fbpx
Wikipedia

Hasara

Die Hasara (Persies: هزاره, Hasaraki: آزره) is 'n Irannese etniese groep inheems aan die streek Hasarajat/Hasaristan (هزارجات, Hazāradschāt; هزار‌ستان, Hazāristān) van Sentraal-Afghanistan met die Bamiyan-vallei, bekend vir die Boeddhas van Bamiyan. Hulle praat die Hasaraki-dialek van Dari,[11][12][13] 'n oostelike variëteit van Persies. Dari vorm saam met Pasjtoe die twee amptelike tale van Afghanistan.

Hasara

Totale bevolking: ca. 7–8 miljoen[1]
Belangrike bevolkings  in:  Afghanistan 2 300 000–3 000 000 (7–9%)[2]

 Pakistan 900 000[3][4]
 Iran 500 000[5]
 Europa 130 000[6]
 Australië 18 000[7]
 Kanada 4 300[8]
 Indonesië 3 800[9]

Taal: Dari (Hasaraki, oostelike variëteite van Persies)
Geloofsoortuiging: Sjiïtiese Islam (Twaalfer-Sjiïsme en Ismaïlisme), met 'n Soennitiese minderheid[10]
Verwante etniese groepe: Ander Irannese volke soos Beloetsje, Jesiede, Koerde, Ossetiërs, Pasjtoene, Perse en Tadjike
Kaart van etniese groepe in Afghanistan, inligting verskaf deur die Amerikaanse Gewapende Magte in September 2001

Hulle is in teenstelling met die Soennitiese bevolkingsmeerderheid van Afghanistan oorwegend Twaalfer-Sjiïtiese Moslems en vorm die derde grootste etniese groep van Afghanistan (7–9% van die bevolking), net ná die Pasjtoene en die Tadjike.[14][15][16][17] Daarbenewens vorm hulle 'n belangrike minderheid in die aangrensende Pakistan, met 'n bevolking van sowat 650 000–900 000,[18] hoofsaaklik in die gebied rondom Quetta. As gevolg van hul Sjiïtiese geloof is die Hasara dikwels teiken van beweerde diskriminasie deur die regerings van beide Afghanistan en Pakistan en bykomende terreuraanvalle deur die Islamitiese Staat en die Taliban.[19][20] As gevolg an hierdie vervolgings het honderdduisende Hasara wêreldwyd gevestig, veral in Westerse lande van Europa, Australië en Kanada, maar ook in Indonesië.

Verwysings

  1. (en) James B. Minahan (10 Februarie 2014). Ethnic Groups of North, East, and Central Asia: An Encyclopedia. ABC-CLIO. p. 99. ISBN 978-1-61069-018-8.
  2. "Afghanistan – Naval Postgraduate School". my.NPS.edu (in Engels). vanaf die oorspronklike op 13 Oktober 2019. Besoek op 5 Oktober 2018.
  3. "Census of Afghans in Pakistan 2005" (PDF). UNHCR Statistical Summary Report (in Engels). United Nations High Commissioner for Refugees. (PDF) vanaf die oorspronklike op 19 April 2020. Besoek op 5 Oktober 2018.
  4. Yusuf, Imran (5 Oktober 2011). "Who are the Hazara?" (in Engels). Tribune. vanaf die oorspronklike op 8 Maart 2020. Besoek op 5 Oktober 2018.
  5. Smyth, Phillip (3 Junie 2014). "Iran's Afghan Shiite Fighters in Syria" (in Engels). The Washington Institute for Near East Policy. vanaf die oorspronklike op 27 April 2020. Besoek op 5 Oktober 2018.
  6. Talib, Husayn (19 Augustus 2017). "Austria holds refugee talks as young Hazaras flee persecution to make 'dangerous' journey to Europe" (in Engels). ABC News. vanaf die oorspronklike op 19 April 2020. Besoek op 5 Oktober 2018.
  7. Talib, Husayn (19 Augustus 2017). "The Hazaras of Dandenong" (in Engels). vanaf die oorspronklike op 19 April 2020. Besoek op 5 Oktober 2018.
  8. (en) "Ethnic Origin (264), Single and Multiple Ethnic Origin Responses (3), Generation Status (4), Age Groups (10) and Sex (3) for the Population in Private Households of Canada, Provinces, Territories, Census Metropolitan Areas and Census Agglomerations, 2011 National Household Survey". Statistics Canada. 2011. Besoek op 5 Oktober 2018.
  9. "Afghan Hazaras' new life in Indonesia: Asylum-seeker community in West Java is large enough to easily man an eight-team Afghan football league" (in Engels). Al Jazeera. 21 Maart 2014. vanaf die oorspronklike op 19 April 2020. Besoek op 5 Oktober 2018.
  10. (en) The Afghans, Their History and Culture, Religion 28 Desember 2010 op Wayback Machine
  11. (en) "Attitudes towards Hazaragi". pp. 1–2. Besoek op 5 Oktober 2018.
  12. (en) Schurmann, Franz (1962). The Mongols of Afghanistan: An Ethnography of the Moghôls and Related Peoples of Afghanistan. Den Haag: Mouton. p. 17. OCLC 401634. Besoek op 5 Oktober 2018.
  13. (en) Kieffer, Charles M. "HAZĀRA".. Encyclopædia Iranica. URL besoek op 5 Oktober 2018. 
  14. (en) Dupree, L. (2006). "AFGHANISTAN". (Online). Encyclopædia Iranica. URL besoek op 5 Oktober 2018. 
  15. "Afghanistan: 31,822,848 (July 2014 est.) @ 9% (2014)". The World Factbook (in Engels). Central Intelligence Agency. vanaf die oorspronklike op 24 April 2020. Besoek op 5 Oktober 2018.
  16. Hyder, Kamal (12 November 2011). "Hazara community finds safe haven in Peshawar" (in Engels). Al Jazeera. vanaf die oorspronklike op 29 Februarie 2020. Besoek op 5 Oktober 2018.
  17. "COUNTRY PROFILE: AFGHANISTAN" (PDF) (in Engels). Library of Congress Country Studies. Augustus 2008. (PDF) vanaf die oorspronklike op 11 April 2019. Besoek op 5 Oktober 2018.
  18. Malik Ayub Sumbal (4 Julie 2013). "The Plight of the Hazaras in Pakistan" (in Engels). The Diplomat. vanaf die oorspronklike op 7 Mei 2020. Besoek op 5 Oktober 2018.
  19. "Afghanistan: Taliban Massacres Detailed" (in Engels). Human Rights Watch. 19 Februarie 2001. vanaf die oorspronklike op 17 Mei 2020. Besoek op 5 Oktober 2018.
  20. ""We are the Walking Dead"" (in Engels). Human Rights Watch. 29 Junie 2014. vanaf die oorspronklike op 27 Julie 2019. Besoek op 5 Oktober 2018.

Eksterne skakels

Hasara
hasara, persies, هزاره, آزره, irannese, etniese, groep, inheems, streek, hasaristan, هزارجات, hazāradschāt, هزار, ستان, hazāristān, sentraal, afghanistan, bamiyan, vallei, bekend, boeddhas, bamiyan, hulle, praat, dialek, dari, oostelike, variëteit, persies, da. Die Hasara Persies هزاره Hasaraki آزره is n Irannese etniese groep inheems aan die streek Hasarajat Hasaristan هزارجات Hazaradschat هزار ستان Hazaristan van Sentraal Afghanistan met die Bamiyan vallei bekend vir die Boeddhas van Bamiyan Hulle praat die Hasaraki dialek van Dari 11 12 13 n oostelike varieteit van Persies Dari vorm saam met Pasjtoe die twee amptelike tale van Afghanistan HasaraTotale bevolking ca 7 8 miljoen 1 Belangrike bevolkings in Afghanistan 2 300 000 3 000 000 7 9 2 Pakistan 900 000 3 4 Iran 500 000 5 Europa 130 000 6 Australie 18 000 7 Kanada 4 300 8 Indonesie 3 800 9 Taal Dari Hasaraki oostelike varieteite van Persies Geloofsoortuiging Sjiitiese Islam Twaalfer Sjiisme en Ismailisme met n Soennitiese minderheid 10 Verwante etniese groepe Ander Irannese volke soos Beloetsje Jesiede Koerde Ossetiers Pasjtoene Perse en Tadjike Kaart van etniese groepe in Afghanistan inligting verskaf deur die Amerikaanse Gewapende Magte in September 2001 Hulle is in teenstelling met die Soennitiese bevolkingsmeerderheid van Afghanistan oorwegend Twaalfer Sjiitiese Moslems en vorm die derde grootste etniese groep van Afghanistan 7 9 van die bevolking net na die Pasjtoene en die Tadjike 14 15 16 17 Daarbenewens vorm hulle n belangrike minderheid in die aangrensende Pakistan met n bevolking van sowat 650 000 900 000 18 hoofsaaklik in die gebied rondom Quetta As gevolg van hul Sjiitiese geloof is die Hasara dikwels teiken van beweerde diskriminasie deur die regerings van beide Afghanistan en Pakistan en bykomende terreuraanvalle deur die Islamitiese Staat en die Taliban 19 20 As gevolg an hierdie vervolgings het honderdduisende Hasara wereldwyd gevestig veral in Westerse lande van Europa Australie en Kanada maar ook in Indonesie Verwysings Wysig en James B Minahan 10 Februarie 2014 Ethnic Groups of North East and Central Asia An Encyclopedia ABC CLIO p 99 ISBN 978 1 61069 018 8 Afghanistan Naval Postgraduate School my NPS edu in Engels Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 Oktober 2019 Besoek op 5 Oktober 2018 Census of Afghans in Pakistan 2005 PDF UNHCR Statistical Summary Report in Engels United Nations High Commissioner for Refugees Geargiveer PDF vanaf die oorspronklike op 19 April 2020 Besoek op 5 Oktober 2018 Yusuf Imran 5 Oktober 2011 Who are the Hazara in Engels Tribune Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 Maart 2020 Besoek op 5 Oktober 2018 Smyth Phillip 3 Junie 2014 Iran s Afghan Shiite Fighters in Syria in Engels The Washington Institute for Near East Policy Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 April 2020 Besoek op 5 Oktober 2018 Talib Husayn 19 Augustus 2017 Austria holds refugee talks as young Hazaras flee persecution to make dangerous journey to Europe in Engels ABC News Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 April 2020 Besoek op 5 Oktober 2018 Talib Husayn 19 Augustus 2017 The Hazaras of Dandenong in Engels Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 April 2020 Besoek op 5 Oktober 2018 en Ethnic Origin 264 Single and Multiple Ethnic Origin Responses 3 Generation Status 4 Age Groups 10 and Sex 3 for the Population in Private Households of Canada Provinces Territories Census Metropolitan Areas and Census Agglomerations 2011 National Household Survey Statistics Canada 2011 Besoek op 5 Oktober 2018 Afghan Hazaras new life in Indonesia Asylum seeker community in West Java is large enough to easily man an eight team Afghan football league in Engels Al Jazeera 21 Maart 2014 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 April 2020 Besoek op 5 Oktober 2018 en The Afghans Their History and Culture Religion Geargiveer 28 Desember 2010 op Wayback Machine en Attitudes towards Hazaragi pp 1 2 Besoek op 5 Oktober 2018 en Schurmann Franz 1962 The Mongols of Afghanistan An Ethnography of the Moghols and Related Peoples of Afghanistan Den Haag Mouton p 17 OCLC 401634 Besoek op 5 Oktober 2018 en Kieffer Charles M HAZARA Encyclopaedia Iranica URL besoek op 5 Oktober 2018 en Dupree L 2006 AFGHANISTAN Online Encyclopaedia Iranica URL besoek op 5 Oktober 2018 Afghanistan 31 822 848 July 2014 est 9 2014 The World Factbook in Engels Central Intelligence Agency Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 April 2020 Besoek op 5 Oktober 2018 Hyder Kamal 12 November 2011 Hazara community finds safe haven in Peshawar in Engels Al Jazeera Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 Februarie 2020 Besoek op 5 Oktober 2018 COUNTRY PROFILE AFGHANISTAN PDF in Engels Library of Congress Country Studies Augustus 2008 Geargiveer PDF vanaf die oorspronklike op 11 April 2019 Besoek op 5 Oktober 2018 Malik Ayub Sumbal 4 Julie 2013 The Plight of the Hazaras in Pakistan in Engels The Diplomat Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 Mei 2020 Besoek op 5 Oktober 2018 Afghanistan Taliban Massacres Detailed in Engels Human Rights Watch 19 Februarie 2001 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 Mei 2020 Besoek op 5 Oktober 2018 We are the Walking Dead in Engels Human Rights Watch 29 Junie 2014 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 Julie 2019 Besoek op 5 Oktober 2018 Eksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Hasara en Ḥazara Encyclopaedia Britannica Besoek op 5 Oktober 2018 Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Hasara amp oldid 2226863,