×
Hanley, Staffordshire

Hanley in Staffordshire, Engeland, is een van ses nedersettings wat in 1910 saamgesmelt het om die nuwe stad Stoke-on-Trent te vorm. Hanley was die enigste dorp wat voor die samesmelting die status van county borough gehad het. Sy status is aan die vergrote borough oorgedra. Hanley is in 1857 as munisipale borough geïnkorporeer en het ná die inwerkingstelling van die Wet oor Plaaslike Regerings (Local Government Act) in 1888 'n county borough geword.

Hanley
Voorstad
Die middestad van Hanley.
Hanley
Koördinate:53°01′29″N2°10′22″W /53.02472°N 2.17278°W /53.02472; -2.17278
Land Verenigde Koninkryk
Land (VK)Engeland
CountyStaffordshire
StreekWes-Midlands
DistrikStoke-on-Trent
TydsoneUTC+00:00 (MGT)
SomertydUTC+01:00 (BST)
Poskode
ST1
Skakelkodes01782

Hanley dien tans as die nuwe stad se hoofbesigheidsdistrik met winkels, kroeë, musea, teaters en ander geriewe. Een van die hooftrekpleisters is die Potteries-winkelsentrum.

Publikasie datum: September 26, 2021

hanley, staffordshire, hanley, staffordshire, engeland, nedersettings, 1910, saamgesmelt, nuwe, stad, stoke, trent, vorm, hanley, enigste, dorp, voor, samesmelting, status, county, borough, gehad, status, vergrote, borough, oorgedra, hanley, 1857, munisipale, . Hanley in Staffordshire Engeland is een van ses nedersettings wat in 1910 saamgesmelt het om die nuwe stad Stoke on Trent te vorm Hanley was die enigste dorp wat voor die samesmelting die status van county borough gehad het Sy status is aan die vergrote borough oorgedra Hanley is in 1857 as munisipale borough geinkorporeer en het na die inwerkingstelling van die Wet oor Plaaslike Regerings Local Government Act in 1888 n county borough geword HanleyVoorstadDie middestad van Hanley HanleyKoordinate 53 01 29 N 2 10 22 W 53 02472 N 2 17278 W 53 02472 2 17278Land Verenigde KoninkrykLand VK EngelandCountyStaffordshireStreekWes MidlandsDistrikStoke on TrentTydsoneUTC 00 00 MGT SomertydUTC 01 00 BST PoskodeST1Skakelkodes01782 Hanley dien tans as die nuwe stad se hoofbesigheidsdistrik met winkels kroee musea teaters en ander geriewe Een van die hooftrekpleisters is die Potteries winkelsentrum Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Hanley Staffordshire amp ol,