×
Hausa
Hierdie artikel handel oor die taal. Vir die etniese groep, sien Hausa (volk).

Hausa (هَوُسَ of هَرْشَن هَوْسَ; Yaren Hausa of Harshen Hausa, letterlik: "Hausa-taal") is 'n Afro-Asiatiese taal in Wes-Afrika wat deur sowat 25 miljoen mense gepraat word. Dit word deur die Hausa-volk gepraat en is ná Engels en saam met Igbo en Joroeba een van Nigerië se amptelike tale. Hausa is ná Arabies, Frans, Engels en Swahili die belangrikste taal in Afrika.

Hausa
هَوُسَ
Gepraat in: Niger
Nigerië
Benin
Ghana
Ivoorkus
Kameroen
Soedan
Tsjad
Togo
Gebied: Wes-Afrika
Totale sprekers: 25 miljoen (moedertaal)
15 miljoen (tweede taal)
Taalfamilie: Afro-Asiaties
Tsjad
Wes-Tsjad
Hausa–Gwandara
Hausa
Skrifstelsel: Arabiese alfabet
Latynse alfabet
Amptelike status
Amptelike taal in: Nigerië
Niger
Gereguleer deur: geen
Taalkodes
ISO 639-1: ha
ISO 639-2: hau
ISO 639-3:
Nota: Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat.
Verspreiding van Afro-Asiatiese tale in Nigerië

Hausa is die belangrikste van die Tsjadiese tale en word naas ander tale hoofsaaklik in Noord-Nigerië en in Suidwes-Niger gepraat. Daar is ook sprekers in Benin, Ghana, Ivoorkus, Kameroen, Soedan, Tsjad en Togo.

Hausa is 'n analitiese toontaal met 'n subjek-predikaat-objek-sintaks. Hausa is tradisioneel in 'n gemodifiseerde Arabiese alfabet geskryf maar tans word veral 'n aangepasde Latynse alfabet gebruik.

  1. (in Engels). Ethnologue. vanaf die oorspronklike op 10 Mei 2020. Besoek op26 Augustus 2018.
Sien gerus Wikipedia se uitgawe in Hausa
Hierdie artikel oor 'n taal, taalgroep of taalfamilie is slegs 'n saadjie. Jy kan help deur dit uit te brei.

Publikasie datum: September 02, 2021

hausa, hierdie, artikel, handel, taal, etniese, groep, sien, volk, yaren, harshen, letterlik, taal, afro, asiatiese, taal, afrika, deur, sowat, miljoen, mense, gepraat, word, word, deur, volk, gepraat, engels, saam, igbo, joroeba, nigerië, amptelike, tale, ara. Hierdie artikel handel oor die taal Vir die etniese groep sien Hausa volk Hausa ه و س of ه ر ش ن ه و س Yaren Hausa of Harshen Hausa letterlik Hausa taal is n Afro Asiatiese taal in Wes Afrika wat deur sowat 25 miljoen mense gepraat word Dit word deur die Hausa volk gepraat en is na Engels en saam met Igbo en Joroeba een van Nigerie se amptelike tale Hausa is na Arabies Frans Engels en Swahili die belangrikste taal in Afrika Hausa ه و س Gepraat in Niger Nigerie Benin Ghana Ivoorkus Kameroen Soedan Tsjad Togo Gebied Wes AfrikaTotale sprekers 25 miljoen moedertaal 15 miljoen tweede taal 1 Taalfamilie Afro Asiaties Tsjad Wes Tsjad Hausa Gwandara Hausa Skrifstelsel Arabiese alfabet Latynse alfabet Amptelike statusAmptelike taal in Nigerie NigerGereguleer deur geenTaalkodesISO 639 1 haISO 639 2 hauISO 639 3 hau Nota Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat Verspreiding van Afro Asiatiese tale in Nigerie Hausa is die belangrikste van die Tsjadiese tale en word naas ander tale hoofsaaklik in Noord Nigerie en in Suidwes Niger gepraat Daar is ook sprekers in Benin Ghana Ivoorkus Kameroen Soedan Tsjad en Togo Hausa is n analitiese toontaal met n subjek predikaat objek sintaks Hausa is tradisioneel in n gemodifiseerde Arabiese alfabet geskryf maar tans word veral n aangepasde Latynse alfabet gebruik Verwysings Wysig Ethnologue Languages of the World Seventeenth edition Hausa in Engels Ethnologue Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 Mei 2020 Besoek op 26 Augustus 2018 Eksterne skakels Wysig Sien gerus Wikipedia se uitgawe in Hausa Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Hausa Wikiwoordeboek het n inskrywing vir Hausa en Hausa language Encyclopaedia Britannica Besoek op 26 Augustus 2018 Hierdie artikel oor n taal taalgroep of taalfamilie is slegs n saadjie Jy kan help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Hausa amp ol,