×
Hassium
108 bohriumhassiummeitnerium
Os

Hs

(Uhb)
Algemeen
Naam, simbool, getal hassium, Hs, 108
Chemiese reeks oorgangsmetaal
Groep, periode, blok 8, 7, d
Atoommassa (277) g/mol
Elektronkonfigurasie voorspel; [Rn] 5f14 6d6 7s2
Elektrone per skil voorspel; 2, 8, 18, 32, 32, 14, 2
CAS-registernommer 54037-57-9
Fisiese eienskappe
Toestand voorspel; vastestof
Voorkoms silwerig
Digtheid (naby k.t.) voorspel; 41 g/cm³
Atoomeienskappe
Oksidasietoestande 8, (6), (5), (4), (3), (2)
Ionisasie-energieë 1ste: 733,3 kJ/mol
2de: 1 756,0 kJ/mol
3de: 2 827,0 kJ/mol
Geskiedenis
Ontdek 1984
Ontdek deur Sentrum vir Swaarioonnavorsing,
Darmstadt, Duitsland
Genoem na Hassia, Latyn vir Hesse
Datum van naam 1997
Vorige naam unniloctium (Uno)
Vernaamste isotope
Hoofartikel: Isotope van hassium
iso NV halfleeftyd VM VE (MeV) VP
277Hs sin 30 s SS - --
271Hs sin 4 s α 9,27, 9,13 267Sg
270Hs sin 10 s α 9,02, 8,88 266Sg
269Hs sin 9,7 s α 9,21, 9,10, 8,97 265Sg
Verwysings

Hassium is ’n superswaar, kunsmatige element met die atoomgetal 108 en simbool Hs. Dit kom nie in die natuur voor nie, kan net in ’n laboratorium vervaardig word en is radioaktief. Die stabielste bekende isotoop, hassium-269, het ’n halfleeftyd van ongeveer 9,7 sekondes, hoewel ’n onbevestigde toestand, hassium-277, ’n langer halfleeftyd van sowat 130 sekondes kan hê. Meer as 100 hassiumatome is reeds geskep.

Dit is genoem na Hassia, die Latynse naam vir die staat Hesse in Duitsland, waar dit ontdek is.

Op die periodieke tabel lê dit in die d-blok, in groep 8 en periode 7. Dit is dus die sesde lid van die 6d-reeks oorgangsmetale. Chemiese eksperimente het bevestig dit tree op soos die swaarder homoloog van osmium net bo dit. Sy eienskappe stem baie ooreen met dié van ander elemente in groep 8.

In groot hoeveelhede word verwag hassium sal ’n silwerige metaal wees wat geredelik met suurstof in die lug reageer en ’n vlugtige tetroksied vorm.

  1. Hoffman, Darleane C.; Lee, Diana M.; Pershina, Valeria (2006). "Transactinides and the future elements". In Morss; Edelstein, Norman M.; Fuger, Jean (reds.). The Chemistry of the Actinide and Transactinide Elements (3de uitg.). Dordrecht, Nederland: Springer Science+Business Media. ISBN 1-4020-3555-1.
  2. Östlin, A.; Vitos, L. (2011). "First-principles calculation of the structural stability of 6d transition metals". Physical Review B. 84 (11). Bibcode:. doi:.
  3. Emsley, John (2011). Nature's Building Blocks: An A-Z Guide to the Elements (New uitg.). New York, NY: Oxford University Press. p. 215–7. ISBN 978-0-19-960563-7.
  4. Fricke, Burkhard (1975). . Recent Impact of Physics on Inorganic Chemistry. 21: 89–144. doi:. Besoek op4 Oktober 2013.
  • Wikiwoordeboek het 'n inskrywing vir hassium.
  • by The Periodic Table of Videos (Universiteit van Nottingham)


Publikasie datum: Augustus 05, 2021

hassium, bohrium, hassium, meitneriumos, periodieke, tabelalgemeennaam, simbool, getal, hassium, 108chemiese, reeks, oorgangsmetaalgroep, periode, blok, datoommassa, molelektronkonfigurasie, voorspel, 5f14, 7s2elektrone, skil, voorspel, 2cas, registernommer, 5. 108 bohrium hassium meitneriumOs Hs Uhb Periodieke tabelAlgemeenNaam simbool getal hassium Hs 108Chemiese reeks oorgangsmetaalGroep periode blok 8 7 dAtoommassa 277 g molElektronkonfigurasie voorspel 1 Rn 5f14 6d6 7s2Elektrone per skil voorspel 2 8 18 32 32 14 2CAS registernommer 54037 57 9Fisiese eienskappeToestand voorspel 2 vastestofVoorkoms silwerig 3 Digtheid naby k t voorspel 41 g cm AtoomeienskappeOksidasietoestande 8 6 5 4 3 2 1 3 4 Ionisasie energiee 1ste 733 3 kJ mol2de 1 756 0 kJ mol3de 2 827 0 kJ molGeskiedenisOntdek 1984Ontdek deur Sentrum vir Swaarioonnavorsing Darmstadt DuitslandGenoem na Hassia Latyn vir HesseDatum van naam 1997Vorige naam unniloctium Uno Vernaamste isotopeHoofartikel Isotope van hassium iso NV halfleeftyd VM VE MeV VP277Hs sin 30 s SS 271Hs sin 4 s a 9 27 9 13 267Sg270Hs sin 10 s a 9 02 8 88 266Sg269Hs sin 9 7 s a 9 21 9 10 8 97 265SgVerwysings Hassium is n superswaar kunsmatige element met die atoomgetal 108 en simbool Hs Dit kom nie in die natuur voor nie kan net in n laboratorium vervaardig word en is radioaktief Die stabielste bekende isotoop hassium 269 het n halfleeftyd van ongeveer 9 7 sekondes hoewel n onbevestigde toestand hassium 277 n langer halfleeftyd van sowat 130 sekondes kan he Meer as 100 hassiumatome is reeds geskep 3 Dit is genoem na Hassia die Latynse naam vir die staat Hesse in Duitsland waar dit ontdek is Op die periodieke tabel le dit in die d blok in groep 8 en periode 7 Dit is dus die sesde lid van die 6d reeks oorgangsmetale Chemiese eksperimente het bevestig dit tree op soos die swaarder homoloog van osmium net bo dit Sy eienskappe stem baie ooreen met die van ander elemente in groep 8 In groot hoeveelhede word verwag hassium sal n silwerige metaal wees wat geredelik met suurstof in die lug reageer en n vlugtige tetroksied vorm Verwysings Wysig 1 0 1 1 Hoffman Darleane C Lee Diana M Pershina Valeria 2006 Transactinides and the future elements In Morss Edelstein Norman M Fuger Jean reds The Chemistry of the Actinide and Transactinide Elements 3de uitg Dordrecht Nederland Springer Science Business Media ISBN 1 4020 3555 1 Ostlin A Vitos L 2011 First principles calculation of the structural stability of 6d transition metals Physical Review B 84 11 Bibcode 2011PhRvB 84k3104O doi 10 1103 PhysRevB 84 113104 3 0 3 1 3 2 Emsley John 2011 Nature s Building Blocks An A Z Guide to the Elements New uitg New York NY Oxford University Press p 215 7 ISBN 978 0 19 960563 7 Fricke Burkhard 1975 Superheavy elements a prediction of their chemical and physical properties Recent Impact of Physics on Inorganic Chemistry 21 89 144 doi 10 1007 BFb0116498 Besoek op 4 Oktober 2013 Eksterne skakels Wysig Wikiwoordeboek het n inskrywing vir hassium Hassium by The Periodic Table of Videos Universiteit van Nottingham H HeLi Be B C N O F NeNa Mg Al Si P S Cl ArK Ca Sc Ti V Cr Mn Fe Co Ni Cu Zn Ga Ge As Se Br KrRb Sr Y Zr Nb Mo Tc Ru Rh Pd Ag Cd In Sn Sb Te I XeCs Ba La Ce Pr Nd Pm Sm Eu Gd Tb Dy Ho Er Tm Yb Lu Hf Ta W Re Os Ir Pt Au Hg Tl Pb Bi Po At RnFr Ra Ac Th Pa U Np Pu Am Cm Bk Cf Es Fm Md No Lr Rf Db Sg Bh Hs Mt Ds Rg Cn Nh Fl Mc Lv Ts OgAlkalimetale Aardalkalimetale Lantaniede Aktiniede Oorgangsmetale Hoofgroepmetale Metalloide Niemetale Halogene Edelgasse Chemie onbekendOntsluit van https af wikipedia org w index php title Hassium amp ol,