fbpx Haumea
Wikipedia

Haumea

Haumea, amptelik (136108) Haumea, is ’n dwergplaneet in die Kuipergordel, net anderkant Neptunus se wentelbaan. Dit is in 2004 die eerste keer deur ’n span onder leiding van Mike Brown by die Palomar-sterrewag in Kalifornië ontdek en in 2005 onafhanklik deur ’n span van die Sierra Nevada-sterrewag in Spanje, hoewel laasgenoemde eis betwis word.

Haumea

Die Hubble-ruimteteleskoop se foto van Haumea (middel) en sy twee mane, Hiʻiaka (bo) en Namaka.
Ontdekking
Ontdek deur Brown et al., Ortiz et al.
Datum 28 Desember 2004 (Brown et al.)
Julie 2005 (Ortiz et al.)
Kleinplaneet-benaming(136108) Haumea
Alternatiewe name2003 EL61
Kleinplaneet-kategorie Dwergplaneet, plutoïde, TNV (nie meer cubewano)
Etimologie Haumea
Wentelbaaneienskappe
Epog 30 November 2008 (JD 2 454 800,5)
Afelium 51,544 AE7 (710 Tm)
Perihelium 34,721 AE {5,194 Tm)
Semihoofas 43,132 AE (6,452 Tm)
Wentelperiode 283,28 jaar
(103 468 dae)
Gem. omwentelingspoed 4,484 km/s
Gem. anomalie 202,67°
Hellingshoek 28,22°
Lengteligging van stygende nodus 121,10°
Periheliumhoek 239,18°
Natuurlike satelliete 2
Fisiese eienskappe
Afmetings ≈1 960 × 1 518 × 996 km
(Keck)
Gem. radius ≈789 km (Spitzer)
~650 km (Herschel)
Oppervlakte ≈27 km2
Massa (4,006 ± 0,040)21 kg
(0,00066 aardmassas)
Gem. digtheid 2,6-3,3 g/cm3
Oppervlak-
aantrekkingskrag
0,44 m/s2
Ontsnapping-
snelheid
0,84 km/s
Sideriese
rotasieperiode
0,163 146 ± 0,000 004
d (3,915 5 ± 0,000 1 h)
Temperatuur <50 K
Spektraaltipe: B-V = 0,64, V-R = 0,33,
B0-V0 = 0,646
Skynmagnitude 17,3 (opposisie)
Absolute magnitude 0,01053 ± 0,44
Voorstelling van Haumea en sy mane Hi'iaka en Namaka (afstande van mane nie volgens skaal nie).

Dit is op 17 September 2008 amptelik deur die Internasionale Astronomiese Unie (IAU) as ’n dwergplaneet erken en is na Haumea, die Hawaise godin van vrugbaarheid, genoem.

Omdat twyfel bestaan oor of Haumea in hidrostatiese ewewig is, is dit egter dalk nie werklik ’n dwergplaneet nie. Dit lyk of dit dalk ’n uiters langwerpige vorm het, wat uniek is onder Trans-Neptunus-voorwerpe (TNV's). Die vorm is nog nie direk waargeneem nie, maar berekenings na aanleiding van sy ligkurwe dui op ’n ellipsoïdale vorm.

Animasie van Haumea se wentelbaan (van 2000 tot 2400)
Son · Neptunus · Haumea

Haumea se massa is omtrent13 van Pluto s’n en11 400 van dié van die Aarde. Tot onlangs is geglo sy swaartekrag is groot genoeg om hom rond te druk, maar berekenings dui daarop dat sy hoofas twee keer so lank as sy kort as is. Haumea se langwerpige vorm, vinnige rotasie en hoë albedo (van ’n oppervlak van kristalagtige waterys) is vermoedelik die gevolg van ’n reusebotsing, wat daartoe gelei het dat Haumea die grootste lid van ’n botsingsfamilie is wat verskeie groot TNV's en Haumea se twee bekende mane, Hiʻiaka en Namaka, insluit. Haumea is tans die derde grootste TNV, naas Eris en Pluto.

Met ’n skynbare magnitude van 17,3, is Haumea die derde helderste voorwerp in die Kuipergordel, naas Pluto en Makemake, en maklik deur ’n amateurteleskoop sigbaar. Omdat die planete en meeste klein Sonnestelselliggame ’n wentelvlak deel vanweë die protoplanetêre skyf waaruit hulle gevorm het met die ontstaan van die Son, het die meeste vroeë opnames van verafgeleë voorwerpe gefokus op hierdie vlak, wat die sonnebaan genoem word. Nadat die streek naby die sonnebaan goed verken was, was latere opnames gemik op voorwerpe met groter baanhellings. Tydens dié opnames is Haumea eindelik ontdek, met sy groot baanhelling en huidige posisie ver van die sonnebaan.

  1. (en) (). Minor Planet Center. 2010-04-10. Besoek op2010-07-02.
  2. (en) Marc W. Buie (2008-06-25). . Southwest Research Institute (Space Science Department). Besoek op2008-10-02.
  3. (en) . NASA's Jet Propulsion Laboratory. 2008-05-10. Besoek op2008-06-11.
  4. (en) D. L. Rabinowitz (2006). "Photometric Observations Constraining the Size, Shape, and Albedo of 2003 EL61, a Rapidly Rotating, Pluto-Sized Object in the Kuiper Belt". Astrophysical Journal. 639 (2): 1238–1251. arXiv:. Bibcode:. doi:.
  5. (en) J. Stansberry, W. Grundy, M. Brown (2008). "Physical Properties of Kuiper Belt and Centaur Objects: Constraints from Spitzer Space Telescope". The Solar System beyond Neptune. University of Arizona Press. arXiv:. Bibcode:.AS1-onderhoud: meer as een naam: authors list (link)
  6. (en) E. Lollouch (2010). ""TNOs are cool": A survey of the trans-Neptunian region II. The thermal lightcurve of (136108) Haumea". Astronomy and Astrophysics. 518: L147. Bibcode:. doi:.
  7. (en) D. Ragozzine , M. E. Brown (2009). "Orbits and Masses of the Satellites of the Dwarf Planet Haumea = 2003 EL61". The Astronomical Journal. 137 (6): 4766. arXiv:. Bibcode:. doi:.
  8. (en) P. Lacerda, D. Jewitt and N. Peixinho (2008). "High-Precision Photometry of Extreme KBO 2003 EL61". Astronomical Journal. 135 (5): 1749–1756. Bibcode:. doi:.
  9. (en) Chadwick A. Trujillo, Michael E. Brown, Kristina Barkume, Emily Shaller, David L. Rabinowitz (2007). "The Surface of 2003 EL61 in the Near Infrared". Astrophysical Journal. 655 (2): 1172–1178. arXiv:. Bibcode:. doi:.AS1-onderhoud: meer as een naam: authors list (link)
  10. (en) D. L. Rabinowitz (2008). "The Youthful Appearance of the 2003 EL61 Collisional Family". The Astronomical Journal. 136 (4): 1502. arXiv:. Bibcode:. doi:.
  11. (en) . Department of Mathematics, University of Pisa, Italy. Besoek op2009-03-19.
  12. (en) . NASA Jet Propulsion Laboratory Solar System Dynamics. Besoek op2008-07-02.
  13. (in Engels). IAU Press Release. 17 September 2008. vanaf die oorspronklike op 25 April 2014. Besoek op17 September 2008.
  14. C. A. Trujillo; M. E. Brown (Junie 2003). "The Caltech Wide Area Sky Survey". Earth, Moon, and Planets. 112 (1–4): 92–99. Bibcode:. doi:.

Haumea
haumea, amptelik, 136108, dwergplaneet, kuipergordel, anderkant, neptunus, wentelbaan, 2004, eerste, keer, deur, span, onder, leiding, mike, brown, palomar, sterrewag, kalifornië, ontdek, 2005, onafhanklik, deur, span, sierra, nevada, sterrewag, spanje, hoewel. Haumea amptelik 136108 Haumea is n dwergplaneet in die Kuipergordel net anderkant Neptunus se wentelbaan 13 Dit is in 2004 die eerste keer deur n span onder leiding van Mike Brown by die Palomar sterrewag in Kalifornie ontdek en in 2005 onafhanklik deur n span van die Sierra Nevada sterrewag in Spanje hoewel laasgenoemde eis betwis word Haumea Die Hubble ruimteteleskoop se foto van Haumea middel en sy twee mane Hiʻiaka bo en Namaka OntdekkingOntdek deur Brown et al Ortiz et al Datum 28 Desember 2004 Brown et al Julie 2005 Ortiz et al Kleinplaneet benaming 136108 HaumeaAlternatiewe name2003 EL61Kleinplaneet kategorie Dwergplaneet plutoide TNV nie meer cubewano 1 2 Etimologie HaumeaWentelbaaneienskappe 3 Epog 30 November 2008 JD 2 454 800 5 Afelium 51 544 AE7 710 Tm Perihelium 34 721 AE 5 194 Tm Semihoofas 43 132 AE 6 452 Tm Wentelperiode 283 28 jaar 103 468 dae Gem omwentelingspoed 4 484 km sGem anomalie 202 67 Hellingshoek 28 22 Lengteligging van stygende nodus 121 10 Periheliumhoek 239 18 Natuurlike satelliete 2Fisiese eienskappeAfmetings 1 960 1 518 996 km Keck 4 Gem radius 789 km Spitzer 5 650 km Herschel 6 Oppervlakte 27 km2Massa 4 006 0 040 21 kg 7 0 00066 aardmassas Gem digtheid 2 6 3 3 g cm3 4 Oppervlak aantrekkingskrag 0 44 m s2Ontsnapping snelheid 0 84 km sSideriese rotasieperiode 0 163 146 0 000 004 d 3 915 5 0 000 1 h 8 Temperatuur lt 50 K 9 Spektraaltipe B V 0 64 V R 0 33 B0 V0 0 646 10 Skynmagnitude 17 3 opposisie 11 12 Absolute magnitude 0 01053 0 44 3 Voorstelling van Haumea en sy mane Hi iaka en Namaka afstande van mane nie volgens skaal nie Dit is op 17 September 2008 amptelik deur die Internasionale Astronomiese Unie IAU as n dwergplaneet erken en is na Haumea die Hawaise godin van vrugbaarheid genoem Omdat twyfel bestaan oor of Haumea in hidrostatiese ewewig is is dit egter dalk nie werklik n dwergplaneet nie Dit lyk of dit dalk n uiters langwerpige vorm het wat uniek is onder Trans Neptunus voorwerpe TNV s Die vorm is nog nie direk waargeneem nie maar berekenings na aanleiding van sy ligkurwe dui op n ellipsoidale vorm Eienskappe Wysig Animasie van Haumea se wentelbaan van 2000 tot 2400 Son Neptunus Haumea Haumea se massa is omtrent 1 3 van Pluto s n en 1 1 400 van die van die Aarde Tot onlangs is geglo sy swaartekrag is groot genoeg om hom rond te druk maar berekenings dui daarop dat sy hoofas twee keer so lank as sy kort as is Haumea se langwerpige vorm vinnige rotasie en hoe albedo van n oppervlak van kristalagtige waterys is vermoedelik die gevolg van n reusebotsing wat daartoe gelei het dat Haumea die grootste lid van n botsingsfamilie is wat verskeie groot TNV s en Haumea se twee bekende mane Hiʻiaka en Namaka insluit Haumea is tans die derde grootste TNV naas Eris en Pluto Met n skynbare magnitude van 17 3 11 is Haumea die derde helderste voorwerp in die Kuipergordel naas Pluto en Makemake en maklik deur n amateurteleskoop sigbaar 4 Omdat die planete en meeste klein Sonnestelselliggame n wentelvlak deel vanwee die protoplanetere skyf waaruit hulle gevorm het met die ontstaan van die Son het die meeste vroee opnames van verafgelee voorwerpe gefokus op hierdie vlak wat die sonnebaan genoem word 14 Nadat die streek naby die sonnebaan goed verken was was latere opnames gemik op voorwerpe met groter baanhellings Tydens die opnames is Haumea eindelik ontdek met sy groot baanhelling en huidige posisie ver van die sonnebaan Verwysings Wysig en MPEC 2010 H75 DISTANT MINOR PLANETS 2010 MAY 14 0 TT 2006 provisional Cebuano listing Minor Planet Center 2010 04 10 Besoek op 2010 07 02 en Marc W Buie 2008 06 25 Orbit Fit and Astrometric record for 136108 Southwest Research Institute Space Science Department Besoek op 2008 10 02 3 0 3 1 en Jet Propulsion Laboratory Small Body Database Browser 136108 Haumea 2003 EL61 NASA s Jet Propulsion Laboratory 2008 05 10 Besoek op 2008 06 11 4 0 4 1 4 2 en D L Rabinowitz 2006 Photometric Observations Constraining the Size Shape and Albedo of 2003 EL61 a Rapidly Rotating Pluto Sized Object in the Kuiper Belt Astrophysical Journal 639 2 1238 1251 arXiv astro ph 0509401 Bibcode 2006ApJ 639 1238R doi 10 1086 499575 en J Stansberry W Grundy M Brown 2008 Physical Properties of Kuiper Belt and Centaur Objects Constraints from Spitzer Space Telescope The Solar System beyond Neptune University of Arizona Press arXiv astro ph 0702538 Bibcode 2008ssbn book 161S AS1 onderhoud meer as een naam authors list link en E Lollouch 2010 TNOs are cool A survey of the trans Neptunian region II The thermal lightcurve of 136108 Haumea Astronomy and Astrophysics 518 L147 Bibcode 2010A amp A 518L 147L doi 10 1051 0004 6361 201014648 en D Ragozzine M E Brown 2009 Orbits and Masses of the Satellites of the Dwarf Planet Haumea 2003 EL61 The Astronomical Journal 137 6 4766 arXiv 0903 4213 Bibcode 2009AJ 137 4766R doi 10 1088 0004 6256 137 6 4766 en P Lacerda D Jewitt and N Peixinho 2008 High Precision Photometry of Extreme KBO 2003 EL61 Astronomical Journal 135 5 1749 1756 Bibcode 2008AJ 135 1749L doi 10 1088 0004 6256 135 5 1749 en Chadwick A Trujillo Michael E Brown Kristina Barkume Emily Shaller David L Rabinowitz 2007 The Surface of 2003 EL61 in the Near Infrared Astrophysical Journal 655 2 1172 1178 arXiv astro ph 0601618 Bibcode 2007ApJ 655 1172T doi 10 1086 509861 AS1 onderhoud meer as een naam authors list link en D L Rabinowitz 2008 The Youthful Appearance of the 2003 EL61 Collisional Family The Astronomical Journal 136 4 1502 arXiv 0804 2864 Bibcode 2008AJ 136 1502R doi 10 1088 0004 6256 136 4 1502 11 0 11 1 en AstDys 136108 Haumea Ephemerides Department of Mathematics University of Pisa Italy Besoek op 2009 03 19 en HORIZONS Web Interface NASA Jet Propulsion Laboratory Solar System Dynamics Besoek op 2008 07 02 IAU names fifth dwarf planet Haumea in Engels IAU Press Release 17 September 2008 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 April 2014 Besoek op 17 September 2008 C A Trujillo M E Brown Junie 2003 The Caltech Wide Area Sky Survey Earth Moon and Planets 112 1 4 92 99 Bibcode 2003EM amp P 92 99T doi 10 1023 B MOON 0000031929 19729 a1 Eksterne skakels WysigHaumea by die JPL Small Body Database KPS databasis se inskrywing vir 136108 Haumea Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Haumea Die Sonnestelsel Son Aardplanete Mercurius Venus Aarde Mars Gasreuse Jupiter Saturnus Ysreuse Uranus Neptunus Planete Reuseplanete Dwergplanete Pluto Ceres Haumea Makemake ErisMane Aarde Mars Kleinplanete Jupiter Saturnus Uranus Neptunus Pluto Haumea Eris Ringe Jupiter Saturnus Uranus NeptunusKlein Sonnestelselliggame Kleinplanete Asteroides Naby aarde voorwerpe Sentoure Trans Neptunus voorwerpe Komete Gordels en wolke Asteroidegordel Kuipergordel Verstrooide skyf Hillswolk OortwolkOntsluit van https af wikipedia org w index php title Haumea amp ol,