×
Haumea se natuurlike satelliete

Die dwergplaneet Haumea het twee bekende natuurlike satelliete, Hiʻiaka en Namaka, wat genoem is na godinne in die Hawaise mitologie. Die klein mane is in 2005 ontdek danksy waarnemings van Haumea deur die groot teleskope van die W.M. Keck-sterrewag in Hawaii.

Haumea se mane is op ’n paar maniere besonders. Daar word geglo hulle is miljarde jare gelede uit ysagtige afval gevorm nadat ’n groot botsing Haumea se ysmantel versteur het. Hiʻiaka, die grootste, verste maan, het groot hoeveelhede suiwer waterys op sy oppervlak, iets wat skaars is onder voorwerpe in die Kuipergordel. Namaka, waarvan die massa omtrent ’n tiende van die ander maan s’n is, het ’n ongewone vreemde wentelbaan: dit is baie eksentriek en lyk of dit deur die groter maan beïnvloed word.

  1. Barkume, K.M.; Brown, M.E.; Schaller, E.L. (2006). "Water Ice on the Satellite of Kuiper Belt Object 2003 EL61". The Astrophysical Journal 640: L87–L89. arXiv:astro-ph/0601534. Bibcode:2006ApJ...640L..87B. doi:10.1086/503159.

Publikasie datum: Augustus 10, 2021

haumea, natuurlike, satelliete, dwergplaneet, haumea, twee, bekende, natuurlike, satelliete, hiʻ, iaka, namaka, genoem, godinne, hawaise, mitologie, klein, mane, 2005, ontdek, danksy, waarnemings, haumea, deur, groot, teleskope, keck, sterrewag, hawaii, haumea. Die dwergplaneet Haumea het twee bekende natuurlike satelliete Hiʻ iaka en Namaka wat genoem is na godinne in die Hawaise mitologie Die klein mane is in 2005 ontdek danksy waarnemings van Haumea deur die groot teleskope van die W M Keck sterrewag in Hawaii Haumea se mane is op n paar maniere besonders Daar word geglo hulle is miljarde jare gelede uit ysagtige afval gevorm nadat n groot botsing Haumea se ysmantel versteur het Hiʻ iaka die grootste verste maan het groot hoeveelhede suiwer waterys op sy oppervlak iets wat skaars is onder voorwerpe in die Kuipergordel 1 Namaka waarvan die massa omtrent n tiende van die ander maan s n is het n ongewone vreemde wentelbaan dit is baie eksentriek en lyk of dit deur die groter maan beinvloed word Verwysings Wysig Barkume K M Brown M E Schaller E L 2006 Water Ice on the Satellite of Kuiper Belt Object 2003 EL61 The Astrophysical Journal 640 L87 L89 arXiv astro ph 0601534 Bibcode 2006ApJ 640L 87B doi 10 1086 503159 Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Die Sonnestelsel Son Aardplanete Mercurius Venus Aarde Mars Gasreuse Jupiter Saturnus Ysreuse Uranus Neptunus Planete Reuseplanete Dwergplanete Pluto Ceres Haumea Makemake ErisMane Aarde Mars Kleinplanete Jupiter Saturnus Uranus Neptunus Pluto Haumea Eris Ringe Jupiter Saturnus Uranus NeptunusKlein Sonnestelselliggame Kleinplanete Asteroides Naby aarde voorwerpe Sentoure Trans Neptunus voorwerpe Komete Gordels en wolke Asteroidegordel Kuipergordel Verstrooide skyf Hillswolk OortwolkOntsluit van https af wikipedia org w index php title Haumea se natuurlike satelliete amp ol,