×
HSV (kleurruimte)

HSV (van Engels: Hue, Saturation, Value) of KVW (Afrikaans: Kleurtoon, Versadiging, Waarde) is 'n model om kleure mee te beskryf. Dit word 'n kleurruimte genoem omdat dit 'n spesifieke kleur in terme van drie dimensies beskryf. Dieselfde model word ook aangedui met HSB (vir Hue, Saturation, Brightness) of KVH (Afrikaans: Kleurtoon, Versadiging, Helderheid).

Die HSV-kleurruimte, voorgestel as 'n kegel

Die stelsel is in die 1970's vir rekenaargrafika ontwerp. Hedendaagse toepassings gebruik dit steeds vir die kies van kleure as beelde geredigeer word, maar dit word minder algemeen vir beeldanalise en rekenaarvisie gebruik.

Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.

Publikasie datum: September 26, 2021

kleurruimte, engels, saturation, value, afrikaans, kleurtoon, versadiging, waarde, model, kleure, beskryf, word, kleurruimte, genoem, omdat, spesifieke, kleur, terme, drie, dimensies, beskryf, dieselfde, model, word, aangedui, saturation, brightness, afrikaans. HSV van Engels Hue Saturation Value of KVW Afrikaans Kleurtoon Versadiging Waarde is n model om kleure mee te beskryf Dit word n kleurruimte genoem omdat dit n spesifieke kleur in terme van drie dimensies beskryf Dieselfde model word ook aangedui met HSB vir Hue Saturation Brightness of KVH Afrikaans Kleurtoon Versadiging Helderheid Die HSV kleurruimte voorgestel as n kegel Die stelsel is in die 1970 s vir rekenaargrafika ontwerp Hedendaagse toepassings gebruik dit steeds vir die kies van kleure as beelde geredigeer word maar dit word minder algemeen vir beeldanalise en rekenaarvisie gebruik Sien ook WysigWikimedia Commons bevat media in verband met HSV RGB kleurmodel kleurBron WysigKENNIS 1980 vol 5 bl 876 877 ISBN 0 7981 0827 4 Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title HSV kleurruimte amp ol,