×
Hastings

Hastings is 'n stad in die graafskap East Sussex (Suidoos-Engeland) met sowat 84 000 inwoners (2000) en die toneel van die beroemde slag van 1066. Willem die Veroweraar en sy berede Normandiese strydmag behaal die oorwinning teen die Angelsaksiese krygers wat te voet moet veg. Die slag van Hastings is die beginpunt van die Normandiese verowering van Engeland.

Hastings
Stad
Die binnestad van Hastings
Wapen
Hastings
Koördinate:50°51′00″N0°34′00″O /50.85000°N 0.56667°O /50.85000; 0.56667
Land Verenigde Koninkryk
LandEngeland
GraafskapOos-Sussex
Oppervlak
• Totaal29,72 km2 (11,47 vk. myl)
Bevolking
• Totaal86 900
• Digtheid2 924/km2 (7 570/vk. m.)
TydsoneUTC+00:00 (MGT)
SomertydUTC+01:00 (BST)
Poskode
TN34-35, TN36-37
Skakelkodes01424
Webwerf
Die hawehoof van Hastings

Die eerste menslike nedersettings ontstaan vermoedelik reeds in die prehistoriese tydperk. Sedert die vroeë middeleeue ontwikkel Hastings tot 'n besige hawestad, wat in die 11de eeu met vier ander hawens (New Romney, Hythe, Dover en Sandwich) die bond van die Cinque Ports ("Vyf Hawens") sluit.

Op 28 September 1066 sit die Normandiese hertog Willem die Veroweraar met sy leër naby Hastings voet aan wal en verslaan op 14 Oktober Harold Godwinson, die laaste Angel-Saksiese koning van Engeland. Hierdie oorwinning staan aan die beginpunt van die Normandiese heerskappy in Engeland.

In 1377 is Hastings deur Franse troepe geplunder en aan die brand gesteek, 'n ingrypende gebeurtenis wat tot die ekonomiese agteruitgang van Hastings sou lei. Eers tydens die 18de eeu het Hastings 'n nuwe ekonomiese opbloei as 'n gewilde vakansiebestemming beleef.

Vandag staan Hastings naas sy belangrike rol as Engelse toeristebestemming ook as onderwyssentrum bekend, wat onder meer Engelse taalkursuse vir buitelandse studente aanbied.

Publikasie datum: Augustus 08, 2021

hastings, stad, graafskap, east, sussex, suidoos, engeland, sowat, inwoners, 2000, toneel, beroemde, slag, 1066, willem, veroweraar, berede, normandiese, strydmag, behaal, oorwinning, teen, angelsaksiese, krygers, voet, moet, slag, beginpunt, normandiese, vero. Hastings is n stad in die graafskap East Sussex Suidoos Engeland met sowat 84 000 inwoners 2000 en die toneel van die beroemde slag van 1066 Willem die Veroweraar en sy berede Normandiese strydmag behaal die oorwinning teen die Angelsaksiese krygers wat te voet moet veg Die slag van Hastings is die beginpunt van die Normandiese verowering van Engeland HastingsStadDie binnestad van HastingsWapenHastingsKoordinate 50 51 00 N 0 34 00 O 50 85000 N 0 56667 O 50 85000 0 56667Land Verenigde KoninkrykLandEngelandGraafskapOos SussexOppervlak Totaal29 72 km2 11 47 vk myl Bevolking Totaal86 900 Digtheid2 924 km2 7 570 vk m TydsoneUTC 00 00 MGT SomertydUTC 01 00 BST PoskodeTN34 35 TN36 37Skakelkodes01424Webwerfhastings gov ukGeskiedenis Wysig Die hawehoof van Hastings Die eerste menslike nedersettings ontstaan vermoedelik reeds in die prehistoriese tydperk Sedert die vroee middeleeue ontwikkel Hastings tot n besige hawestad wat in die 11de eeu met vier ander hawens New Romney Hythe Dover en Sandwich die bond van die Cinque Ports Vyf Hawens sluit Op 28 September 1066 sit die Normandiese hertog Willem die Veroweraar met sy leer naby Hastings voet aan wal en verslaan op 14 Oktober Harold Godwinson die laaste Angel Saksiese koning van Engeland Hierdie oorwinning staan aan die beginpunt van die Normandiese heerskappy in Engeland In 1377 is Hastings deur Franse troepe geplunder en aan die brand gesteek n ingrypende gebeurtenis wat tot die ekonomiese agteruitgang van Hastings sou lei Eers tydens die 18de eeu het Hastings n nuwe ekonomiese opbloei as n gewilde vakansiebestemming beleef Vandag staan Hastings naas sy belangrike rol as Engelse toeristebestemming ook as onderwyssentrum bekend wat onder meer Engelse taalkursuse vir buitelandse studente aanbied Sien ook WysigWillem I van EngelandBron WysigKENNIS vol 6 1980 bl 1049 1051 ISBN 0 7981 0828 2Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Hastings amp ol,