwe Niger en Nigerië leef Hausa ook in lande soos Benin, Ghana, Ivoorkus, Kameroen, Soedan, Tsjad en Togo. Groot stede met 'n belangrike Hausa-bevolking sluit in Lagos, Port Harcourt, Accra, Abidjan, Banjul en Cotonou.

Die Hausa is 'n hoofsaaklik Islamitiese volk en beoefen tradisioneel handel en die makmaak van beeste. Hulle het oor eeue heen 'n belangrike rol in die Trans-Sahara-handel gespeel en langs tradisionele handelsroete gevestig. Tans speel die Hausa 'n belangrike rol in die politiek en kultuur van beide Niger en Nigerië. Veral in Niger is sommige presidente en premiers van Hausa-afkoms, waar hulle ook omtrent die helfde van dié land se bevolking vorm.

  1. (in Engels). Joshuaproject.net. 2016. vanaf die oorspronklike op 5 Mei 2020. Besoek op17 Februarie 2016.
  2. (en) Williams, Lizzie (2008). . Bradt Travel Guides. p. 32. ISBN 1-84162-239-7.

Publikasie datum: Augustus 25, 2021

hausa, volk, hausa, hausa, hausawa, letterlik, hausa, volk, etniese, groep, inheems, noord, nigerië, suid, niger, noord, beide, niger, benueriviere, leef, etniese, groep, omvat, sowat, miljoen, mense, hulle, praat, hausa, moedertaal, arabies, engels, frans, fu. Die Hausa Hausa Hausawa letterlik Hausa volk is n etniese groep inheems aan Noord Nigerie en Suid Niger wat noord van beide die Niger en Benueriviere leef Die etniese groep omvat sowat 40 miljoen mense en hulle praat Hausa as moedertaal en Arabies Engels Frans of Fula as tweede taal Dit is saam met die Igbo en die Joroeba een van die grootste etniese groepe in beide Nigerie en Wes Afrika 2 Hausa n Hausa speel op n xalan n luitagtige instrument met twee snare Totale bevolking ca 40 miljoen 1 Belangrike bevolkings in Nigerie 28 5 miljoen 1 Niger 8 9 miljoen 1 Benin 1 1 miljoen 1 Kameroen 353 000 1 Tsjad 262 000 1 Ghana 255 000 1 Ivoorkus 124 000 1 Soedan 109 000 1 Sentraal Afrikaanse Republiek 34 000 1 Togo 19 000 1 Ekwatoriaal Guinee 16 000 1 Gaboen 12 000 1 Algerie 11 000 1 Gambie 9 400 1 DR Kongo 9 300 1 Algerie 11 000 1 Burkina Faso 2 700 1 Taal Hausa moedertaal Engels gepraat deur Hausa in Ghana en Nigerie Frans gepraat deur Hausa in Kameroen Tsjad Benin Togo Gaboen Niger Mali en Ivoorkus Arabies gebruik as liturgiese taal en gepraat deur Hausa in Soedan en Tsjad Fula tweede taal Geloofsoortuiging IslamVerwante etniese groepe Maguzawa Azna Mawri Gwandara Ngezzim Bole Fula Vlag van die Hausa Verspreiding van die Hausa in Suid Niger Verspreiding van die Hausa in Noord Nigerie Die Hausa vorm n diverse maar kultureel homogene etniese groep wat hoofsaaklik in die streke van die Sahel en die Soedan voorkom Behalwe Niger en Nigerie leef Hausa ook in lande soos Benin Ghana Ivoorkus Kameroen Soedan Tsjad en Togo Groot stede met n belangrike Hausa bevolking sluit in Lagos Port Harcourt Accra Abidjan Banjul en Cotonou Die Hausa is n hoofsaaklik Islamitiese volk en beoefen tradisioneel handel en die makmaak van beeste Hulle het oor eeue heen n belangrike rol in die Trans Sahara handel gespeel en langs tradisionele handelsroete gevestig Tans speel die Hausa n belangrike rol in die politiek en kultuur van beide Niger en Nigerie Veral in Niger is sommige presidente en premiers van Hausa afkoms waar hulle ook omtrent die helfde van die land se bevolking vorm Verwysings Wysig 1 00 1 01 1 02 1 03 1 04 1 05 1 06 1 07 1 08 1 09 1 10 1 11 1 12 1 13 1 14 1 15 1 16 1 17 Hausa in Engels Joshuaproject net 2016 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 Mei 2020 Besoek op 17 Februarie 2016 en Williams Lizzie 2008 Nigeria The Bradt Travel Guide Bradt Travel Guides p 32 ISBN 1 84162 239 7 Eksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Hausa volk Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Hausa volk amp ol,