×
Haas (sterrebeeld)

Die Haas (Latyn: Lepus) is ’n sterrebeeld wat suid van die hemelewenaar lê, net suid van die Jagter. Dit is een van die 48 konstellasies wat deur die 2de-eeuse sterrekundige Ptolemeus beskryf is en is steeds een van die 88 moderne sterrebeelde. Dit word soms uitgebeeld as ’n haas wat deur die Jagter of sy jaghonde gejag word.

Haas
Latynse naam Lepus
Genitief Leporis
Afkorting Lep
Waarnemingsdata (Epog J2000)
Regte klimming 6h
Deklinasie -20º
Grootte 290 vk. grade (51ste)
Kwadrant NQ2
Besonderhede
Hoofsterre 8
Helderste ster Arneb (Alpha Leporis)
Naaste ster Gliese 229
Sterre helderder as 3 m 2
Sterre met planete 3
Messier-voorwerpe 1
Bayer-/Flamsteed-sterre 20
Aangrensende sterrebeelde
Jagter, Eenhoring, Groot Hond, Duif, Graveerstif, Eridanus
Portaal Sterrekunde

Vier sterre van die sterrebeeld (α, β, γ en δ Lep) vorm ’n vierhoek en is in Arabies bekend as ‘Arsh al-Jawzā', "die troon van Jawzā'" of al-Nihāl, "die kamele wat hul dors les".

R Leporis en T Leporis is Mira- veranderlike sterre. Daar is een Messier-voorwerp in die Haas, Messier 79. Dit is ’n dowwe sterreswerm met ’n helderheid van sowat 8 mag.

  1. "Skys & Telescope: March 2008", Southern Hemisphere Highlights: deur Shermend
  2. Unique Details of Double Star in Orion Nebula and Star T Leporis Captured by 'Virtual' Telescope. ScienceDaily. URL besoek op 19 Februarie 2009,
  • Allen, R. H. (1899). Star-names and Their Meanings. New York: G. E. Stechart.Onbekende parameter |ref-id= geïgnoreer (help);Cite has empty unknown parameter: |coauthors= (help)
  • Kunitzsch, P. (2006). A Dictionary of Modern Star Names: A Short Guide to 254 Star Names and Their Derivations. Cambridge (VSA): Sky Publishing Corp.Onbekende parameter |ref-id= geïgnoreer (help);Onbekende parameter |coauthors= geïgnoreer (help)
  • Ian Ridpath and Wil Tirion (2007). Stars and Planets Guide, Collins, Londen. ISBN 978-0-00-725120-9. Princeton University Press, Princeton. ISBN 978-0-691-13556-4.


Die 88 moderne sterrebeelde

AgterdekAkkedisAltaarAndromedaArendBeeldhouerBekerBerenike se HareBoogskutterBulDolfynDraakDriehoekDuifEenhoringEridanusFeniksGraveerstifGroot BeerGroot HondHaasHerculesHorlosieIndiërJaghondeJagterKameelperdKameleonKielKlein BeerKlein HondKlein LeeuKoetsierKompasKassiopeiaKefeusKraaiKraanvoëlKreefNetLeeuLierLugpompMaagdMikroskoopNoordelike KroonNoordelike WaterslangOktantOondParadysvoëlPasserPerseusPouPylRamRooikatSeileSekstantSentourSkerpioenSkildSkilderSlangSlangdraerSteenbokSuidelike DriehoekSuidelike KroonSuidelike VisSuidelike WaterslangSuiderkruisSwaanSwaardvisTafelTeleskoopToekanTweelingVeewagterVisseVlieënde PerdVlieënde VisVliegVosVulWalvisWaterdraerWeegskaalWinkelhaakWolf

Publikasie datum: Augustus 05, 2021

haas, sterrebeeld, haas, latyn, lepus, sterrebeeld, suid, hemelewenaar, suid, jagter, konstellasies, deur, eeuse, sterrekundige, ptolemeus, beskryf, steeds, moderne, sterrebeelde, word, soms, uitgebeeld, haas, deur, jagter, jaghonde, gejag, word, haaslatynse, . Die Haas Latyn Lepus is n sterrebeeld wat suid van die hemelewenaar le net suid van die Jagter Dit is een van die 48 konstellasies wat deur die 2de eeuse sterrekundige Ptolemeus beskryf is en is steeds een van die 88 moderne sterrebeelde Dit word soms uitgebeeld as n haas wat deur die Jagter of sy jaghonde gejag word 1 HaasLatynse naam LepusGenitief LeporisAfkorting LepWaarnemingsdata Epog J2000 Regte klimming 6hDeklinasie 20ºGrootte 290 vk grade 51ste Kwadrant NQ2BesonderhedeHoofsterre 8Helderste ster Arneb Alpha Leporis Naaste ster Gliese 229Sterre helderder as 3 m 2Sterre met planete 3Messier voorwerpe 1Bayer Flamsteed sterre 20Aangrensende sterrebeeldeJagter Eenhoring Groot Hond Duif Graveerstif EridanusPortaal SterrekundeRuimtevoorwerpe WysigVier sterre van die sterrebeeld a b g en d Lep vorm n vierhoek en is in Arabies bekend as Arsh al Jawza die troon van Jawza of al Nihal die kamele wat hul dors les R Leporis en T Leporis is Mira veranderlike sterre 2 Daar is een Messier voorwerp in die Haas Messier 79 Dit is n dowwe sterreswerm met n helderheid van sowat 8 mag Verwysings Wysig Skys amp Telescope March 2008 Southern Hemisphere Highlights deur Shermend Unique Details of Double Star in Orion Nebula and Star T Leporis Captured by Virtual Telescope ScienceDaily URL besoek op 19 Februarie 2009 1 Allen R H 1899 Star names and Their Meanings New York G E Stechart Onbekende parameter ref id geignoreer help Cite has empty unknown parameter coauthors help Kunitzsch P 2006 A Dictionary of Modern Star Names A Short Guide to 254 Star Names and Their Derivations Cambridge VSA Sky Publishing Corp Onbekende parameter ref id geignoreer help Onbekende parameter coauthors geignoreer help Ian Ridpath and Wil Tirion 2007 Stars and Planets Guide Collins Londen ISBN 978 0 00 725120 9 Princeton University Press Princeton ISBN 978 0 691 13556 4 Eksterne skakels WysigThe Deep Photographic Guide to the Constellations Lepus Star Tales Lepus Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Haas sterrebeeld Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia Die 88 moderne sterrebeeldeAgterdek Akkedis Altaar Andromeda Arend Beeldhouer Beker Berenike se Hare Boogskutter Bul Dolfyn Draak Driehoek Duif Eenhoring Eridanus Feniks Graveerstif Groot Beer Groot Hond Haas Hercules Horlosie Indier Jaghonde Jagter Kameelperd Kameleon Kiel Klein Beer Klein Hond Klein Leeu Koetsier Kompas Kassiopeia Kefeus Kraai Kraanvoel Kreef Net Leeu Lier Lugpomp Maagd Mikroskoop Noordelike Kroon Noordelike Waterslang Oktant Oond Paradysvoel Passer Perseus Pou Pyl Ram Rooikat Seile Sekstant Sentour Skerpioen Skild Skilder Slang Slangdraer Steenbok Suidelike Driehoek Suidelike Kroon Suidelike Vis Suidelike Waterslang Suiderkruis Swaan Swaardvis Tafel Teleskoop Toekan Tweeling Veewagter Visse Vlieende Perd Vlieende Vis Vlieg Vos Vul Walvis Waterdraer Weegskaal Winkelhaak WolfOntsluit van https af wikipedia org w index php title Haas sterrebeeld amp ol,