×
Hartaanval

'n Hartaanval (ook akute hartinfarksie of miokardiale infarksie genoem) ontstaan as 'n bloedvat in die hart skielik geblokkeer word, wat die vloei van bloed belemmer. As gevolg hiervan begin selle in 'n gedeelte van die hart weens ’n gebrek aan suurstof doodgaan. Bloedklonte is die mees algemene oorsaak van hartaanvalle.

Hartaanval
Klassifikasie en eksterne bronne
ICD-10 I-I
ICD-9
DiseasesDB
MedlinePlus
eMedicine
MeSH
Mediese waarskuwing

Hartaanvalle word meestal deur koronêre hartsiekte veroorsaak. Koronêre hartsiekte lei tot die opbou van 'n wasagtige stof, genaamd plaak, aan die binnekant van die are in die hart. Dit word aarverkalking (aterosklerose) genoem. Plaak bestaan uit cholesterol en ander selle. Hierdie plaak veroorsaak dat die binnekant van die bloedvat oor tyd vernou. Die bloedvloei word ingeperk en bloedklonte word veroorsaak deur bloedplaatjies wat voor die plaak opbou. As die bloedklont losbreek en in die vernoude bloedvate vassteek, ontstaan 'n hartaanval.

'n Hartaanval is 'n mediese noodgeval. Die eerste paar minute na 'n hartaanval is baie belangrik vir die behoud van die persoon se lewe. Van die skade wat deur die hartaanval aangerig is, kan in die eerste uur herstel word. Die mees algemene simptoom is sterk pyne in die bors. Die pyn kan ook in die skouers, maag en kakebeen voorkom. 'n Hartaanval, in teenstelling met angina pectoris, veroorsaak altyd skade aan die hartspier (miokardium).

Waarskuwingstekens is angina (pyn in die bors met oefening), kortasemheid, sweterigheid, angstigheid en 'n beklemmende gevoel oor die bors. Persone met 'n familiegeskiedenis van hoë cholesterol, hoë bloedsuiker, hoë uriensuur of hoë bloeddruk behoort gereeld 'n elektrokardiogram (EKG) te laat uitvoer, en te sorg dat die siektetoestande onder beheer bly.

  • Angina pectoris, borskaspyn as gevolg van onvoldoende bloedtoevoer na die hart.
Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.

Publikasie datum: Augustus 07, 2021

hartaanval, akute, hartinfarksie, miokardiale, infarksie, genoem, ontstaan, bloedvat, hart, skielik, geblokkeer, word, vloei, bloed, belemmer, gevolg, hiervan, begin, selle, gedeelte, hart, weens, gebrek, suurstof, doodgaan, bloedklonte, mees, algemene, oorsaa. n Hartaanval ook akute hartinfarksie of miokardiale infarksie genoem ontstaan as n bloedvat in die hart skielik geblokkeer word wat die vloei van bloed belemmer As gevolg hiervan begin selle in n gedeelte van die hart weens n gebrek aan suurstof doodgaan Bloedklonte is die mees algemene oorsaak van hartaanvalle HartaanvalKlassifikasie en eksterne bronneICD 10 I21 I22ICD 9 410DiseasesDB 8664MedlinePlus 000195eMedicine med 1567emerg 327 ped 2520MeSH D009203Mediese waarskuwing Hartaanvalle word meestal deur koronere hartsiekte veroorsaak Koronere hartsiekte lei tot die opbou van n wasagtige stof genaamd plaak aan die binnekant van die are in die hart Dit word aarverkalking aterosklerose genoem Plaak bestaan uit cholesterol en ander selle Hierdie plaak veroorsaak dat die binnekant van die bloedvat oor tyd vernou Die bloedvloei word ingeperk en bloedklonte word veroorsaak deur bloedplaatjies wat voor die plaak opbou As die bloedklont losbreek en in die vernoude bloedvate vassteek ontstaan n hartaanval n Hartaanval is n mediese noodgeval Die eerste paar minute na n hartaanval is baie belangrik vir die behoud van die persoon se lewe Van die skade wat deur die hartaanval aangerig is kan in die eerste uur herstel word Die mees algemene simptoom is sterk pyne in die bors Die pyn kan ook in die skouers maag en kakebeen voorkom n Hartaanval in teenstelling met angina pectoris veroorsaak altyd skade aan die hartspier miokardium Waarskuwingstekens is angina pyn in die bors met oefening kortasemheid sweterigheid angstigheid en n beklemmende gevoel oor die bors Persone met n familiegeskiedenis van hoe cholesterol hoe bloedsuiker hoe uriensuur of hoe bloeddruk behoort gereeld n elektrokardiogram EKG te laat uitvoer en te sorg dat die siektetoestande onder beheer bly Sien ook WysigAngina pectoris borskaspyn as gevolg van onvoldoende bloedtoevoer na die hart Eksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Hartaanval Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Hartaanval amp ol,